Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Statebond Skorsing
Re: Statebond Skorsing [boodskap #59119 is 'n antwoord op boodskap #59071] Vr, 22 Maart 2002 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 21 Mar 2002 22:00:36 +0200, "Tobie" wrote:

> DD kom tog maar in, ek gaan gou vir ons twee 'n moer Ciro maak,
> ...... SWART....... hoeveel suiker?
>
>

lol dankie Tobie, het jy gesien
dat daar weer 'n kompliment
vir jou blad is?

Tobie, hanteer jy nog 'n FTP blad?
Of is die blad onder bespreking die
blad wat jy van gepraat het.
Om een of ander rede het ek gedink
dat jy 'n FTP blad het.
Re: Statebond Skorsing [boodskap #59123 is 'n antwoord op boodskap #59119] Vr, 22 Maart 2002 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis"
> Tobie, hanteer jy nog 'n FTP blad?
> Of is die blad onder bespreking die
> blad wat jy van gepraat het.
> Om een of ander rede het ek gedink
> dat jy 'n FTP blad het.
~~~~~~~~~~~
nee nie meer ftp nie, dit was 'n ftp blad, maar ek kon mos nou
nie vir almal wat leef my 'password' gee nie. ek weet nie eintlik
hoe dit werk nie. elk geval dit gebruik nou FrontPage Server
Extensions en soos jy gesê het dit werk, en ek het dit ook nou
gesien nadat ek die toilet aan dié kant ge-'flush' het ... jy het
mos gesê toilet nê?
Daai Jabez link sal ek moet gaan verander, ek het 'n 'o' in die
einde van die naam gesit wat ek nie moes nie :-(
~~
Re: Statebond Skorsing [boodskap #59124 is 'n antwoord op boodskap #59123] Vr, 22 Maart 2002 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
http://simchah.isat.co.za/
~~~~~~~~~
"Tobie"
> Daai Jabez link sal ek moet gaan verander, ek het 'n 'o' in die
> einde van die naam gesit wat ek nie moes nie :-(
Re: Statebond Skorsing [boodskap #59131 is 'n antwoord op boodskap #59001] Sa, 23 Maart 2002 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter ek het hierdie van 'n kennis uit Zimbabwe gekry. Nee ek ken die Kay's
nie persoonlik nie, maar het al van hulle gehoor. Ek het daagliks kontak met
verskeie mense in Zimbabwe en die storie klop. Het ook geen rede om die
persoon wat dit aan my gestuur het te wantrou nie.

HK.

"Wouter Plaasvark"
> Hierdie lyk vir my baie na van die ander houkse en fiksie
> wat in die kuberwêreld rondsweef. Of is ek verkeerd,
> ken jy die Kays, Hantamkind?
>
>
> "Hantamkind"
> Hier is so ietsie uit die pen van 'n Zimmie wat die brunt van die struggle
> aan haar bas voel. Jy sal verstaan dat hulle nou nie eintlik Afrikaans praat
> nie... en ek noem dit maar vir ingeval iemand nou weer op haar perdjie wil
> klim. Ek verstaan ook dat emails gemonitor word deur die regering van ZW en
> dat enige verwysing na Mugabe 'n driftige geklop op die voordeur tot gevolg
> kan he binne minute na afsending.
>
Re: Statebond Skorsing [boodskap #59142 is 'n antwoord op boodskap #59131] Sa, 23 Maart 2002 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark"
> Hierdie lyk vir my baie na van die ander houkse en fiksie
> wat in die kuberwêreld rondsweef. Of is ek verkeerd,
> ken jy die Kays, Hantamkind?

"Hantamkind"
Wouter ek het hierdie van 'n kennis uit Zimbabwe gekry. Nee ek ken die Kay's
nie persoonlik nie, maar het al van hulle gehoor. Ek het daagliks kontak met
verskeie mense in Zimbabwe en die storie klop. Het ook geen rede om die
persoon wat dit aan my gestuur het te wantrou nie.

Wouter
Dankie Hantamkind. Het jy enige idee wanneer die oorspronklike
stuk geskryf is? Ek vra omdat my vriend hier naby my se seun
al 'n hele paar jaar 'n plaasbestuurder in Zimbabwe is (sy
skoonpa se plaas) en hy is sê dis baie rustig daar waar hulle boer.

Zimbabwe is 'n groot land (400 000 vk km) en daar is blykbaar
nog 40 000 blankes, so dit situasie verskil seker van plek na plek.
Re: Statebond Skorsing [boodskap #59180 is 'n antwoord op boodskap #59142] Di, 26 Maart 2002 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter ek weet nie met wie jy praat in Zimbabwe nie, en uit watter streek hy
kom nie. As dit rustig is vir mense wat nog daar is dan dank ons die goeie
Vader daarvoor. Die emails wat daagliks in my epos beland vanuit Zim het
egter nie dieselfde boodskap nie. Die volgende is weereens 'n voorbeeld en
die statistiek is sekerlik verifieerbaar is op een of ander manier: -

LIST OF ZIMBABWEAN COMMERCIAL FARMERS
MURDERED SINCE THE INVASIONS BEGAN IN FEBRUARY 2000

1. DUNN, Allan Stewart - 7 May 2000 Seke - Mashonaland East
2. ELSWORTH, Henry Swan - 7 May 2000 Kwekwe - Midlands
3. STEVENS, David - 15 April 2000 Murehwa South - Mashonaland East
4. OLDS, Martin - 18 April 2000 Bubi-Umguza - Matabeleland North
5. WEEKS, John - 14 May 2000 Seke - Mashonaland East
6. OATES, Tony - 31 May 2000 - Zvimba North - Mashonaland West
7. BOTHA, William - 23 July 2000 - Seke/Marondera - Mashonaland East
8. OLDS, Gloria - 4 March 2001 - Bubi-Umguza Matabeleland North
9. COBBET, Robert Fenwick - 6 August 2001 - Kwekwe Midlands
10. FORD, Terrence Samson - 18 March 2002 - Norton Mashonaland West

We mourn this unnecessary loss of life!!!
>
> Wouter
> Dankie Hantamkind. Het jy enige idee wanneer die oorspronklike
> stuk geskryf is? Ek vra omdat my vriend hier naby my se seun
> al 'n hele paar jaar 'n plaasbestuurder in Zimbabwe is (sy
> skoonpa se plaas) en hy is sê dis baie rustig daar waar hulle boer.
>
> Zimbabwe is 'n groot land (400 000 vk km) en daar is blykbaar
> nog 40 000 blankes, so dit situasie verskil seker van plek na plek.
>
Zimbabwe Plaasmoorde [boodskap #59183 is 'n antwoord op boodskap #59180] Di, 26 Maart 2002 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hantamkind
Wouter ek weet nie met wie jy praat in Zimbabwe nie, en uit watter streek hy
kom nie. As dit rustig is vir mense wat nog daar is dan dank ons die goeie
Vader daarvoor.

Wouter
Ek praat met my vriend Hennie, wie se seun Russel daar boer.
Hulle is albei gebore Zimbo's. Russel boer in die
Gwelo-omgewing, as ek reg onthou

Ek dink nie jou lys hier onder is volledig nie, ek vermoed daar
was meer moorde as net 10. Maar kom ons stel dit bietjie in
perspektief.

Daar is ongeveer 4 500 blanke boere in Zim (40 000 blankes
in totaal.) Iemand het onlangs hier op 'n kruispos gepraat van
70 000 blanke plase wat gerepatrieer is voor hierdie
probleme, dit klink vir my onmoontlik hoog.

As ek aanvaar die boere is gemiddeld so in hulle middel 50's
sal daar volgens populasiesterfte ongeveer 112 sterftes elke
jaar onder onder hulle voorkom. Oor die twee jaar waaroor jou
lys strek dus so ongeveer 220. Vir elke moord op jou lys, was
daar dan nog sowat 20 ander sterftes onder blanke boere en
meer as 100 onder alle blankes in Zimbabwe.

Terloops, ek het op AFP (internasionale nuusagentskap) gelees
dat daar in die afgelope drie maande 20 mense in politieke
onrus in Zimbabwe dood is. (12 swart, 8 blank.)

Ek praat geen moord goed nie, al wat ek probeer uitwys is
dat die tien plaasmoorde taamlik wydverspreid is en dat daar
noodwendig groot areas sal wees waar dit nie gebeur nie.
Nuus is nuus, nuus is die sensasie, die ongewone, die
uitsonderlike. Nuus gee absoluut geen perspektief nie.

Daarom die vrae oor daardie e-pos wat jy hier oor die Kays
geplaas het. Daar is baie versinsels in die kuberwêreld,
sonder die bron of iets geloofwaardig om dit mee te staaf
glo ek nie iets net omdat 'n goedgelowige dit op 'n poslys of
nuusgroep aanstuur nie.

Hantamkind skryf in boodskap news:3nZn8.22893$uR5.48463@newsfeeds.bigpond.com...
Wouter ek weet nie met wie jy praat in Zimbabwe nie, en uit watter streek hy
kom nie. As dit rustig is vir mense wat nog daar is dan dank ons die goeie
Vader daarvoor. Die emails wat daagliks in my epos beland vanuit Zim het
egter nie dieselfde boodskap nie. Die volgende is weereens 'n voorbeeld en
die statistiek is sekerlik verifieerbaar is op een of ander manier: -

LIST OF ZIMBABWEAN COMMERCIAL FARMERS
MURDERED SINCE THE INVASIONS BEGAN IN FEBRUARY 2000

1. DUNN, Allan Stewart - 7 May 2000 Seke - Mashonaland East
2. ELSWORTH, Henry Swan - 7 May 2000 Kwekwe - Midlands
3. STEVENS, David - 15 April 2000 Murehwa South - Mashonaland East
4. OLDS, Martin - 18 April 2000 Bubi-Umguza - Matabeleland North
5. WEEKS, John - 14 May 2000 Seke - Mashonaland East
6. OATES, Tony - 31 May 2000 - Zvimba North - Mashonaland West
7. BOTHA, William - 23 July 2000 - Seke/Marondera - Mashonaland East
8. OLDS, Gloria - 4 March 2001 - Bubi-Umguza Matabeleland North
9. COBBET, Robert Fenwick - 6 August 2001 - Kwekwe Midlands
10. FORD, Terrence Samson - 18 March 2002 - Norton Mashonaland West

We mourn this unnecessary loss of life!!!
>
> Wouter
> Dankie Hantamkind. Het jy enige idee wanneer die oorspronklike
> stuk geskryf is? Ek vra omdat my vriend hier naby my se seun
> al 'n hele paar jaar 'n plaasbestuurder in Zimbabwe is (sy
> skoonpa se plaas) en hy is sê dis baie rustig daar waar hulle boer.
>
> Zimbabwe is 'n groot land (400 000 vk km) en daar is blykbaar
> nog 40 000 blankes, so dit situasie verskil seker van plek na plek.
Re: Zimbabwe Plaasmoorde [boodskap #59188 is 'n antwoord op boodskap #59183] Di, 26 Maart 2002 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3ca07be2.0@news1.mweb.co.za...
> Hantamkind
> Wouter ek weet nie met wie jy praat in Zimbabwe nie, en uit watter streek hy
> kom nie. As dit rustig is vir mense wat nog daar is dan dank ons die goeie
> Vader daarvoor.
>
> Wouter
> Ek praat met my vriend Hennie, wie se seun Russel daar boer.
> Hulle is albei gebore Zimbo's. Russel boer in die
> Gwelo-omgewing, as ek reg onthou
>
> Ek dink nie jou lys hier onder is volledig nie, ek vermoed daar
> was meer moorde as net 10. Maar kom ons stel dit bietjie in
> perspektief.
>
> Daar is ongeveer 4 500 blanke boere in Zim (40 000 blankes
> in totaal.) Iemand het onlangs hier op 'n kruispos gepraat van
> 70 000 blanke plase wat gerepatrieer is voor hierdie
> probleme, dit klink vir my onmoontlik hoog.
>
> As ek aanvaar die boere is gemiddeld so in hulle middel 50's
> sal daar volgens populasiesterfte ongeveer 112 sterftes elke
> jaar onder onder hulle voorkom. Oor die twee jaar waaroor jou
> lys strek dus so ongeveer 220. Vir elke moord op jou lys, was
> daar dan nog sowat 20 ander sterftes onder blanke boere en
> meer as 100 onder alle blankes in Zimbabwe.
>
> Terloops, ek het op AFP (internasionale nuusagentskap) gelees
> dat daar in die afgelope drie maande 20 mense in politieke
> onrus in Zimbabwe dood is. (12 swart, 8 blank.)
>
> Ek praat geen moord goed nie, al wat ek probeer uitwys is
> dat die tien plaasmoorde taamlik wydverspreid is en dat daar
> noodwendig groot areas sal wees waar dit nie gebeur nie.
> Nuus is nuus, nuus is die sensasie, die ongewone, die
> uitsonderlike. Nuus gee absoluut geen perspektief nie.
>
> Daarom die vrae oor daardie e-pos wat jy hier oor die Kays
> geplaas het. Daar is baie versinsels in die kuberwêreld,
> sonder die bron of iets geloofwaardig om dit mee te staaf
> glo ek nie iets net omdat 'n goedgelowige dit op 'n poslys of
> nuusgroep aanstuur nie.
>
>
>
> Hantamkind wrote in message
> news:3nZn8.22893$uR5.48463@newsfeeds.bigpond.com...
> Wouter ek weet nie met wie jy praat in Zimbabwe nie, en uit watter streek hy
> kom nie. As dit rustig is vir mense wat nog daar is dan dank ons die goeie
> Vader daarvoor. Die emails wat daagliks in my epos beland vanuit Zim het
> egter nie dieselfde boodskap nie. Die volgende is weereens 'n voorbeeld en
> die statistiek is sekerlik verifieerbaar is op een of ander manier: -
>
> LIST OF ZIMBABWEAN COMMERCIAL FARMERS
> MURDERED SINCE THE INVASIONS BEGAN IN FEBRUARY 2000
>
> 1. DUNN, Allan Stewart - 7 May 2000 Seke - Mashonaland East
> 2. ELSWORTH, Henry Swan - 7 May 2000 Kwekwe - Midlands
> 3. STEVENS, David - 15 April 2000 Murehwa South - Mashonaland East
> 4. OLDS, Martin - 18 April 2000 Bubi-Umguza - Matabeleland North
> 5. WEEKS, John - 14 May 2000 Seke - Mashonaland East
> 6. OATES, Tony - 31 May 2000 - Zvimba North - Mashonaland West
> 7. BOTHA, William - 23 July 2000 - Seke/Marondera - Mashonaland East
> 8. OLDS, Gloria - 4 March 2001 - Bubi-Umguza Matabeleland North
> 9. COBBET, Robert Fenwick - 6 August 2001 - Kwekwe Midlands
> 10. FORD, Terrence Samson - 18 March 2002 - Norton Mashonaland West
>
> We mourn this unnecessary loss of life!!!
>>
>> Wouter
>> Dankie Hantamkind. Het jy enige idee wanneer die oorspronklike
>> stuk geskryf is? Ek vra omdat my vriend hier naby my se seun
>> al 'n hele paar jaar 'n plaasbestuurder in Zimbabwe is (sy
>> skoonpa se plaas) en hy is sê dis baie rustig daar waar hulle boer.
>>
>> Zimbabwe is 'n groot land (400 000 vk km) en daar is blykbaar
>> nog 40 000 blankes, so dit situasie verskil seker van plek na plek.
>

Ek het gedink dit is belangrik om die volgende te pos net om Zimbabwe in
perspektief te stel.
http://www.jrnyquist.com/aug20/south_africa.htm
In Memoriam

Known names of farm attack murder victims since July 31, 2000:

Aug 4 2001: Johan Stapelberg, 40, and Hendrik Johannes Uys, 35, both farmers
and brothers-in-law, shot dead in a farm attack near Boons, NW.

July 2001: July 17,2001: Keith McCabe,40, English-SA; Compasberg, Nieuw
Bethesda, Eastern Cape: declared dead, disappeared 5 years ago; July 16:
Herman Winkelmann, 71, Afrikaner, King William's Town; July 17: Michael van
Rooyen, Afrikaner, Potchefstroom; July 23: Ronald Laaper, Misty Hills,
Waterval Boven.27 July 2001 -- Johan le Grange, Kalbasfontein, Witbank ,
tortured to death; Afrikaner.28 July: Carina Sussana Muller, 88, strangled
Schweizer Reneke, Afrikaner; 29 July: Hester Magdalena Olivier, 55,
Lenterus, Twee Rivieren, Joubertina , Afrikaner.

June 2001 June 1: Daniel & Marika Schoonwinkel, Diepkloof, Groblersdal,
Mpumalanga; William and Shirley Dennis, Yellowwoods, King William's Town;
East Cape; June 2: Jannie & Annelieze Visser, Op-die-Berg, Koue Bokkeveld,
Ceres; June 6: Gert Nel, Kleinbegin, near Bloemfontein, OFS; June 11: Jan
Meiring, Prospit, Senekal, OFS, all murder victims from June 1 were
Afrikaners; June 24: Mr Lwayiphi Monise and wife, Nokwayiyo Killton,
Xhosas,farm near Stutterheim; 26 June: Christo Pikaan, farm manager,
Spioenkop, Grabouw, died in a hail of bullets after speaking up publicly
against farm attacks.; June 28: Johannes L van Heerden, 41, Delareyville,
Afrikaner;

May 2001 :May 31: Dennis Peters, Stilfontein world heritage site farm; May
27: Theo van Niekerk, Geluksberg, KZN. Afrikaner; May 7: Gustav Gullas,
Magaliesburg; Greek-SA May 4:Gawie & Dorothea van der Merwe,NW,
Hartbeesfontein, Afrikaners; Also May 4: Wilfred Oellermann, 78, and his
wife; Babanango, KZN; German-SA; May 1: Griet vd Westhuizen, 75, Parys, OFS,
Afrikaner;

April 2001: April 25: Bob and Joy Green: torched to death at Meyerton
smallholding; April 16: Annemarie Viljoen, (23), Afrikaner, Haakdoringhoewe,
Pretoria; April 5, Sapa report: Barend Pienaar, De Deur, Vereeniging
smallholding; April 1: Irene Holder,Greylingstad, Afrikaner:

March 2001: Mar.31 - Amos Nkuna, 41, farm labourer, Karino, Nelspruit; March
31: Irene Botha (53), Afrikaner, Greylingstad; March 27: Nicholas Janse van
Rensburg, his mother Hester; Marikana, Marico; also March 26: : Pieter
Raats, Mooinooi, Groenfontein.March 25: Kevin & Lu McGregor, Elliott,
Eastern Cape. March 10: Willie du Plessis (73), Greylingstad, Afrikaner;
March 6,2001: John Ernest Partridge, 75, Port Edward, KZN, English-speaking
SA;

Feb. 2001: Feb.18 Unnamed Richmond farmer, Sapa report; Feb.9: Mabheta,
Mavis and Sindiswa Mtembu of Vonono, KZN, Zulus; Feb. 8, May Rush,
Queenstown. Feb.2 Groot Drakensteyn farm stall, Boland: Ismail Abrahams and
his wife Miriam, Malays;

Jan. 2001: Jan.26: Petrus J Potgieter, Lindleyspoort, Pretoria,
Afrikaner;Jan.26: Andre Boucher Jr, Fochville, Carletonville, Afrikaner;
Jan. 26: Dawid H. van Rooyen, Lichtenburg, Afrikaner; Jan.21 Herman Jones,
Klipplatsdrift Farm in Standerton. Afrikaner ; Jan.20: Martie Scheepels,
MacClear, Afrikaner; Jan.20: Andries Botha, Tandala, East Cape, Afrikaner;
Jan.18. Jeanne Kriel, 38, Plot 76 Kromdraai Farm, Witbank, Afrikaner;Jan.16
Malcolm Potgieter, Witrivier, Afrikaner,; Jan 10 :Claudio Sena, Portuguese,
Rietfontein, Vaal, .Jan 2, 2001: Mr Percy and Dr Loretta van Zyl, Hoopenberg
farm, Muldersvlei, Cape. Afrikaners;

Dec2000: Huntley Vivian Kirby, KZN Midlands; English-speaking SA;
Dec.19. Muziwamandla Khuzwayo, nightwatchman, Ashtone Farm ,Umhlali.
Zulu,Dec. 14 Flip Cronje, Koster , Afrikaner;Dec.13, Alet Roux, journalist
investigating farm murders, Riversdale, Afrikaner. Dec.12 Martin Walsh, farm
Steynshoop at Hartebeesfontein, West Rand, Afrikaner;Dec.11. Zwelikhulu
Seti, Sotho farmer from Moyeni, Port Alfred;Dec .6 Stefanie van Balen,
Warmbaths Afrikaner;

Nov.2000: 19 nov Gertruide Diedericks, Volksrust, Afrikaner;17 nov. Johannes
Botha, Rietfontein Lydenburg,Afrikaner;17 nov. Jose Freitas, Exotica
Nursery, Nelspruit, Portugese;5 nov. Justin Killian, Barberton,English;Jan
Bezuidenhout (79) and wife Anna (76) Vogelfontein. Nov.5, Afrikaners;Two
unnamed farmers, killed in Marico district,

Oct. 2000: Oct. 26;Dr. Jurie Geldenhuys, 52, farmer and veterinary surgeon,
Hartbeesfontein, Oct.26, Afrik.;Trichardtdal farmer, 30, name censored by
police, Oct. 25: tortured, Afrikaner;Unnamed man, 67, and his daughter shot
dead: Benoni Oct. 14. Afrikaners;Francois du Toit, Koppies, Oct. 4
Afrikaner;Tortured, unnamed Afrikaner farmer, Hammanskraal, Oct. 2;Carlo van
Litsenborgh,

Sept.2000: Sept. 24 Klapmuts -Dutch;W. Skinner, Marble Hall, & his dog,
Sept. 19 English;The three Zulu farmers, the Madide brothers, Gluckstadt,
KZN Sept. 14;S G Naude Jamestown Sept. 14 - Afrikaner;Mrs C Janse-van
Vuuren, Jamestown, Sept.14 - Afrikaner;Mrs H Niehaus,Worcester Sep12 -
Afrikaner;E Engelbrecht, Brits, Sept.11;Isabel Louw, Hartzenberg, Sept. 6 -
Afrikaner;Unknown farmer, 82, Koffiefontein, tortured and dumped in well
Sept. 7, Cedric Biggs, Albany; E-Cape; Sept. 6;Petrus & Dina Cordier, (75)
Wesselsbron, OFS

Aug 2000: Aug 27- Dutch;Susanna Smit, Delmas Aug 20 - Afrikaner;Willem
Kritzinger & wife Albie, East Cape Aug 18 - Afrikaner;Ms E Powell, Balfour,
Aug 13 English;Mr Graham, Utrecht, Aug 14 - English;Willie & Anna Marais,
Citrusdal, (and their poodle "Fluffy") Aug 8 -Afrikaners;D. Keith, Pt
Edward, Aug 8 English;Dr M Theron,Heilbron, Aug 6 Afrikaner retired
doctor;P. Richter, Upington, Aug 5 Dutch citizen; E.Schmidt, Louwsberg July
31 2000:: Afrikaner;R.Wohlberg, Kwazulu- July 31 Afrikaner; G.Grootendorf
,Pretoria- July 31 Dutch;C..F.de Witt, Gauteng July 31 Dutch;D. Gownden,
Indian farmer of Umkomaas, tortured to death, July 31
Re: Zimbabwe Plaasmoorde [boodskap #59198 is 'n antwoord op boodskap #59183] Di, 26 Maart 2002 19:23 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter vroeër
Terloops, ek het op AFP (internasionale nuusagentskap) gelees
dat daar in die afgelope drie maande 20 mense in politieke
onrus in Zimbabwe dood is. (12 swart, 8 blank.)

Wouter nou
Ekskuus, ek het verkeerd gekwoteer. Daar is blykbaar 40 mense
in politieke onrus dood, vermoedelik meesal swart. Volgens AFP
is Terry Norton (onlangse vermoor) die 8ste boer wat sedert 2000
vermoor word, so Hantamkind se lys van 10 is waarskynlik taamlik
volledig. (Selfs onafhanklike nuusagentskappe se syfers is nie altyd
100% reg nie)

Ek haal uittreksels uit die betrokke berigte aan:

HARARE, March 19 (AFP) - At least seven people have been killed
in political violence in the aftermath of Zimbabwe's controversial
March 9-11 presidential polls, according to an AFP tally.
The latest deaths bring to 40 the total death toll in political
violence since January 1.
A white farmer Terry Ford, was shot and killed by suspected
liberation war veterans at his farm near Norton, about 40 kilometres
(25 miles) west of Harare, overnight Sunday, according to the
Commercial Farmers Union (CFU).

HARARE, March 18 (AFP) - The shooting death of a white farmer
overnight has spread fear through Zimbabwe's small white community,
many members having already begun thinking about fleeing into exile
following violence-wracked elections here.
"It's the end for us," said a neighbor of Terry Ford, who was
found dead in the early hours of Monday at his farm in Norton, some
40 kilometers (25 miles) west of Harare.
"The white farming community is very frightened. People I spoke
to feel we are going to be exterminated if we don't leave," he
added.
Ford was the eighth white farmer killed in the country since
early 2000, when ruling party supporters began invading white-owned
farms under President Robert Mugabe's controversial land reforms.

Hantamkind skryf in boodskap news:3nZn8.22893$uR5.48463@newsfeeds.bigpond.com...
Wouter ek weet nie met wie jy praat in Zimbabwe nie, en uit watter streek hy
kom nie. As dit rustig is vir mense wat nog daar is dan dank ons die goeie
Vader daarvoor. Die emails wat daagliks in my epos beland vanuit Zim het
egter nie dieselfde boodskap nie. Die volgende is weereens 'n voorbeeld en
die statistiek is sekerlik verifieerbaar is op een of ander manier: -

LIST OF ZIMBABWEAN COMMERCIAL FARMERS
MURDERED SINCE THE INVASIONS BEGAN IN FEBRUARY 2000

1. DUNN, Allan Stewart - 7 May 2000 Seke - Mashonaland East
2. ELSWORTH, Henry Swan - 7 May 2000 Kwekwe - Midlands
3. STEVENS, David - 15 April 2000 Murehwa South - Mashonaland East
4. OLDS, Martin - 18 April 2000 Bubi-Umguza - Matabeleland North
5. WEEKS, John - 14 May 2000 Seke - Mashonaland East
6. OATES, Tony - 31 May 2000 - Zvimba North - Mashonaland West
7. BOTHA, William - 23 July 2000 - Seke/Marondera - Mashonaland East
8. OLDS, Gloria - 4 March 2001 - Bubi-Umguza Matabeleland North
9. COBBET, Robert Fenwick - 6 August 2001 - Kwekwe Midlands
10. FORD, Terrence Samson - 18 March 2002 - Norton Mashonaland West
Vorige onderwerp: Verkeerskaartjie
Volgende onderwerp: RE - Re Klagatte (of so iets)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 05:47:35 MGT 2024