Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hello
Hello [boodskap #59693] So, 07 April 2002 12:13 na volgende boodskap
Skollie  is tans af-lyn  Skollie
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
Aangename kennis.
Re: Hello [boodskap #59697 is 'n antwoord op boodskap #59693] So, 07 April 2002 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Apr 2002 13:13:17 +0100, "Skollie" wrote:

> Aangename kennis.
>

Hallo en aangename kennis. Jy klink so bietjie skollie mollie:-)))

Didi
Re: Hello [boodskap #59701 is 'n antwoord op boodskap #59693] So, 07 April 2002 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Apr 2002 13:13:17 +0100, "Skollie" wrote:

> Aangename kennis.

My naam is Dennis.
Re: Hello [boodskap #59702 is 'n antwoord op boodskap #59701] So, 07 April 2002 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Speel jy tennis?

Dennis skryf in boodskap news:i6o0bu8omqesrnd1r1ea0kk2k6qff17k2c@4ax.com...
> On Sun, 7 Apr 2002 13:13:17 +0100, "Skollie"
> wrote:
>
>> Aangename kennis.
>
> My naam is Dennis.
>
Re: Hello [boodskap #59703 is 'n antwoord op boodskap #59693] So, 07 April 2002 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Aangenaam Skollie. (Nooit gedink ek sal daardie woorde vir `n skollie sê
nie.) Hoop nie jou naam is op jou karakter gegrond nie. Van waar Gehasi?

Skollie skryf in boodskap news:DKWr8.5759$e5.34301@news.indigo.ie...
> Aangename kennis.
>
Re: Hello [boodskap #59706 is 'n antwoord op boodskap #59701] So, 07 April 2002 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
>
>> Aangename kennis.
>
> My naam is Dennis.
Ek speel graag tennis
met sokkiespenners.

>
Re: Hello [boodskap #59710 is 'n antwoord op boodskap #59702] So, 07 April 2002 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Apr 2002 17:18:02 +0200, "johanls"
wrote:

Nee, maar ek's 'n menace.

> Speel jy tennis?
>
> Dennis wrote in message
> news:i6o0bu8omqesrnd1r1ea0kk2k6qff17k2c@4ax.com...
>> On Sun, 7 Apr 2002 13:13:17 +0100, "Skollie"
>> wrote:

>>> Aangename kennis.

>> My naam is Dennis.

(Dankie Annette, ek het nie geweet hoe die ding verder gaan nie!) :-))
Sokkiespenners - :-))))))
Re: Hello [boodskap #59721 is 'n antwoord op boodskap #59710] So, 07 April 2002 17:14 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan is jy 'n blerrie stoute klein seuntjie:))
Annette

Dennis skryf in boodskap news:d2q0bu8hd6n2f8rpj538qrrq6gijskene3@4ax.com...
> On Sun, 7 Apr 2002 17:18:02 +0200, "johanls"
> wrote:
>
> Nee, maar ek's 'n menace.
>
>> Speel jy tennis?
>>
>> Dennis wrote in message
>> news:i6o0bu8omqesrnd1r1ea0kk2k6qff17k2c@4ax.com...
>>> On Sun, 7 Apr 2002 13:13:17 +0100, "Skollie"
>>> wrote:
>
>>>> Aangename kennis.
>
>>> My naam is Dennis.
>
>
> (Dankie Annette, ek het nie geweet hoe die ding verder gaan nie!) :-))
> Sokkiespenners - :-))))))
>
Vorige onderwerp: Tobie
Volgende onderwerp: Nieuwe website
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 10:03:23 MGT 2024