Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Internationaal gerechtshof
Internationaal gerechtshof [boodskap #59822] |
Ma., 08 April 2002 11:43  |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
quote : http://www.nd.nl/htm/nieuws/nart.htm
DEN HAAG - ,,Nederland is als gastland op 1 juli klaar voor het
Internationaal Strafhof.En als de internationale gemeenschap het wil is er
ook een team om bewijzen van oorlogsmisdaden in ontvangst te nemen, te
registreren en op te slaan. Al komen ze met duizenden dozen materiaal.''
grt emmy
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Internationaal gerechtshof [boodskap #59869 is 'n antwoord op boodskap #59858] |
Di., 09 April 2002 05:04  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is reg daaf Gids. Nederlands is Grieks vir my.
Daar absoluut net te veel woorde wat ek nie kan begryp nie. Op 'n ander lys
plaas iemand van Nederland van tyd tot tyd 10 Nederlandse woorde wat ons
moet sê wat dit beteken of omskryf. As ek die dag twee uit die tien reg het,
dan dink ek ek is slim daardie dag:))
Annette
Gids skryf in boodskap news:w_ls8.68732$oI.5724399@zwoll1.home.nl...
>
> "Arthur Hagen" wrote in message
> news:a8shsm$8ba$1@news.kabelfoon.nl...
>> Potverdorrie, ou polderbewoner, ek probeer hulle Nederlands te laat lees en
>> nou bied jy die lui Afrikaners 'n Engelse skakel ... ;-)
>>
>> Jy is al te lang in Nederland, onlangs het ek enig iemand hier hoor kla dat
>> dit baie moeilik is om met Nederlanders Afrikaans te praat omdat ons al te
>> maklik oorskakel op Engels en nou doen jy dit ook.
>>
>
> Ah Arthur - ik ben al twee jaar lang geen polderbewoner mer - ik ben nu een
> Tukker. Uit Oldenzaal :)
>
> Ik vind Nederlands naar bijna 4 jaar steeds niet makkelijk - zo ik kan het
> best begrijpen als een Zuid-Afrikaan moeite mee heeft.
>
> De Groente
>
> -Gids-
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 23:14:30 UTC 2025
|