Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pfizer 3
Pfizer 3 [boodskap #59370] Sa., 30 Maart 2002 18:36 na volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Senior Lid
Nou daar het jy dit!

Die sensitiewe kykers het nou amptelik klagte ingedien oor die
ereksieprobleem advertensies. Hierdie advertensies gee nou nuwe betekenis
aan die term "Soft-Porn". Ek ken van sensitiewe kykers: Ek is getroud aan
een! Ek het nie probleem met die advertensies nie, maar dis nie my skuld
dat mense nie hulle Jungle Oats wil eet nie.
Re: Pfizer 3 [boodskap #59426 is 'n antwoord op boodskap #59370] Di., 02 April 2002 19:27 Na vorige boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Senior Lid
On Sat, 30 Mar 2002 20:36:58 +0200, "Grahame" wrote:

> Nou daar het jy dit!
> Hierdie advertensies gee nou nuwe betekenis
> aan die term "Soft-Porn".
>

Dit moes jy mos lankal agter gekom het Grahame - (maar eintlik is die
basis van die advertensie natuurllik om soft-porn weer hard-porn te
maak.) :-)))

DD
'n klipharde een - en ek praat die keer van my lag:-)))
Vorige onderwerp: Naweek saam meyt Likho (lang storie)
Volgende onderwerp: Re: O. Chambers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Aug. 03 19:29:23 UTC 2026