Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tobie
Tobie [boodskap #59668] |
So., 07 April 2002 07:08  |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Tobie, ek het so pas geluister na jou bladsy
http://walk.isat.co.za/downloads.htm
en dit was al wat nodig was om die dag van vandag
die dà g van die dà e te maak
Dankie ook vir die fasiliteit om dit te ,download, (wou nie die
woorde af te laai gebruik nie want ek wil dit liewer oplaai)
|
|
|
|
Re: Tobie [boodskap #59694 is 'n antwoord op boodskap #59668] |
So., 07 April 2002 12:14  |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Davie"
---knip---
> http://walk.isat.co.za/downloads.htm
> Dankie ook vir die fasiliteit om dit te ,download,
---knip---
~~~~~~~
ok, Hy moet jou seën :-) het so effens 'n verandering in die
woordbou aangebring, toe ek dit lees sien ek eintlik wat ek
geskryf het .... hehehe
die weggesteekte blad is nog nie ontdek nie .........
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
http://walk.isat.co.za
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 19:53:35 UTC 2025
|