Tuis » Lekker » Kos & resepte » Eet en Geniet
Eet en Geniet [boodskap #59624] |
Sat, 06 April 2002 17:01  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is blykbaar nou 'n tipe van 'n Kook en Geniet beskikbaar op
www.food24.co.za
Behalwe vir die die gewone manier om die 13500 resepte op te soek, kan mens
glo ook in tik wat jy beskikbaar het, en die resepte wat daardie bestanddele
bevat sal aangetoon word.
Dit kan ook resepte aanpas by die hoeveelheid gaste wat jy wil onthaal.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Eet en Geniet [boodskap #59782 is 'n antwoord op boodskap #59770] |
Sun, 07 April 2002 21:58  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee wag - so maklik word ek nie gevang nie:)))
Daar moet ander, beter en goedkoper maniere wees.
Annette
chrisnel skryf in boodskap news:3cb14844_2@batman.vip-za.com...
> dis baie maklik
> open 'n rekening, selfs verbandlening by ABSA en jy kry freemail.absa.co.za
> gratis
>
> "Annette" wrote in message
> news:a8p6oq$tupcq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ai Jonas - ja - tot my spyt het ek dit ook eers agtergekom nadat ek dit
>> gepos het.
>> Miskien kan die slimmes ons hier vertel wat om te kan doen om dit wel te kan
>> lees, sonder om Mweb te ondersteun.- pure afpersing as jy my vra.
>> Soos ek die ou sakie sien - as hulle my ongevraag wil boikot, kan ek seker
>> metodes gebruik om wel te lees wat ek wil.
>>
>> Ek sal ook sommer aan Argus skryf en hulle vra of hulle dink dit reg is om
>> die opposisie so te ondersteun:))))
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:a8p3uk$1u3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette - daardie webblad is slegs vir MWeb-intekenaars beskore...
>>>
>>> In beginsel is ek teen MWeb juis omdat hulle die gees van die internet
>>> skaad - waar moontlik raai ek mense aan om nie by Mweb aan te sluit nie -
>>> juis daaroor ...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a8nadd$tgs8j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Daar is blykbaar nou 'n tipe van 'n Kook en Geniet beskikbaar op
>>>> www.food24.co.za
>>>>
>>>> Behalwe vir die die gewone manier om die 13500 resepte op te soek, kan mens
>>>> glo ook in tik wat jy beskikbaar het, en die resepte wat daardie bestanddele
>>>> bevat sal aangetoon word.
>>>> Dit kan ook resepte aanpas by die hoeveelheid gaste wat jy wil onthaal.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:52:28 UTC 2025
|