Fok hom ma 8 [boodskap #59240] |
Wo., 27 Maart 2002 18:14  |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat beteken hierdie uitdrukking?
Die omroeper het dit vandag tydens die krieket gebruik.
Ek onthou nog goed dat die Aussies op daardie oomblik teen 4,8 lopies per
boulbeurt gescore het.
Het dit dalk iets daarmee te doen?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Fok hom ma 8 [boodskap #59374 is 'n antwoord op boodskap #59353] |
So., 31 Maart 2002 13:14  |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Davie Davis skryf in boodskap news:r7k9auc7ugdnohc5hvunuhvtnib3qmfugq@4ax.com...
> En ek is een van
> daardie mense wat die trotse werk het om dit weer
> skoon te maak.
So ek was reg
|
|
|