Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Om te Wykvirt
Om te Wykvirt [boodskap #59763] So, 07 April 2002 21:26 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat dink julle - is dit wat Mnr Wakeford gedoen het , wat hy as sy plig as
'n patriotiese Suid Afrikaner beskou, reg - of gaan hy 'n absolute boks
verder van homself maak?

Annette
Re: Om te Wykvirt [boodskap #59777 is 'n antwoord op boodskap #59763] So, 07 April 2002 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Skuus, ek het dit gemis. Wat het hy gedoen?

Annette skryf in boodskap news:a8qdgv$u473j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat dink julle - is dit wat Mnr Wakeford gedoen het , wat hy as sy plig as
> 'n patriotiese Suid Afrikaner beskou, reg - of gaan hy 'n absolute boks
> verder van homself maak?
>
> Annette
>
Re: Om te Wykvirt [boodskap #59789 is 'n antwoord op boodskap #59777] So, 07 April 2002 22:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Apr 2002 23:49:57 +0200, "johanls"
wrote:

> Skuus, ek het dit gemis. Wat het hy gedoen?
>
> Annette wrote in message
> news:a8qdgv$u473j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat dink julle - is dit wat Mnr Wakeford gedoen het , wat hy as sy plig as
>> 'n patriotiese Suid Afrikaner beskou, reg - of gaan hy 'n absolute boks
>> verder van homself maak?

>> Annette

Die belastingbetaler se geld verder vermors deur 'n ongeloofwaardige
storie in 'n naiewe Mbeki se oor te fluister.

DD
Re: Om te Wykvirt [boodskap #59791 is 'n antwoord op boodskap #59789] Ma, 08 April 2002 03:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, eintlik het hy dit gedoen om aan ons te toon hoe om Onse Prez sover te
kry om iets te doen wat ons wil hê hy moet doen.:))))
Die vigs ding het dit aan ons bewys.
Hierdie een is die bevestiging dat dit is hoe dinge gedoen moet word.

Ons moet nou net slim genoeg raak om uit te werk hoe om die
ongeloofwaardigheid te formuleer wat aan Onse Prez oorgedra moet word sodat
hy iets kan doen.

Wat van:
Liewe Prez - ek het gehoor van 'n betroubare bron dat
......

Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:12j1bug4f0ot9p3nhlrq0lq4bs0ki5qurr@4ax.com...
> On Sun, 7 Apr 2002 23:49:57 +0200, "johanls"
> wrote:
>
>> Skuus, ek het dit gemis. Wat het hy gedoen?
>>
>> Annette wrote in message
>> news:a8qdgv$u473j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat dink julle - is dit wat Mnr Wakeford gedoen het , wat hy as sy plig as
>>> 'n patriotiese Suid Afrikaner beskou, reg - of gaan hy 'n absolute boks
>>> verder van homself maak?
>
>>> Annette
>
> Die belastingbetaler se geld verder vermors deur 'n ongeloofwaardige
> storie in 'n naiewe Mbeki se oor te fluister.
>
> DD
Re: Om te Wykvirt [boodskap #59792 is 'n antwoord op boodskap #59777] Ma, 08 April 2002 03:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy is die snaar wat vir Onse Prez geskryf het dat hy 'n betroubare bron het
wat beweer hy weet waarom die Rand met sulke rasse skrede verlede Desember
gedevalueer het teen die Pond, Dollar en Euro.

Hy het ondere andere Deutsche Bank, Sasol, Nampak, Billiton en M-Cell genoem
as van die stouterds.

Nou is daar 'n kommissie van ondersoek aan die gang wat ons 25 miljoen rand
glo gaan kos om uit te vind hoekom.
Mnr Wakeford het glo verlede week voor die kommissie erken dat die bron -
wat hy om geen rede bekend sal maak nie - net die inligting aan hom
deurgegee het sonder enige nodige sigbare nagevorsde bewyse.

Soos Stephen Mulholland sê:
Now we have a commission in which people like Christine Quinta, who would
not know the difference between a straddle and a strangle, are paid R2200
an hour plus expenses so that they can attend a colloquium on foreign
exchange dealings.

Annette

johanls skryf in boodskap news:3cb14b39_2@batman.vip-za.com...
> Skuus, ek het dit gemis. Wat het hy gedoen?
>
> Annette wrote in message
> news:a8qdgv$u473j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat dink julle - is dit wat Mnr Wakeford gedoen het , wat hy as sy plig as
>> 'n patriotiese Suid Afrikaner beskou, reg - of gaan hy 'n absolute boks
>> verder van homself maak?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Om te Wykvirt [boodskap #59794 is 'n antwoord op boodskap #59792] Ma, 08 April 2002 04:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nou is ek by. Jy praat van Wakeford die grootkop van SABEK. Hierdie geval
en ook ander het nogal interessante ooreenkomste: As jy nie jou bron wil
bekend maak nie is jy ongeloofwaardig. Wonder of hulle gaan ophou om die
media te glo solank as wat die bronne onbekend bly.

Annette skryf in boodskap news:a8r447$u6v02$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hy is die snaar wat vir Onse Prez geskryf het dat hy 'n betroubare bron het
> wat beweer hy weet waarom die Rand met sulke rasse skrede verlede Desember
> gedevalueer het teen die Pond, Dollar en Euro.
>
> Hy het ondere andere Deutsche Bank, Sasol, Nampak, Billiton en M-Cell genoem
> as van die stouterds.
>
> Nou is daar 'n kommissie van ondersoek aan die gang wat ons 25 miljoen rand
> glo gaan kos om uit te vind hoekom.
> Mnr Wakeford het glo verlede week voor die kommissie erken dat die bron -
> wat hy om geen rede bekend sal maak nie - net die inligting aan hom
> deurgegee het sonder enige nodige sigbare nagevorsde bewyse.
>
> Soos Stephen Mulholland sê:
> Now we have a commission in which people like Christine Quinta, who would
> not know the difference between a straddle and a strangle, are paid R2200
> an hour plus expenses so that they can attend a colloquium on foreign
> exchange dealings.
>
> Annette
>
> johanls wrote in message
> news:3cb14b39_2@batman.vip-za.com...
>> Skuus, ek het dit gemis. Wat het hy gedoen?
>>
>> Annette wrote in message
>> news:a8qdgv$u473j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat dink julle - is dit wat Mnr Wakeford gedoen het , wat hy as sy plig as
>>> 'n patriotiese Suid Afrikaner beskou, reg - of gaan hy 'n absolute boks
>>> verder van homself maak?
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Om te Wykvirt [boodskap #59798 is 'n antwoord op boodskap #59794] Ma, 08 April 2002 05:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, hy. Dit is nie die onbekende bronne wat vir my so 'n probleem is nie.
Solank die onbekende bronne gesubstansieerde bewyse kan lewer.
Ek weet dis nog vroege dage, en daar is gewoonlik 'n vuurtjie waar 'n rokie
te bespeur is, maar van wat ek kon lees in die koerante tot dusver re
Deutsche Bank en Sasol, was die transaksies van Sasol nou nie juis iets
revolusioners nie - ek is seker dit was iets wat met reelmaat oor die jare
deur verskeie ander firmas/organisasies gedoen is.
Annette

johanls skryf in boodskap news:3cb19f79_2@batman.vip-za.com...
> Nou is ek by. Jy praat van Wakeford die grootkop van SABEK. Hierdie geval
> en ook ander het nogal interessante ooreenkomste: As jy nie jou bron wil
> bekend maak nie is jy ongeloofwaardig. Wonder of hulle gaan ophou om die
> media te glo solank as wat die bronne onbekend bly.
>
> Annette wrote in message
> news:a8r447$u6v02$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hy is die snaar wat vir Onse Prez geskryf het dat hy 'n betroubare bron het
>> wat beweer hy weet waarom die Rand met sulke rasse skrede verlede Desember
>> gedevalueer het teen die Pond, Dollar en Euro.
>>
>> Hy het ondere andere Deutsche Bank, Sasol, Nampak, Billiton en M-Cell genoem
>> as van die stouterds.
>>
>> Nou is daar 'n kommissie van ondersoek aan die gang wat ons 25 miljoen rand
>> glo gaan kos om uit te vind hoekom.
>> Mnr Wakeford het glo verlede week voor die kommissie erken dat die bron -
>> wat hy om geen rede bekend sal maak nie - net die inligting aan hom
>> deurgegee het sonder enige nodige sigbare nagevorsde bewyse.
>>
>> Soos Stephen Mulholland sê:
>> Now we have a commission in which people like Christine Quinta, who would
>> not know the difference between a straddle and a strangle, are paid R2200
>> an hour plus expenses so that they can attend a colloquium on foreign
>> exchange dealings.
>>
>> Annette
>>
>> johanls wrote in message
>> news:3cb14b39_2@batman.vip-za.com...
>>> Skuus, ek het dit gemis. Wat het hy gedoen?
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:a8qdgv$u473j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Wat dink julle - is dit wat Mnr Wakeford gedoen het , wat hy as sy plig as
>>>> 'n patriotiese Suid Afrikaner beskou, reg - of gaan hy 'n absolute boks
>>>> verder van homself maak?
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Om te Wykvirt [boodskap #59825 is 'n antwoord op boodskap #59798] Ma, 08 April 2002 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die hele grap vir my aan die saak is - die Rand val in sy moer - 30% of
meer, binne 2 maande, die prys van ingevoerde produkte skiet die hoogte
in, inflasie skiet op en iemand uit die privaat sektor (maak dit saak
wie?) moet aan ons liewe president, minister van finansies en president
van die reserwe bank aanbeveel om 'n ondersoek te loods? Wie is nou die
bokse in die verhaal? Die feit dat die mense wat die ondersoek doen
klaarblyklik amateurs in finasiele kringe is - is sekerlik nie sy
(Wakeford) skuld nie.

Goeie dinge wat uit die ondersoek kom:
- SARB is nou heelwt meer op sy tone
- dubious transaksies het heelwat verminder
- die Rand is besig om sedert die ondersoek begin het, stryk deur te
verbeter tenspyte van onse Bob se beste pogings
- die groot firmas wat in sulke tipe transaksies betrokke was is besig
om met 'n fynkam deur die transaksies te gaan (en ek is seker daar is 'n
paar wat dinge wil wegsteek maar ek gaan ook nie my bronne beskikbaar
maak nie :))

Annette wrote:
>
> Ja, hy. Dit is nie die onbekende bronne wat vir my so 'n probleem is nie.
> Solank die onbekende bronne gesubstansieerde bewyse kan lewer.
> Ek weet dis nog vroege dage, en daar is gewoonlik 'n vuurtjie waar 'n rokie
> te bespeur is, maar van wat ek kon lees in die koerante tot dusver re
> Deutsche Bank en Sasol, was die transaksies van Sasol nou nie juis iets
> revolusioners nie - ek is seker dit was iets wat met reelmaat oor die jare
> deur verskeie ander firmas/organisasies gedoen is.
> Annette
>
> johanls wrote in message
> news:3cb19f79_2@batman.vip-za.com...
>> Nou is ek by. Jy praat van Wakeford die grootkop van SABEK. Hierdie geval
>> en ook ander het nogal interessante ooreenkomste: As jy nie jou bron wil
>> bekend maak nie is jy ongeloofwaardig. Wonder of hulle gaan ophou om die
>> media te glo solank as wat die bronne onbekend bly.
>>
>> Annette wrote in message
>> news:a8r447$u6v02$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hy is die snaar wat vir Onse Prez geskryf het dat hy 'n betroubare bron het
>>> wat beweer hy weet waarom die Rand met sulke rasse skrede verlede Desember
>>> gedevalueer het teen die Pond, Dollar en Euro.
>>>
>>> Hy het ondere andere Deutsche Bank, Sasol, Nampak, Billiton en M-Cell genoem
>>> as van die stouterds.
>>>
>>> Nou is daar 'n kommissie van ondersoek aan die gang wat ons 25 miljoen rand
>>> glo gaan kos om uit te vind hoekom.
>>> Mnr Wakeford het glo verlede week voor die kommissie erken dat die bron -
>>> wat hy om geen rede bekend sal maak nie - net die inligting aan hom
>>> deurgegee het sonder enige nodige sigbare nagevorsde bewyse.
>>>
>>> Soos Stephen Mulholland sê:
>>> Now we have a commission in which people like Christine Quinta, who would
>>> not know the difference between a straddle and a strangle, are paid R2200
>>> an hour plus expenses so that they can attend a colloquium on foreign
>>> exchange dealings.
>>>
>>> Annette
>>>
>>> johanls wrote in message
>>> news:3cb14b39_2@batman.vip-za.com...
>>>> Skuus, ek het dit gemis. Wat het hy gedoen?
>>>>
>>>> Annette wrote in message
>>>> news:a8qdgv$u473j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Wat dink julle - is dit wat Mnr Wakeford gedoen het , wat hy as sy plig as
>>>> > 'n patriotiese Suid Afrikaner beskou, reg - of gaan hy 'n absolute boks
>>>> > verder van homself maak?
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
Re: Om te Wykvirt [boodskap #59917 is 'n antwoord op boodskap #59825] Di, 09 April 2002 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lou"
> Die hele grap vir my aan die saak is - die Rand val in sy moer - 30% of
> meer, binne 2 maande, die prys van ingevoerde produkte skiet die hoogte
> in, inflasie skiet op en iemand uit die privaat sektor (maak dit saak
> wie?) moet aan ons liewe president, minister van finansies en president
> van die reserwe bank aanbeveel om 'n ondersoek te loods?
~~~

my daaglikse bruinbrood weeg nou 600gm en kos 30c meer

-die efa raak minder en die silver meer-
--
***************************
http://www.transformationafrica.org
***************************
Re: Om te Wykvirt [boodskap #59975 is 'n antwoord op boodskap #59825] Wo, 10 April 2002 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Lou - ek stem al die pad met jou saam - daarom die oorspronklike
opskrif.

Ek dink wel mense wat iets weet moet vertel as hulle grondige bewyse het, en
ek dink wel die gevolge tot nou toe agv die kommissie van ondersoek is baie
positief.

Annette

Lou skryf in boodskap news:3CB18BE3.424E7C4F@lous.zzn.com...
> Die hele grap vir my aan die saak is - die Rand val in sy moer - 30% of
> meer, binne 2 maande, die prys van ingevoerde produkte skiet die hoogte
> in, inflasie skiet op en iemand uit die privaat sektor (maak dit saak
> wie?) moet aan ons liewe president, minister van finansies en president
> van die reserwe bank aanbeveel om 'n ondersoek te loods? Wie is nou die
> bokse in die verhaal? Die feit dat die mense wat die ondersoek doen
> klaarblyklik amateurs in finasiele kringe is - is sekerlik nie sy
> (Wakeford) skuld nie.
>
> Goeie dinge wat uit die ondersoek kom:
> - SARB is nou heelwt meer op sy tone
> - dubious transaksies het heelwat verminder
> - die Rand is besig om sedert die ondersoek begin het, stryk deur te
> verbeter tenspyte van onse Bob se beste pogings
> - die groot firmas wat in sulke tipe transaksies betrokke was is besig
> om met 'n fynkam deur die transaksies te gaan (en ek is seker daar is 'n
> paar wat dinge wil wegsteek maar ek gaan ook nie my bronne beskikbaar
> maak nie :))
>
>
> Annette wrote:
>>
>> Ja, hy. Dit is nie die onbekende bronne wat vir my so 'n probleem is nie.
>> Solank die onbekende bronne gesubstansieerde bewyse kan lewer.
>> Ek weet dis nog vroege dage, en daar is gewoonlik 'n vuurtjie waar 'n rokie
>> te bespeur is, maar van wat ek kon lees in die koerante tot dusver re
>> Deutsche Bank en Sasol, was die transaksies van Sasol nou nie juis iets
>> revolusioners nie - ek is seker dit was iets wat met reelmaat oor die jare
>> deur verskeie ander firmas/organisasies gedoen is.
>> Annette
>>
>> johanls wrote in message
>> news:3cb19f79_2@batman.vip-za.com...
>>> Nou is ek by. Jy praat van Wakeford die grootkop van SABEK. Hierdie geval
>>> en ook ander het nogal interessante ooreenkomste: As jy nie jou bron wil
>>> bekend maak nie is jy ongeloofwaardig. Wonder of hulle gaan ophou om die
>>> media te glo solank as wat die bronne onbekend bly.
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:a8r447$u6v02$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Hy is die snaar wat vir Onse Prez geskryf het dat hy 'n betroubare bron het
>>>> wat beweer hy weet waarom die Rand met sulke rasse skrede verlede Desember
>>>> gedevalueer het teen die Pond, Dollar en Euro.
>>>>
>>>> Hy het ondere andere Deutsche Bank, Sasol, Nampak, Billiton en M-Cell genoem
>>>> as van die stouterds.
>>>>
>>>> Nou is daar 'n kommissie van ondersoek aan die gang wat ons 25 miljoen rand
>>>> glo gaan kos om uit te vind hoekom.
>>>> Mnr Wakeford het glo verlede week voor die kommissie erken dat die bron -
>>>> wat hy om geen rede bekend sal maak nie - net die inligting aan hom
>>>> deurgegee het sonder enige nodige sigbare nagevorsde bewyse.
>>>>
>>>> Soos Stephen Mulholland sê:
>>>> Now we have a commission in which people like Christine Quinta, who would
>>>> not know the difference between a straddle and a strangle, are paid R2200
>>>> an hour plus expenses so that they can attend a colloquium on foreign
>>>> exchange dealings.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>> johanls wrote in message
>>>> news:3cb14b39_2@batman.vip-za.com...
>>>> > Skuus, ek het dit gemis. Wat het hy gedoen?
>>>> >
>>>> > Annette wrote in message
>>>> > news:a8qdgv$u473j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Wat dink julle - is dit wat Mnr Wakeford gedoen het , wat hy as sy plig as
>>>> > > 'n patriotiese Suid Afrikaner beskou, reg - of gaan hy 'n absolute boks
>>>> > > verder van homself maak?
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
Re: Om te Wykvirt [boodskap #59976 is 'n antwoord op boodskap #59917] Wo, 10 April 2002 10:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis waar Tobie - maar waar gebeur dit nie?
Annette

Tobie skryf in boodskap news:a8vd29$b8g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Lou"
>> Die hele grap vir my aan die saak is - die Rand val in sy moer - 30% of
>> meer, binne 2 maande, die prys van ingevoerde produkte skiet die hoogte
>> in, inflasie skiet op en iemand uit die privaat sektor (maak dit saak
>> wie?) moet aan ons liewe president, minister van finansies en president
>> van die reserwe bank aanbeveel om 'n ondersoek te loods?
> ~~~
>
> my daaglikse bruinbrood weeg nou 600gm en kos 30c meer
>
> -die efa raak minder en die silver meer-
> --
> ***************************
> http://www.transformationafrica.org
> ***************************
>
Re: Om te Wykvirt [boodskap #60098 is 'n antwoord op boodskap #59976] Do, 11 April 2002 20:31 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
> Dis waar Tobie - maar waar gebeur dit nie?
> Annette
~~~
>> my daaglikse bruinbrood weeg nou 600gm en kos 30c meer
>>
>> -die efa raak minder en die silver meer-
~~~~~~~~~~~
Jy en ek kan dit bekostig maar ....
die regering mag dit nie laat gebeur nie,
vir die onthalwe van die weduwee en wese, hulle moet beskerm word
teen diewolwe. Dis maar eintlik wat ek wou sê.
~~
Vorige onderwerp: Wie is nog skuldig?
Volgende onderwerp: Rudolf se Kursus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 09:05:23 MGT 2024