Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bankroof
Bankroof [boodskap #58834] Ma, 18 Maart 2002 09:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor daar is Saterdag by die Zimbabwiese Reserwebank
> ingebreek en oor 'n biljoen Zimdollars gesteel.
>
> Die polisie kan glo geen motief vir die misdaad vind nie.........

Kry dit van iemand anders - en dit is vir my baie snaaks.
Annette
Re: Bankroof [boodskap #58844 is 'n antwoord op boodskap #58834] Ma, 18 Maart 2002 10:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder net wat hulle daarmee gaan maak Annette. Dis bokkerol werd ...

Hk

"Annette" skryf in boodskap news:a74ava$i1k2u$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hoor daar is Saterdag by die Zimbabwiese Reserwebank
>> ingebreek en oor 'n biljoen Zimdollars gesteel.
>>
>> Die polisie kan glo geen motief vir die misdaad vind nie.........
>
> Kry dit van iemand anders - en dit is vir my baie snaaks.
> Annette
>
Re: Bankroof [boodskap #58861 is 'n antwoord op boodskap #58844] Ma, 18 Maart 2002 17:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Daar is glo n tekort aan kakpapier

Reenen

Hantamkind skryf in boodskap news:Ywjl8.14328$uR5.31050@newsfeeds.bigpond.com...
> Ek wonder net wat hulle daarmee gaan maak Annette. Dis bokkerol werd ...
>
> Hk
>
> "Annette" wrote in message
> news:a74ava$i1k2u$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek hoor daar is Saterdag by die Zimbabwiese Reserwebank
>>> ingebreek en oor 'n biljoen Zimdollars gesteel.
>>>
>>> Die polisie kan glo geen motief vir die misdaad vind nie.........
>>
>> Kry dit van iemand anders - en dit is vir my baie snaaks.
>> Annette
>>
>
Re: Bankroof [boodskap #58863 is 'n antwoord op boodskap #58861] Ma, 18 Maart 2002 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 18 Mar 2002 17:18:25 -0000, "Reenen van Niekerk"
wrote:

> Daar is glo n tekort aan kakpapier
>
> Reenen

Welkom terug Reenen! Uit op parool?

DD
Re: Bankroof [boodskap #58923 is 'n antwoord op boodskap #58863] Di, 19 Maart 2002 18:38 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
JA
Werk het my besig gehou en n virus wat my rekenaar se kop gesmokkel het

Reenen

Davie Davis skryf in boodskap news:lscc9u8qr8umne5mutqvpumbp2e3qn6lik@4ax.com...
> On Mon, 18 Mar 2002 17:18:25 -0000, "Reenen van Niekerk"
> wrote:
>
>> Daar is glo n tekort aan kakpapier
>>
>> Reenen
>
>
> Welkom terug Reenen! Uit op parool?
>
> DD
Vorige onderwerp: President Krugers Cabinet?
Volgende onderwerp: Gemorsposhulp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 02:49:03 MGT 2024