| Ballade van die bose kriek [boodskap #564] |
Do., 05 Junie 2003 20:16  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek kan nie vuur daarin maak nie Mandrake Dragon, dis nie 'n werkende
kaggel nie. Die laaste keer wat iemand daarin vuur gemaak het was
seker 50 jaar gelede. Jy moet aan allerhande veigligheids goeters
voldoen as jy deesdae in 'n kaggel in Londen vuur wil maak.
Speedy, jy stel niks voor nie... Maar jy was darem snaaks. Dit help
ook.
Is ek nou die enigste een op hierdie groep wat my regte naam gebruik?
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|