Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » KKNK
KKNK [boodskap #59234] Wo, 27 Maart 2002 15:02 na volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
wie in die pretoria omgewing gaan kknk toe? ekke soek iets.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: KKNK [boodskap #59242 is 'n antwoord op boodskap #59234] Wo, 27 Maart 2002 18:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Mar 2002 17:02:53 +0200, Threeships Mcduck
wrote:

> wie in die pretoria omgewing gaan kknk toe? ekke soek iets.

kknk? Van wanneer af het die Klu Klax Klank 'n tak in Pretoria?:-)
Re: KKNK [boodskap #59261 is 'n antwoord op boodskap #59234] Wo, 27 Maart 2002 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ek ken mense wat gaan. Wat soek jy?

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:pjn3au095kbmnk53ldd61cvqeglr3d0it3@4ax.com...
> wie in die pretoria omgewing gaan kknk toe? ekke soek iets.
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: KKNK [boodskap #59276 is 'n antwoord op boodskap #59242] Do, 28 Maart 2002 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Mar 2002 20:20:17 +0200, Davie Davis served the
following to the group:

> On Wed, 27 Mar 2002 17:02:53 +0200, Threeships Mcduck
> wrote:
>
>> wie in die pretoria omgewing gaan kknk toe? ekke soek iets.
>
> kknk? Van wanneer af het die Klu Klax Klank 'n tak in Pretoria?:-)

vandat ek hom gestig het. moet ek `n lidmaatskap vorm aanstuur?

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: KKNK [boodskap #59277 is 'n antwoord op boodskap #59261] Do, 28 Maart 2002 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Mar 2002 20:06:48 GMT, "Kwarantyn"
served the following to the group:

> Ek ken mense wat gaan. Wat soek jy?
>

dit sal great wees. brixton moord en roof stel hulle nuwe cd
spergebied daar bekend. ek moet net my hande op een kry. waar bly die
mense?

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: KKNK [boodskap #59284 is 'n antwoord op boodskap #59277] Do, 28 Maart 2002 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom kry jy nie die CD by hulle self nie?

http://go.to/bmro
of
http://home.mweb.co.za/bm/bmro/

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: KKNK [boodskap #59290 is 'n antwoord op boodskap #59284] Do, 28 Maart 2002 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Mar 2002 10:40:38 +0200, "TJ"
served the following to the group:

> Hoekom kry jy nie die CD by hulle self nie?
>
> http://go.to/bmro
> of
> http://home.mweb.co.za/bm/bmro/
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>

sal (sou) vinniger wees as iemand dit vir my van KKNK af kan (kon)
bring.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: KKNK [boodskap #59291 is 'n antwoord op boodskap #59290] Do, 28 Maart 2002 11:41 Na vorige boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Mar 2002 13:16:59 +0200, Threeships Mcduck
served the following to the group:

> On Thu, 28 Mar 2002 10:40:38 +0200, "TJ"
> served the following to the group:
>
>> Hoekom kry jy nie die CD by hulle self nie?

>> http://go.to/bmro
>> of
>> http://home.mweb.co.za/bm/bmro/

>> :-)

>> TJ
>> www.artslink.co.za

>
> sal (sou) vinniger wees as iemand dit vir my van KKNK af kan (kon)
> bring.
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za

besides hulle is self by kknk

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Hou die soentjies
Volgende onderwerp: en julle Nederlanders:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 07:51:22 MGT 2024