Tuis » Lekker » Kos & resepte » Hoe eet jy jou biltong?
Hoe eet jy jou biltong? [boodskap #59895] |
Tue, 09 April 2002 13:51 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
My beesbiltong moet nog effe nat wees - sodat ek dit in skyfies kan sny en
op die stoofplaat kan braai.
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Hoe eet jy jou biltong? [boodskap #59948 is 'n antwoord op boodskap #59944] |
Wed, 10 April 2002 07:13 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Quintin
Boodskappe: 136 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:a90n8f$601$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> O nee, ek het!!! Baaaaaie lekker.
> Ek wou net nie al die opsies met een slag gee nie - wil graag van ander
> mense se insette ook hoor.
> Wou maar net die lus aan die gang kry.:)))
> Annette
>
>
Happy now?
Ek sal jou se hoe ek my biltong verkies...
In Suid Afrika,
in die veld (miskien daar net suid van die Molopo),
met my agterent in 'n veldstoeltjie,
by 'n reuse braaivleis vuur,
terwyl die son sak,
en die sterre uitkom.
Terwyl goeie pelle hulself gemaklik skuif,
pype aangesteek word,
ander pelle onthou word,
staaltjies vertel word,
vir grappe gelag word
Die biltong mag nie perfek wees nie,
anders is daar een onderwerp minder om oor te gesels,
en 'n hele string staaltjies minder om stertjies by aan te las
Maar daar moet baie wees,
en die Jimmy Rodgers moet skerp wees,
en die hout moet genoeg wees,
en die nag moet lank wees
Dis hoe ek my biltong eet.
Q
|
|
|
Re: Hoe eet jy jou biltong? [boodskap #59957 is 'n antwoord op boodskap #59948] |
Wed, 10 April 2002 08:11 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Smal skywe?
Dik Skywe?
Vet Aan?
Hoeveel vet aan?
Annette
Q skryf in boodskap news:a90onb$66f$1@helle.btinternet.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:a90n8f$601$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> O nee, ek het!!! Baaaaaie lekker.
>> Ek wou net nie al die opsies met een slag gee nie - wil graag van ander
>> mense se insette ook hoor.
>> Wou maar net die lus aan die gang kry.:)))
>> Annette
>>
>>
> Happy now?
>
> Ek sal jou se hoe ek my biltong verkies...
>
> In Suid Afrika,
> in die veld (miskien daar net suid van die Molopo),
> met my agterent in 'n veldstoeltjie,
> by 'n reuse braaivleis vuur,
> terwyl die son sak,
> en die sterre uitkom.
>
> Terwyl goeie pelle hulself gemaklik skuif,
> pype aangesteek word,
> ander pelle onthou word,
> staaltjies vertel word,
> vir grappe gelag word
>
> Die biltong mag nie perfek wees nie,
> anders is daar een onderwerp minder om oor te gesels,
> en 'n hele string staaltjies minder om stertjies by aan te las
>
> Maar daar moet baie wees,
> en die Jimmy Rodgers moet skerp wees,
> en die hout moet genoeg wees,
> en die nag moet lank wees
>
> Dis hoe ek my biltong eet.
>
> Q
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hoe eet jy jou biltong? [boodskap #60123 is 'n antwoord op boodskap #60064] |
Fri, 12 April 2002 06:47 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee-e-e-e-e-e man Nettie, wat is dit met jou en biltong op allerhande
snaakse goed. Biltonggoed moet eerstens beesbiltong wees (eland is ook nie
vêr daarvandaan nie). Al die ander eet jy vir die snaaksegeit. Hy moet net
daar wees waar die laaste rooi in die middel weg is met ander woorde klam,
maar nie meer nat nie. 8-10 mm dik so jy begin hom so rondom 20mm dik
wanneer jy die vleis sny. DD hier in ons wêreld moet jy maar dunner begin
anders muf hy maklik. Die vet moet so 5-6mm dik aan die rand sit. Dit is
die enigste vet wat ek in my bek kan sit. Enigiets anders en ek skiet 'n kat
net daar.
Sê 'n biltongtjie sny jy met 'n lekker skerp Joseph Rodger, 'n Puma Duke
werk ook maar hy't nie die karakter nie, so 4mm dik en dan eet jy hom saam
met 'n lekker kasie en jy sluk hulle af met 'n goeie rooie. So 'n kuier
geniet jy natuurlik éérs baie saam met die regte een en op 'n koel aand
sodat 'n ou kan lekker naby mekaar slaap wanneer dit sulke tyd raak.
Die dokter kla steen en been oor te veel proteïne, cholestrol, "gout" en wie
weet wat als nog, maar sy moer ook, 'n man doen dit mos darem nie elke dag
nie.
"Annette" skryf in boodskap news:a94eah$8tj5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nog lekkerder met 'n paar skywe biltong wat so in die dik botter op die
> posbrood weggesink is;))
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
news:3cb5aef5$0$234@hades.is.co.za...
>> Ek mis Suid-Wes se kameeldoring hout. Dit was die eerste kole waarmee die
>> vrou nog die volgende oggend kon potbrood bak.
>>
>> Te hel met julle biltong, dit kan jy enige plek kry. Jy vang my elke keer
>> met 'n dink sny baie warm potbrood met baie, regte botter op!!!!!
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>>
>> knip
>>
>
|
|
|
Re: Hoe eet jy jou biltong? [boodskap #60129 is 'n antwoord op boodskap #60123] |
Fri, 12 April 2002 10:39 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Duidelik het ons vriend nog nooit springbokbiltong geëet nie? Al die bese
en elande in die wêreld ruil ek nie vir springbok nie. Nat of droog, hy's
koning. Sy vleis is eintlik so lekker dat ons mense hier in die woestyn
dit eerder as nat vleis gebruik as om dit op biltong te mors. Het jy al 'n
na-reën springbok se rib op 'n rooster gehad? Dis nie so vulgêr vet soos
'n skaap s'n nie, net so 'n lagie vet om die smaakkliere lekker sp.ls te
maak!
"Sakkie" skryf in boodskap news:3cb682b4$0$236@hades.is.co.za...
> Nee-e-e-e-e-e man Nettie, wat is dit met jou en biltong op allerhande
> snaakse goed. Biltonggoed moet eerstens beesbiltong wees (eland is ook nie
> vér daarvandaan nie). Al die ander eet jy vir die snaaksegeit. Hy moet net
> daar wees waar die laaste rooi in die middel weg is met ander woorde klam,
> maar nie meer nat nie. 8-10 mm dik so jy begin hom so rondom 20mm dik
> wanneer jy die vleis sny. DD hier in ons wêreld moet jy maar dunner begin
> anders muf hy maklik. Die vet moet so 5-6mm dik aan die rand sit. Dit is
> die enigste vet wat ek in my bek kan sit. Enigiets anders en ek skiet 'n kat
> net daar.
>
> Sê 'n biltongtjie sny jy met 'n lekker skerp Joseph Rodger, 'n Puma Duke
> werk ook maar hy't nie die karakter nie, so 4mm dik en dan eet jy hom saam
> met 'n lekker kasie en jy sluk hulle af met 'n goeie rooie. So 'n kuier
> geniet jy natuurlik éérs baie saam met die regte een en op 'n koel aand
> sodat 'n ou kan lekker naby mekaar slaap wanneer dit sulke tyd raak.
>
> Die dokter kla steen en been oor te veel proteïne, cholestrol, "gout" en wie
> weet wat als nog, maar sy moer ook, 'n man doen dit mos darem nie elke dag
> nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:a94eah$8tj5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nog lekkerder met 'n paar skywe biltong wat so in die dik botter op die
>> posbrood weggesink is;))
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
> news:3cb5aef5$0$234@hades.is.co.za...
>>> Ek mis Suid-Wes se kameeldoring hout. Dit was die eerste kole waarmee die
>>> vrou nog die volgende oggend kon potbrood bak.
>>>
>>> Te hel met julle biltong, dit kan jy enige plek kry. Jy vang my elke keer
>>> met 'n dink sny baie warm potbrood met baie, regte botter op!!!!!
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>>
>>> knip
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Hoe eet jy jou biltong? [boodskap #60145 is 'n antwoord op boodskap #60129] |
Fri, 12 April 2002 15:55 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja oukei Suidwester, jy't jou punt gemaak :-))))) Waar in Suid-wes is jy.
Die ouens wat springbokke jag is mos bietjie suid. Mariëntal en
Keetmanshoop omgewing. Ek self is meer vertroud met Okahanja en noord en
wes van daar af. Okahanja was beeswêreld toe ek laas daar was. Groot maats
is Gert en oom Dirk Coetzee net buite Okahanja(Okahandja????)
"Suidwester" skryf in boodskap news:a96dh0$kl3$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Duidelik het ons vriend nog nooit springbokbiltong geëet nie? Al die bese
> en elande in die wêreld ruil ek nie vir springbok nie. Nat of droog, hy's
> koning. Sy vleis is eintlik so lekker dat ons mense hier in die woestyn
> dit eerder as nat vleis gebruik as om dit op biltong te mors. Het jy al 'n
> na-reën springbok se rib op 'n rooster gehad? Dis nie so vulgêr vet soos
> 'n skaap s'n nie, net so 'n lagie vet om die smaakkliere lekker sp.ls te
> maak!
> "Sakkie" wrote in message
> news:3cb682b4$0$236@hades.is.co.za...
>> Nee-e-e-e-e-e man Nettie, wat is dit met jou en biltong op allerhande
>> snaakse goed. Biltonggoed moet eerstens beesbiltong wees (eland is ook nie
>> vér daarvandaan nie). Al die ander eet jy vir die snaaksegeit. Hy moet net
>> daar wees waar die laaste rooi in die middel weg is met ander woorde klam,
>> maar nie meer nat nie. 8-10 mm dik so jy begin hom so rondom 20mm dik
>> wanneer jy die vleis sny. DD hier in ons wêreld moet jy maar dunner begin
>> anders muf hy maklik. Die vet moet so 5-6mm dik aan die rand sit. Dit is
>> die enigste vet wat ek in my bek kan sit. Enigiets anders en ek skiet 'n kat
>> net daar.
>>
>> Sê 'n biltongtjie sny jy met 'n lekker skerp Joseph Rodger, 'n Puma Duke
>> werk ook maar hy't nie die karakter nie, so 4mm dik en dan eet jy hom saam
>> met 'n lekker kasie en jy sluk hulle af met 'n goeie rooie. So 'n kuier
>> geniet jy natuurlik éérs baie saam met die regte een en op 'n koel aand
>> sodat 'n ou kan lekker naby mekaar slaap wanneer dit sulke tyd raak.
>>
>> Die dokter kla steen en been oor te veel proteïne, cholestrol, "gout" en wie
>> weet wat als nog, maar sy moer ook, 'n man doen dit mos darem nie elke dag
>> nie.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a94eah$8tj5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nog lekkerder met 'n paar skywe biltong wat so in die dik botter op die
>>> posbrood weggesink is;))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>> news:3cb5aef5$0$234@hades.is.co.za...
>>>> Ek mis Suid-Wes se kameeldoring hout. Dit was die eerste kole waarmee die
>>>> vrou nog die volgende oggend kon potbrood bak.
>>>>
>>>> Te hel met julle biltong, dit kan jy enige plek kry. Jy vang my elke keer
>>>> met 'n dink sny baie warm potbrood met baie, regte botter op!!!!!
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>>
>>>> knip
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Hoe eet jy jou biltong? [boodskap #60211 is 'n antwoord op boodskap #60145] |
Sat, 13 April 2002 10:52 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek gooi meer kus se kant toe [wes]. Springbokke kry jy suid, wes en oos
van die land tot op die hoogte van omtrent Okahandja. Dis nou natuurlik,
maar baie ouens koop hom aan vir jagdoeleindes. Ook in die Etosha is daar
duisende. Die springbok is 'n wonderlike dier. Wee' jy as 'n klomp bokke
in 'n kamp het, besluit hulle self wat hulle getalle gaan wees? Dun jy
hulle uit dan is hulle volgende jaar weer by hul optimum. Net so kan 'n
ooi 'vat' en as dit nie reg reën nie, sal die fetus nie ontwikkel nie? Het
jy al ooit gesien hoe 'n springbok aan't holle kan gaan oor die vlaktes van
die Namib en gedink het dis mal om so te skrik? Dit skrik nie.....dit koel
af!
"Sakkie" skryf in boodskap news:3cb7030c$0$228@hades.is.co.za...
> Ja oukei Suidwester, jy't jou punt gemaak :-))))) Waar in Suid-wes is jy.
> Die ouens wat springbokke jag is mos bietjie suid. Mariëntal en
> Keetmanshoop omgewing. Ek self is meer vertroud met Okahanja en noord en
> wes van daar af. Okahanja was beeswêreld toe ek laas daar was. Groot maats
> is Gert en oom Dirk Coetzee net buite Okahanja(Okahandja????)
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:a96dh0$kl3$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Duidelik het ons vriend nog nooit springbokbiltong geëet nie? Al die bese
>> en elande in die wêreld ruil ek nie vir springbok nie. Nat of droog, hy's
>> koning. Sy vleis is eintlik so lekker dat ons mense hier in die woestyn
>> dit eerder as nat vleis gebruik as om dit op biltong te mors. Het jy al 'n
>> na-reën springbok se rib op 'n rooster gehad? Dis nie so vulgêr vet soos
>> 'n skaap s'n nie, net so 'n lagie vet om die smaakkliere lekker sp.ls te
>> maak!
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3cb682b4$0$236@hades.is.co.za...
>>> Nee-e-e-e-e-e man Nettie, wat is dit met jou en biltong op allerhande
>>> snaakse goed. Biltonggoed moet eerstens beesbiltong wees (eland is ook nie
>>> vér daarvandaan nie). Al die ander eet jy vir die snaaksegeit. Hy moet net
>>> daar wees waar die laaste rooi in die middel weg is met ander woorde klam,
>>> maar nie meer nat nie. 8-10 mm dik so jy begin hom so rondom 20mm dik
>>> wanneer jy die vleis sny. DD hier in ons wêreld moet jy maar dunner begin
>>> anders muf hy maklik. Die vet moet so 5-6mm dik aan die rand sit. Dit is
>>> die enigste vet wat ek in my bek kan sit. Enigiets anders en ek skiet 'n kat
>>> net daar.
>>>
>>> Sê 'n biltongtjie sny jy met 'n lekker skerp Joseph Rodger, 'n Puma Duke
>>> werk ook maar hy't nie die karakter nie, so 4mm dik en dan eet jy hom saam
>>> met 'n lekker kasie en jy sluk hulle af met 'n goeie rooie. So 'n kuier
>>> geniet jy natuurlik éérs baie saam met die regte een en op 'n koel aand
>>> sodat 'n ou kan lekker naby mekaar slaap wanneer dit sulke tyd raak.
>>>
>>> Die dokter kla steen en been oor te veel proteïne, cholestrol, "gout" en wie
>>> weet wat als nog, maar sy moer ook, 'n man doen dit mos darem nie elke dag
>>> nie.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a94eah$8tj5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nog lekkerder met 'n paar skywe biltong wat so in die dik botter op die
>>>> posbrood weggesink is;))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3cb5aef5$0$234@hades.is.co.za...
>>>> > Ek mis Suid-Wes se kameeldoring hout. Dit was die eerste kole waarmee die
>>>> > vrou nog die volgende oggend kon potbrood bak.
>>>> >
>>>> > Te hel met julle biltong, dit kan jy enige plek kry. Jy vang my elke keer
>>>> > met 'n dink sny baie warm potbrood met baie, regte botter op!!!!!
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> >
>>>> > knip
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Hoe eet jy jou biltong? [boodskap #60215 is 'n antwoord op boodskap #60211] |
Sat, 13 April 2002 11:19 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Ek hou van daardie koel af beskrywing:)))
Niks vir my mooier as 'n klomp springbokke al springende oor die veld nie.
Ek is seker mens kan 'n video van so 'n gebeurtenis neem en 'n stuk musiek
daarop komponeer of speel - net soos wat hulle doen met die waterorrels -
maar net andersom:)
Annette
Suidwester skryf in boodskap news:a992kj$s34$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek gooi meer kus se kant toe [wes]. Springbokke kry jy suid, wes en oos
> van die land tot op die hoogte van omtrent Okahandja. Dis nou natuurlik,
> maar baie ouens koop hom aan vir jagdoeleindes. Ook in die Etosha is daar
> duisende. Die springbok is 'n wonderlike dier. Wee' jy as 'n klomp bokke
> in 'n kamp het, besluit hulle self wat hulle getalle gaan wees? Dun jy
> hulle uit dan is hulle volgende jaar weer by hul optimum. Net so kan 'n
> ooi 'vat' en as dit nie reg reën nie, sal die fetus nie ontwikkel nie? Het
> jy al ooit gesien hoe 'n springbok aan't holle kan gaan oor die vlaktes van
> die Namib en gedink het dis mal om so te skrik? Dit skrik nie.....dit koel
> af!
> "Sakkie" wrote in message
> news:3cb7030c$0$228@hades.is.co.za...
>> Ja oukei Suidwester, jy't jou punt gemaak :-))))) Waar in Suid-wes is jy.
>> Die ouens wat springbokke jag is mos bietjie suid. Mariëntal en
>> Keetmanshoop omgewing. Ek self is meer vertroud met Okahanja en noord en
>> wes van daar af. Okahanja was beeswêreld toe ek laas daar was. Groot
> maats
>> is Gert en oom Dirk Coetzee net buite Okahanja(Okahandja????)
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:a96dh0$kl3$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Duidelik het ons vriend nog nooit springbokbiltong geëet nie? Al die
>> bese
>>> en elande in die wêreld ruil ek nie vir springbok nie. Nat of droog,
>> hy's
>>> koning. Sy vleis is eintlik so lekker dat ons mense hier in die
> woestyn
>>> dit eerder as nat vleis gebruik as om dit op biltong te mors. Het jy
> al
>> 'n
>>> na-reën springbok se rib op 'n rooster gehad? Dis nie so vulgêr vet
> soos
>>> 'n skaap s'n nie, net so 'n lagie vet om die smaakkliere lekker sp.ls te
>>> maak!
>>> "Sakkie" wrote in message
>>> news:3cb682b4$0$236@hades.is.co.za...
>>>> Nee-e-e-e-e-e man Nettie, wat is dit met jou en biltong op allerhande
>>>> snaakse goed. Biltonggoed moet eerstens beesbiltong wees (eland is
> ook
>>> nie
>>>> vér daarvandaan nie). Al die ander eet jy vir die snaaksegeit. Hy
> moet
>>> net
>>>> daar wees waar die laaste rooi in die middel weg is met ander woorde
>> klam,
>>>> maar nie meer nat nie. 8-10 mm dik so jy begin hom so rondom 20mm dik
>>>> wanneer jy die vleis sny. DD hier in ons wêreld moet jy maar dunner
>> begin
>>>> anders muf hy maklik. Die vet moet so 5-6mm dik aan die rand sit.
> Dit
>> is
>>>> die enigste vet wat ek in my bek kan sit. Enigiets anders en ek
skiet
> 'n
>>> kat
>>>> net daar.
>>>>
>>>> Sê 'n biltongtjie sny jy met 'n lekker skerp Joseph Rodger, 'n Puma
> Duke
>>>> werk ook maar hy't nie die karakter nie, so 4mm dik en dan eet jy
hom
>> saam
>>>> met 'n lekker kasie en jy sluk hulle af met 'n goeie rooie. So 'n
> kuier
>>>> geniet jy natuurlik éérs baie saam met die regte een en op 'n koel
> aand
>>>> sodat 'n ou kan lekker naby mekaar slaap wanneer dit sulke tyd raak.
>>>>
>>>> Die dokter kla steen en been oor te veel proteïne, cholestrol,
"gout"
> en
>>> wie
>>>> weet wat als nog, maar sy moer ook, 'n man doen dit mos darem nie
elke
>> dag
>>>> nie.
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:a94eah$8tj5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Nog lekkerder met 'n paar skywe biltong wat so in die dik botter
op
>> die
>>>> > posbrood weggesink is;))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > Sakkie wrote in message
>>>> news:3cb5aef5$0$234@hades.is.co.za...
>>>> > > Ek mis Suid-Wes se kameeldoring hout. Dit was die eerste kole
>> waarmee
>>>> die
>>>> > > vrou nog die volgende oggend kon potbrood bak.
>>>> > >
>>>> > > Te hel met julle biltong, dit kan jy enige plek kry. Jy vang my
>> elke
>>>> keer
>>>> > > met 'n dink sny baie warm potbrood met baie, regte botter op!!!!!
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > >
>>>> > > [[knip]]
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Hoe eet jy jou biltong? [boodskap #60323 is 'n antwoord op boodskap #60215] |
Mon, 15 April 2002 13:09 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hey, ek's ernstig! 'n Springbok wat aan't holle gaan se bloedtemperatuur
verhoog tot waar dit hoër is as die warm lug van die woestyn, dan
transformeer die hitte vanuit sy liggaam na die atmosfeer toe en die bok
koel af. 'n Sprimmer is een van die wondere van die natuur, maar word
eintlik nie erken nie. Dis mos net olifant en gemsbok wat almal oor dweep
oor dit in die woestyn kan oorleef, maar eintlik is die sprimmer net so
aangepas, indien nie nog beter nie. Jy moet sy piepie sien as dit werklik
droog is.......dis amper soos stroop. Hy gee net die minimum vog vry.
Het jy al ooit 'n lemoen of druiwe geëet wat uit ons droë land kom?
Weens die hoër temperatuur en minder water word die vrugte baie soeter.
Kyk maar na die sultanas van Upington........die Kaap kan nie bykom nie.
Dinge is te geil daar........ek wonder of Gloudina se pa ook die
rosyntjiestap gedoen het.........uh, dis nou voor sy weggevlug het van haar
verlede?
"Annette" skryf in boodskap news:a9949o$1ak1o$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Ek hou van daardie koel af beskrywing:)))
> Niks vir my mooier as 'n klomp springbokke al springende oor die veld nie.
> Ek is seker mens kan 'n video van so 'n gebeurtenis neem en 'n stuk musiek
> daarop komponeer of speel - net soos wat hulle doen met die waterorrels -
> maar net andersom:)
>
> Annette
>
>
>
> Suidwester wrote in message
> news:a992kj$s34$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Ek gooi meer kus se kant toe [wes]. Springbokke kry jy suid, wes en oos
>> van die land tot op die hoogte van omtrent Okahandja. Dis nou natuurlik,
>> maar baie ouens koop hom aan vir jagdoeleindes. Ook in die Etosha is
> daar
>> duisende. Die springbok is 'n wonderlike dier. Wee' jy as 'n klomp
> bokke
>> in 'n kamp het, besluit hulle self wat hulle getalle gaan wees? Dun jy
>> hulle uit dan is hulle volgende jaar weer by hul optimum. Net so kan 'n
>> ooi 'vat' en as dit nie reg reën nie, sal die fetus nie ontwikkel nie?
> Het
>> jy al ooit gesien hoe 'n springbok aan't holle kan gaan oor die vlaktes
> van
>> die Namib en gedink het dis mal om so te skrik? Dit skrik nie.....dit
> koel
>> af!
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3cb7030c$0$228@hades.is.co.za...
>>> Ja oukei Suidwester, jy't jou punt gemaak :-))))) Waar in Suid-wes is
> jy.
>>> Die ouens wat springbokke jag is mos bietjie suid. Mariëntal en
>>> Keetmanshoop omgewing. Ek self is meer vertroud met Okahanja en noord
> en
>>> wes van daar af. Okahanja was beeswêreld toe ek laas daar was. Groot
>> maats
>>> is Gert en oom Dirk Coetzee net buite Okahanja(Okahandja????)
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:a96dh0$kl3$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Duidelik het ons vriend nog nooit springbokbiltong geëet nie? Al
die
>>> bese
>>>> en elande in die wêreld ruil ek nie vir springbok nie. Nat of
droog,
>>> hy's
>>>> koning. Sy vleis is eintlik so lekker dat ons mense hier in die
>> woestyn
>>>> dit eerder as nat vleis gebruik as om dit op biltong te mors. Het
jy
>> al
>>> 'n
>>>> na-reën springbok se rib op 'n rooster gehad? Dis nie so vulgêr
vet
>> soos
>>>> 'n skaap s'n nie, net so 'n lagie vet om die smaakkliere lekker
sp.ls
> te
>>>> maak!
>>>> "Sakkie" wrote in message
>>>> news:3cb682b4$0$236@hades.is.co.za...
>>>> > Nee-e-e-e-e-e man Nettie, wat is dit met jou en biltong op
> allerhande
>>>> > snaakse goed. Biltonggoed moet eerstens beesbiltong wees (eland
is
>> ook
>>>> nie
>>>> > vér daarvandaan nie). Al die ander eet jy vir die snaaksegeit.
Hy
>> moet
>>>> net
>>>> > daar wees waar die laaste rooi in die middel weg is met ander
woorde
>>> klam,
>>>> > maar nie meer nat nie. 8-10 mm dik so jy begin hom so rondom 20mm
> dik
>>>> > wanneer jy die vleis sny. DD hier in ons wêreld moet jy maar
dunner
>>> begin
>>>> > anders muf hy maklik. Die vet moet so 5-6mm dik aan die rand sit.
>> Dit
>>> is
>>>> > die enigste vet wat ek in my bek kan sit. Enigiets anders en ek
> skiet
>> 'n
>>>> kat
>>>> > net daar.
>>>> >
>>>> > Sê 'n biltongtjie sny jy met 'n lekker skerp Joseph Rodger, 'n
Puma
>> Duke
>>>> > werk ook maar hy't nie die karakter nie, so 4mm dik en dan eet jy
> hom
>>> saam
>>>> > met 'n lekker kasie en jy sluk hulle af met 'n goeie rooie. So 'n
>> kuier
>>>> > geniet jy natuurlik éérs baie saam met die regte een en op 'n koel
>> aand
>>>> > sodat 'n ou kan lekker naby mekaar slaap wanneer dit sulke tyd raak.
>>>> >
>>>> > Die dokter kla steen en been oor te veel proteïne, cholestrol,
> "gout"
>> en
>>>> wie
>>>> > weet wat als nog, maar sy moer ook, 'n man doen dit mos darem nie
> elke
>>> dag
>>>> > nie.
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:a94eah$8tj5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Nog lekkerder met 'n paar skywe biltong wat so in die dik botter
> op
>>> die
>>>> > > posbrood weggesink is;))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > Sakkie wrote in message
>>>> > news:3cb5aef5$0$234@hades.is.co.za...
>>>> > > > Ek mis Suid-Wes se kameeldoring hout. Dit was die eerste kole
>>> waarmee
>>>> > die
>>>> > > > vrou nog die volgende oggend kon potbrood bak.
>>>> > > >
>>>> > > > Te hel met julle biltong, dit kan jy enige plek kry. Jy vang
my
>>> elke
>>>> > keer
>>>> > > > met 'n dink sny baie warm potbrood met baie, regte botter
> op!!!!!
>>>> > > >
>>>> > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > >
>>>> > > > [[knip]]
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Hoe eet jy jou biltong? [boodskap #60325 is 'n antwoord op boodskap #60323] |
Mon, 15 April 2002 13:27 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat probeer jy vir my te sê Suidwester?
Dat ek springbokpiepie moet kom proe?
As dit soet genoeg is, sal ek - ek het 'n verskriklike soet tand;)))
Nee, ek glo jy was ernstig -ek het jou net bietjie verkeerd verstaan -
gedog dis was een van die redes hoekom hulle so spring-spring hardloop - om
bietjie asem te skep en af te koel van al die ander warm lywe om hulle.
Dankie vir die interesante inligting.
Annette
Suidwester skryf in boodskap news:a9ejeu$17r1$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Hey, ek's ernstig! 'n Springbok wat aan't holle gaan se bloedtemperatuur
> verhoog tot waar dit hoër is as die warm lug van die woestyn, dan
> transformeer die hitte vanuit sy liggaam na die atmosfeer toe en die bok
> koel af. 'n Sprimmer is een van die wondere van die natuur, maar word
> eintlik nie erken nie. Dis mos net olifant en gemsbok wat almal oor dweep
> oor dit in die woestyn kan oorleef, maar eintlik is die sprimmer net so
> aangepas, indien nie nog beter nie. Jy moet sy piepie sien as dit werklik
> droog is.......dis amper soos stroop. Hy gee net die minimum vog vry.
> Het jy al ooit 'n lemoen of druiwe geëet wat uit ons droë land kom?
> Weens die hoër temperatuur en minder water word die vrugte baie soeter.
> Kyk maar na die sultanas van Upington........die Kaap kan nie bykom nie.
> Dinge is te geil daar........ek wonder of Gloudina se pa ook die
> rosyntjiestap gedoen het.........uh, dis nou voor sy weggevlug het van haar
> verlede?
> "Annette" wrote in message
> news:a9949o$1ak1o$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) Ek hou van daardie koel af beskrywing:)))
>> Niks vir my mooier as 'n klomp springbokke al springende oor die veld nie.
>> Ek is seker mens kan 'n video van so 'n gebeurtenis neem en 'n stuk musiek
>> daarop komponeer of speel - net soos wat hulle doen met die waterorrels -
>> maar net andersom:)
>>
>> Annette
>>
>>
>>
>> Suidwester wrote in message
>> news:a992kj$s34$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Ek gooi meer kus se kant toe [wes]. Springbokke kry jy suid, wes en
> oos
>>> van die land tot op die hoogte van omtrent Okahandja. Dis nou
> natuurlik,
>>> maar baie ouens koop hom aan vir jagdoeleindes. Ook in die Etosha is
>> daar
>>> duisende. Die springbok is 'n wonderlike dier. Wee' jy as 'n klomp
>> bokke
>>> in 'n kamp het, besluit hulle self wat hulle getalle gaan wees? Dun jy
>>> hulle uit dan is hulle volgende jaar weer by hul optimum. Net so kan
> 'n
>>> ooi 'vat' en as dit nie reg reën nie, sal die fetus nie ontwikkel nie?
>> Het
>>> jy al ooit gesien hoe 'n springbok aan't holle kan gaan oor die
vlaktes
>> van
>>> die Namib en gedink het dis mal om so te skrik? Dit skrik
nie.....dit
>> koel
>>> af!
>>> "Sakkie" wrote in message
>>> news:3cb7030c$0$228@hades.is.co.za...
>>>> Ja oukei Suidwester, jy't jou punt gemaak :-))))) Waar in Suid-wes
is
>> jy.
>>>> Die ouens wat springbokke jag is mos bietjie suid. Mariëntal en
>>>> Keetmanshoop omgewing. Ek self is meer vertroud met Okahanja en
noord
>> en
>>>> wes van daar af. Okahanja was beeswêreld toe ek laas daar was.
Groot
>>> maats
>>>> is Gert en oom Dirk Coetzee net buite Okahanja(Okahandja????)
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:a96dh0$kl3$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > Duidelik het ons vriend nog nooit springbokbiltong geëet nie? Al
> die
>>>> bese
>>>> > en elande in die wêreld ruil ek nie vir springbok nie. Nat of
> droog,
>>>> hy's
>>>> > koning. Sy vleis is eintlik so lekker dat ons mense hier in die
>>> woestyn
>>>> > dit eerder as nat vleis gebruik as om dit op biltong te mors.
Het
> jy
>>> al
>>>> 'n
>>>> > na-reën springbok se rib op 'n rooster gehad? Dis nie so vulgêr
> vet
>>> soos
>>>> > 'n skaap s'n nie, net so 'n lagie vet om die smaakkliere lekker
> sp.ls
>> te
>>>> > maak!
>>>> > "Sakkie" wrote in message
>>>> > news:3cb682b4$0$236@hades.is.co.za...
>>>> > > Nee-e-e-e-e-e man Nettie, wat is dit met jou en biltong op
>> allerhande
>>>> > > snaakse goed. Biltonggoed moet eerstens beesbiltong wees (eland
> is
>>> ook
>>>> > nie
>>>> > > vér daarvandaan nie). Al die ander eet jy vir die snaaksegeit.
> Hy
>>> moet
>>>> > net
>>>> > > daar wees waar die laaste rooi in die middel weg is met ander
> woorde
>>>> klam,
>>>> > > maar nie meer nat nie. 8-10 mm dik so jy begin hom so rondom
20mm
>> dik
>>>> > > wanneer jy die vleis sny. DD hier in ons wêreld moet jy maar
> dunner
>>>> begin
>>>> > > anders muf hy maklik. Die vet moet so 5-6mm dik aan die rand
sit.
>>> Dit
>>>> is
>>>> > > die enigste vet wat ek in my bek kan sit. Enigiets anders en ek
>> skiet
>>> 'n
>>>> > kat
>>>> > > net daar.
>>>> > >
>>>> > > Sê 'n biltongtjie sny jy met 'n lekker skerp Joseph Rodger, 'n
> Puma
>>> Duke
>>>> > > werk ook maar hy't nie die karakter nie, so 4mm dik en dan eet
jy
>> hom
>>>> saam
>>>> > > met 'n lekker kasie en jy sluk hulle af met 'n goeie rooie. So
'n
>>> kuier
>>>> > > geniet jy natuurlik éérs baie saam met die regte een en op 'n
koel
>>> aand
>>>> > > sodat 'n ou kan lekker naby mekaar slaap wanneer dit sulke tyd
> raak.
>>>> > >
>>>> > > Die dokter kla steen en been oor te veel proteïne, cholestrol,
>> "gout"
>>> en
>>>> > wie
>>>> > > weet wat als nog, maar sy moer ook, 'n man doen dit mos darem
nie
>> elke
>>>> dag
>>>> > > nie.
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:a94eah$8tj5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Nog lekkerder met 'n paar skywe biltong wat so in die dik
botter
>> op
>>>> die
>>>> > > > posbrood weggesink is;))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > Sakkie wrote in message
>>>> > > news:3cb5aef5$0$234@hades.is.co.za...
>>>> > > > > Ek mis Suid-Wes se kameeldoring hout. Dit was die eerste kole
>>>> waarmee
>>>> > > die
>>>> > > > > vrou nog die volgende oggend kon potbrood bak.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Te hel met julle biltong, dit kan jy enige plek kry. Jy
vang
> my
>>>> elke
>>>> > > keer
>>>> > > > > met 'n dink sny baie warm potbrood met baie, regte botter
>> op!!!!!
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > >
>>>> > > > > [[knip]]
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Hoe eet jy jou biltong? [boodskap #60334 is 'n antwoord op boodskap #60323] |
Mon, 15 April 2002 14:11 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
> Het jy al ooit 'n lemoen of druiwe geëet wat uit ons droeë land kom?
> Weens die hoër temperatuur en minder water word die vrugte baie soeter.
> Kyk maar na die sultanas van Upington........die Kaap kan nie bykom nie.
> Dinge is te geil daar........ek wonder of Gloudina se pa ook die
> rosyntjiestap gedoen het.........uh, dis nou voor sy weggevlug het van haar
> verlede?
Ek weet nie wat jy bedoel met 'n "rosyntjiestap"
nie. Het dit iets te doen met die kleinhuisie?
My pa was eksklusief rosyntjieboer. Die rosyntjies
van die Noordweste se enigste kompetisie was rosyntjies
van sekere dele van Australië.
Interessant ook. Hulle het datelbome (dadelbome?)
daar op sommige van die brak grond langs die Oranje-
rivier geplant, en die bome het mooi opgekom en die
heerlikste vrugte gedra. Maar die suikergehalte van
die datels was so hoog, dat hulle dit nie kom bemark
nie.
Gloudina
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 02:58:15 UTC 2025
|