Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Internationaal gerechtshof
Internationaal gerechtshof [boodskap #59822] Ma, 08 April 2002 11:43 na volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
quote : http://www.nd.nl/htm/nieuws/nart.htm

DEN HAAG - ,,Nederland is als gastland op 1 juli klaar voor het
Internationaal Strafhof.En als de internationale gemeenschap het wil is er
ook een team om bewijzen van oorlogsmisdaden in ontvangst te nemen, te
registreren en op te slaan. Al komen ze met duizenden dozen materiaal.''

grt emmy
Re: Internationaal gerechtshof [boodskap #59823 is 'n antwoord op boodskap #59822] Ma, 08 April 2002 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag vadertjie tog Emmy - gaan hulle darem sê hoe ver terug hulle wil gaan?
Annette

Emmy skryf in boodskap news:a8rveu$1msl$1@scavenger.euro.net...
> quote : http://www.nd.nl/htm/nieuws/nart.htm
>
> DEN HAAG - ,,Nederland is als gastland op 1 juli klaar voor het
> Internationaal Strafhof.En als de internationale gemeenschap het wil is er
> ook een team om bewijzen van oorlogsmisdaden in ontvangst te nemen, te
> registreren en op te slaan. Al komen ze met duizenden dozen materiaal.''
>
> grt emmy
>
Re: Internationaal gerechtshof [boodskap #59832 is 'n antwoord op boodskap #59823] Ma, 08 April 2002 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" Ag vadertjie tog Emmy - gaan hulle darem sê hoe ver terug hulle wil gaan?[/color]

Zijn er dan nog daders??
Ik geloof niet dat je weet waarom er een internationaal gerechtshof is
opgezet.

grt emmy

> Annette
>
>
> Emmy wrote in message
> news:a8rveu$1msl$1@scavenger.euro.net...
>> quote : http://www.nd.nl/htm/nieuws/nart.htm
>>
>> DEN HAAG - ,,Nederland is als gastland op 1 juli klaar voor het
>> Internationaal Strafhof.En als de internationale gemeenschap het wil is er
>> ook een team om bewijzen van oorlogsmisdaden in ontvangst te nemen, te
>> registreren en op te slaan. Al komen ze met duizenden dozen materiaal.''
>>
>> grt emmy
>>
>
Re: Internationaal gerechtshof [boodskap #59833 is 'n antwoord op boodskap #59832] Ma, 08 April 2002 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ek weet nie, en ek weet ook nie hoekom nie.

Annette

Emmy skryf in boodskap news:a8s58d$jb$1@scavenger.euro.net...
>
> "Annette" > Ag vadertjie tog Emmy - gaan hulle darem sê hoe ver terug hulle wil gaan?
>
> Zijn er dan nog daders??
> Ik geloof niet dat je weet waarom er een internationaal gerechtshof is
> opgezet.
>
> grt emmy
>
>> Annette
>>
>>
>> Emmy wrote in message
>> news:a8rveu$1msl$1@scavenger.euro.net...
>>> quote : http://www.nd.nl/htm/nieuws/nart.htm
>>>
>>> DEN HAAG - ,,Nederland is als gastland op 1 juli klaar voor het
>>> Internationaal Strafhof.En als de internationale gemeenschap het wil is er
>>> ook een team om bewijzen van oorlogsmisdaden in ontvangst te nemen, te
>>> registreren en op te slaan. Al komen ze met duizenden dozen materiaal.''
>>>
>>> grt emmy
>>>
>>
>
Re: Internationaal gerechtshof [boodskap #59840 is 'n antwoord op boodskap #59823] Ma, 08 April 2002 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Ag vadertjie tog Emmy - gaan hulle darem sê hoe ver terug hulle wil gaan?

Die Internationale Strafhof sal in beginsel geen terugwerkende bevoegdheid
het. Hulle kan dus geen ou sake gaan behandel nie.

http://www.amnesty.nl/themas_internationaalstrafhof.html

Groete,
Arthur
Re: Internationaal gerechtshof [boodskap #59845 is 'n antwoord op boodskap #59840] Ma, 08 April 2002 16:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:a8se4a$2vg$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Ag vadertjie tog Emmy - gaan hulle darem sê hoe ver terug hulle wil gaan?
>
> Die Internationale Strafhof sal in beginsel geen terugwerkende bevoegdheid
> het. Hulle kan dus geen ou sake gaan behandel nie.
>
> http://www.amnesty.nl/themas_internationaalstrafhof.html
>

Of http://web.amnesty.org/web/web.nsf/pages/ICChome
As jy die Nederlands 'n bietjie swaar vind vir die tyd van die jaar

-Gids-
Re: Internationaal gerechtshof [boodskap #59846 is 'n antwoord op boodskap #59845] Ma, 08 April 2002 16:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Gids" schreef...
> "Arthur Hagen" wrote...
>> "Annette" schreef...
>>> Ag vadertjie tog Emmy - gaan hulle darem sê hoe ver terug hulle wil
>>> gaan?
>>
>> Die Internationale Strafhof sal in beginsel geen terugwerkende
>> bevoegdheid het. Hulle kan dus geen ou sake gaan behandel nie.
>>
>> http://www.amnesty.nl/themas_internationaalstrafhof.html
>
> Of http://web.amnesty.org/web/web.nsf/pages/ICChome
> As jy die Nederlands 'n bietjie swaar vind vir die tyd van die jaar

Potverdorrie, ou polderbewoner, ek probeer hulle Nederlands te laat lees en
nou bied jy die lui Afrikaners 'n Engelse skakel ... ;-)

Jy is al te lang in Nederland, onlangs het ek enig iemand hier hoor kla dat
dit baie moeilik is om met Nederlanders Afrikaans te praat omdat ons al te
maklik oorskakel op Engels en nou doen jy dit ook.

Groete,
Arthur
Re: Internationaal gerechtshof [boodskap #59849 is 'n antwoord op boodskap #59840] Ma, 08 April 2002 17:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag baie dankie Arthur - dis uitstekende nuus.
So wat dink jy sal hulle eerste saak wees?
Annette

Arthur Hagen skryf in boodskap news:a8se4a$2vg$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Ag vadertjie tog Emmy - gaan hulle darem sê hoe ver terug hulle wil gaan?
>
> Die Internationale Strafhof sal in beginsel geen terugwerkende bevoegdheid
> het. Hulle kan dus geen ou sake gaan behandel nie.
>
> http://www.amnesty.nl/themas_internationaalstrafhof.html
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Internationaal gerechtshof [boodskap #59852 is 'n antwoord op boodskap #59849] Ma, 08 April 2002 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Ag baie dankie Arthur - dis uitstekende nuus.
> So wat dink jy sal hulle eerste saak wees?

Ek weet nie, Annette, maar ek vermoed dit sal 'n saak (by verstek) teën 'n
diktator wees.

Groete,
Arthur

> Arthur Hagen wrote...
>> "Annette" schreef...
>>> Ag vadertjie tog Emmy - gaan hulle darem sê hoe ver terug hulle wil
>>> gaan?
>>
>> Die Internationale Strafhof sal in beginsel geen terugwerkende
>> bevoegdheid het. Hulle kan dus geen ou sake gaan behandel nie.
>>
>> http://www.amnesty.nl/themas_internationaalstrafhof.html
Re: Internationaal gerechtshof [boodskap #59855 is 'n antwoord op boodskap #59852] Ma, 08 April 2002 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:a8sljc$d6u$1@news.kabelfoon.nl...
>
> Ek weet nie, Annette, maar ek vermoed dit sal 'n saak (by verstek) teën 'n
> diktator wees.
>
> Groete,
> Arthur

MUGABE... DIE FILISTYNE IS OP JOU... heheheh

Q
Re: Internationaal gerechtshof [boodskap #59856 is 'n antwoord op boodskap #59855] Ma, 08 April 2002 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Q" schreef...
> "Arthur Hagen" wrote...
>> Ek weet nie, Annette, maar ek vermoed dit sal 'n saak (by verstek) te�n 'n
>> diktator wees.
>
> MUGABE... DIE FILISTYNE IS OP JOU... heheheh

Nou, ek vermoed dit gaan nie 'n Afrikaanse diktator wees nie.... nie pk nie
:)

Sadam Hoessein is miskien wel 'n goeie kandidaat.

Groete,
Arthur
Re: Internationaal gerechtshof [boodskap #59858 is 'n antwoord op boodskap #59846] Ma, 08 April 2002 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:a8shsm$8ba$1@news.kabelfoon.nl...
> Potverdorrie, ou polderbewoner, ek probeer hulle Nederlands te laat lees en
> nou bied jy die lui Afrikaners 'n Engelse skakel ... ;-)
>
> Jy is al te lang in Nederland, onlangs het ek enig iemand hier hoor kla dat
> dit baie moeilik is om met Nederlanders Afrikaans te praat omdat ons al te
> maklik oorskakel op Engels en nou doen jy dit ook.
>

Ah Arthur - ik ben al twee jaar lang geen polderbewoner mer - ik ben nu een
Tukker. Uit Oldenzaal :)

Ik vind Nederlands naar bijna 4 jaar steeds niet makkelijk - zo ik kan het
best begrijpen als een Zuid-Afrikaan moeite mee heeft.

De Groente

-Gids-
Re: Internationaal gerechtshof [boodskap #59861 is 'n antwoord op boodskap #59858] Ma, 08 April 2002 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Gids" schreef...
> Ah Arthur - ik ben al twee jaar lang geen polderbewoner mer - ik ben nu een
> Tukker. Uit Oldenzaal :)

O jee, jetzt bist du aber fast ein Deutscher :)

> Ik vind Nederlands naar bijna 4 jaar steeds niet makkelijk - zo ik kan het
> best begrijpen als een Zuid-Afrikaan moeite mee heeft.

Ek kan dit begryp. Dit kos my ook baie moeite om Afrikaans te skryf.

Oorigens, die Nederlandse woord 'naar' is 'na' in Afrikaans, maar 'na' kan
ook gewoon 'na' wees as dit oor tyd gaan :) .... Kan 'n Afrikaner eintlik
ook sê dat hy hom 'naar' voel (siek, swak of mislik)?

Waarmee het jy eintlik die grootste probleem, Nederlands of Achterhoeks?
Achterhoeks verstaan ek ook glad nie :)

> De Groente

Ja, ek het knipboontjies geëet by my erdappels.

Groetjies,
Arthur
Re: Internationaal gerechtshof [boodskap #59862 is 'n antwoord op boodskap #59845] Ma, 08 April 2002 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
http://www.un.org/law/icc/index.html

zoals hij in Rome is opgesteld.

grt emmy

"Gids" skryf in boodskap news:2Fjs8.68356$oI.5619648@zwoll1.home.nl...
> "Arthur Hagen" wrote in message
> news:a8se4a$2vg$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Annette" schreef...
>>> Ag vadertjie tog Emmy - gaan hulle darem sê hoe ver terug hulle wil
> gaan?
>>
>> Die Internationale Strafhof sal in beginsel geen terugwerkende bevoegdheid
>> het. Hulle kan dus geen ou sake gaan behandel nie.
>>
>> http://www.amnesty.nl/themas_internationaalstrafhof.html
>>
>
>
> Of http://web.amnesty.org/web/web.nsf/pages/ICChome
> As jy die Nederlands 'n bietjie swaar vind vir die tyd van die jaar
>
> -Gids-
>
Re: Internationaal gerechtshof [boodskap #59863 is 'n antwoord op boodskap #59861] Ma, 08 April 2002 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:a8sro0$lrd$1@news.kabelfoon.nl...
> "Gids" schreef...
>> Ah Arthur - ik ben al twee jaar lang geen polderbewoner mer - ik ben nu een
>> Tukker. Uit Oldenzaal :)
>
> O jee, jetzt bist du aber fast ein Deutscher :)

Hehehe :) Nee - dat doet ik niet aan mee. Het is wel zo een 8 km van
Duitsland - benzine is er veel goedkoper.

>
>> Ik vind Nederlands naar bijna 4 jaar steeds niet makkelijk - zo ik kan het
>> best begrijpen als een Zuid-Afrikaan moeite mee heeft.
>
> Ek kan dit begryp. Dit kos my ook baie moeite om Afrikaans te skryf.
>
> Oorigens, die Nederlandse woord 'naar' is 'na' in Afrikaans, maar 'na' kan
> ook gewoon 'na' wees as dit oor tyd gaan :) .... Kan 'n Afrikaner eintlik
> ook sê dat hy hom 'naar' voel (siek, swak of mislik)?
>
Ja

> Waarmee het jy eintlik die grootste probleem, Nederlands of Achterhoeks?
> Achterhoeks verstaan ek ook glad nie :)
>
Twents - zo heet het. Een Twentenoar is ook een Tukker :) Een Oachterhoeker
is ook een Tukker.

Of zo iets

-Gids-
Re: Internationaal gerechtshof [boodskap #59869 is 'n antwoord op boodskap #59858] Di, 09 April 2002 05:04 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is reg daaf Gids. Nederlands is Grieks vir my.
Daar absoluut net te veel woorde wat ek nie kan begryp nie. Op 'n ander lys
plaas iemand van Nederland van tyd tot tyd 10 Nederlandse woorde wat ons
moet sê wat dit beteken of omskryf. As ek die dag twee uit die tien reg het,
dan dink ek ek is slim daardie dag:))
Annette

Gids skryf in boodskap news:w_ls8.68732$oI.5724399@zwoll1.home.nl...
>
> "Arthur Hagen" wrote in message
> news:a8shsm$8ba$1@news.kabelfoon.nl...
>> Potverdorrie, ou polderbewoner, ek probeer hulle Nederlands te laat lees en
>> nou bied jy die lui Afrikaners 'n Engelse skakel ... ;-)
>>
>> Jy is al te lang in Nederland, onlangs het ek enig iemand hier hoor kla dat
>> dit baie moeilik is om met Nederlanders Afrikaans te praat omdat ons al te
>> maklik oorskakel op Engels en nou doen jy dit ook.
>>
>
> Ah Arthur - ik ben al twee jaar lang geen polderbewoner mer - ik ben nu een
> Tukker. Uit Oldenzaal :)
>
> Ik vind Nederlands naar bijna 4 jaar steeds niet makkelijk - zo ik kan het
> best begrijpen als een Zuid-Afrikaan moeite mee heeft.
>
> De Groente
>
> -Gids-
>
Vorige onderwerp: Superioriteit
Volgende onderwerp: Pieter Pieterse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 22:43:27 MGT 2024