Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Israel en Palestina
Israel en Palestina [boodskap #59475] |
Wed, 03 April 2002 18:33  |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kom ons toets die algemene mening hieroor; wat ek dink
besonder interessant kan wees...
Is Israel nie miskien besig om 'n destydse Suid Afrika te kopieer nie?
Gisteraand is Palestina se houding verduidelik. Vanaand Israel s'n.
Palestina se relaas gisteraand was interessant. Israel s'n vanaand het
geen inhoud gehad nie. Niks anders as dat Palestina konferensie tafel
toe moet gaan nie. Miskien het dit daarmee te doen dat gisteraand se
verduideliking deur 'n man gedoen is en die van Israel vanaand, deur
'n vrou.
So tussen hakkies, wie van julle het op die sewe-uur nuus (op 2)
gesien hoe die onluste polisie in Ierland vrouens met knuppels slaan?
Suid Afrika is blykbaar slegs in tred met die res van die wêreld wat
geweld betref.
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Israel en Palestina [boodskap #59512 is 'n antwoord op boodskap #59489] |
Thu, 04 April 2002 18:13  |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 4 Apr 2002 08:27:56 +0200, "Annette" wrote:
> Davie - ek het vir jou 'n brief van 'n Israeli gestuur per e-pos.
> Laat weet asb of jy dit gekry het.
> Annette
>
Ja, nou net, dankie Annette. Toe ek jou brief sien
het ek my epos oopgemaak en dit gekry. Sal dit nou lees.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 22:22:28 UTC 2025
|