Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Midnight in the Realm... all is quiet
Midnight in the Realm... all is quiet [boodskap #59866] Ma, 08 April 2002 23:18 na volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Quintin:
Jis Q

Q:
Hallo ou maat, hoe gaan dit?

Quintin:
Goed makker, en jy?

Q:
Kla nie... stil vanaand.

Quintin:
Ja, die mense is almal bed toe. Wat maak jy?

Q:
Nee oom Leeu, ek sit maar hier, eet 'nannas en praat kaai met die ander
diere. En jy?

Quintin:
Ek probeer 'n paar gedigte onthou van die ou dae af. Maar ek het nie meer my
Groot Verseboek nie.

Q:
Whoa, dis bad. Wanneer ek so voel, dan maak ek sommer my eie weeregawes van
gedigte op.

Quintin:
Dem, dis 'n goeie idee... wat van:
"Hoe koud is die windjie en skraal"

Q:
Hanou, ou wa...

Quintin:
Was fout?

Q:
Is dit die real mcoy of die een van die bul en die koei?

Quintin:
Erhm...

Q:
Nee man, kinners kan mos hierdie goeters lees...

Quintin:
Sorry boet... wat van:
"Dis donke donker middernag"

Q:
Ja, hy's olraait.

Quintin:
Oukay...
"Nader sluip die Zoeloe mag"
"Kyk hoe blink die assegaaie"

Q:
En die res?

Quintin:
Nee, ek weet nie... dink hy stop daar.

Q:
Dis maar 'n kaai versie jong.

Quintin:
Oukay, wat van:
"Opgevoer en dik gemoer deur Quintin van Zyl"

Q:
Klink goed

Quintin:
Lus vir nog?

Q:
Nee, ek gaan nou 'n Google soektog doen.

Quintin:
Waarop?

Q:
Weetie, sal jou later sê.

Quintin
Oukay, ek sien jou later.

Q
Baai
Re: Midnight in the Realm... all is quiet [boodskap #59925 is 'n antwoord op boodskap #59866] Di, 09 April 2002 19:17 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Q"
> Quintin:
> Jis Q
>
> Q:
> Hallo ou maat, hoe gaan dit?
>
> Quintin:
> Goed makker, en jy?
>
> Q:
> Kla nie... stil vanaand.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

hmmmm ... hy't vir hom die mees intellegentste ou gekry om mee te
gesels .........
my vrou vra ook partykeer vir my hoekom ek met myself gesels :-)
--
***************************
http://www.transformationafrica.org
***************************
Vorige onderwerp: VIGS-genesing
Volgende onderwerp: snow white & the 7 dwarfs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 07:39:05 MGT 2024