Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n ernstige oomblik
'n ernstige oomblik [boodskap #58872] Ma, 18 Maart 2002 19:30 na volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
*****************************************
Julle weet dat ek die nuusgroep
gebruik om die dag se spanning
af te skud. Dit is ook waarom
ek gewoonlik hier ligsinnig is.
Maar die rede vir die posstuk is
Mientjie wat haar Vader enkele
dae gelede verloor het. En op
geen goeie voet met hom was
nie. En haar gebroke woorde
in die kerk wat my ontroer het.

***************************************
quote
*
In oomblikke van stilte het die tyd verbygegaan;
En in die skaduwees en koelte het ons nog steeds pa en dogter gebly.
Nòg wind, nòg spasie kon die opgehoopte leegtes vul,
Maar tussen toe en nou het die lewe ons wreed gekul.

Nou is die horison rooi en oop;
En net spasie bly.
Die koelte van jou skadu het stil-stil verdwyn.
Mientjie
*
end quote
*******************************************
*******************************************
*******************************************
*******************************************
*******************************************
Tommorrow is not promised to anyone,
young or old alike,
and today may be the last chance
yoe get to hold your loved one tight.

So if you're waiting for tommorow,
why not do it today?
For if tommorow never comes,
you'll surely regret the day,

That you didn't take that extra time
for a smile, a hug, or a kiss
and you were too busy to grant someone,
what turned out to be their one last wish.

So hold your loved ones close today,
and whisper in their ear,
that you love them very much and
you'll always hold them dear.

Take time to say "I'm sorry,"
"Please forgive me," "Thank You,"
or 'It's okay".
And if tomorrow never comes'
you'll have no regrets about today.
Re: 'n ernstige oomblik [boodskap #58877 is 'n antwoord op boodskap #58872] Ma, 18 Maart 2002 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Davie, ek het al verlede Sondag gelees van die rif wat tussen pa en
dogter ontstaan en bly staan het.
Ons weet tog almal dat die oudste dogter altyd pa se kind is - so dit moes
vir hulle albei bitter swaar gewees het.

Die arme kind sal ongelukkig vir die res van haar lewe met die skuldgevoel
loop dat sy nie dinge met haar pa reggemaak het toe sy nog kon nie.

Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:mdec9uc9ue2sjbgu8ft0eefd9a142kut3r@4ax.com...
>
>
>
>
> *****************************************
> Julle weet dat ek die nuusgroep
> gebruik om die dag se spanning
> af te skud. Dit is ook waarom
> ek gewoonlik hier ligsinnig is.
> Maar die rede vir die posstuk is
> Mientjie wat haar Vader enkele
> dae gelede verloor het. En op
> geen goeie voet met hom was
> nie. En haar gebroke woorde
> in die kerk wat my ontroer het.
>
> ***************************************
> quote
> *
> In oomblikke van stilte het die tyd verbygegaan;
> En in die skaduwees en koelte het ons nog steeds pa en dogter gebly.
> Nóg wind, nóg spasie kon die opgehoopte leegtes vul,
> Maar tussen toe en nou het die lewe ons wreed gekul.
>
> Nou is die horison rooi en oop;
> En net spasie bly.
> Die koelte van jou skadu het stil-stil verdwyn.
> Mientjie
> *
> end quote
> *******************************************
> *******************************************
> *******************************************
> *******************************************
> *******************************************
> Tommorrow is not promised to anyone,
> young or old alike,
> and today may be the last chance
> yoe get to hold your loved one tight.
>
> So if you're waiting for tommorow,
> why not do it today?
> For if tommorow never comes,
> you'll surely regret the day,
>
> That you didn't take that extra time
> for a smile, a hug, or a kiss
> and you were too busy to grant someone,
> what turned out to be their one last wish.
>
> So hold your loved ones close today,
> and whisper in their ear,
> that you love them very much and
> you'll always hold them dear.
>
> Take time to say "I'm sorry,"
> "Please forgive me," "Thank You,"
> or 'It's okay".
> And if tomorrow never comes'
> you'll have no regrets about today.
>
Re: 'n ernstige oomblik [boodskap #58880 is 'n antwoord op boodskap #58877] Ma, 18 Maart 2002 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 18 Mar 2002 21:47:51 +0200, "Annette" wrote:

Eintlik is ons almal (of sal ek liewer sê baie van ons) so né Annette.
En eers wanneer so iets gebeur besef ons dit.

Skuus, julle weet dat die groep nie die plek is waar ek ernstig is nie
en ek wil dit so hou.

Wat is Danielle se storie? Pos uit Athenes raak net so skaars as pos
van die Ausie onnie. Ten minste het Kinky nou weer hier ingestap.
Koebaai vir 'n rukkie [boodskap #58887 is 'n antwoord op boodskap #58880] Ma, 18 Maart 2002 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 Mar 2002 22:22:21 +0200, Davie Davis wrote:

> Wat is Danielle se storie? Pos uit Athenes raak net so skaars as pos
> van die Ausie onnie.

Net so bietjie besig gewees. Ek wou nou NET 'n pos stuur om koebaai
te sê vir so paar dae. Maar nou het jy my voorgespring met 'n vraag.
My storie is dat ek so bietjie gaan wegbreek na die PNW toe vir 'n
week. Ek sal moontlik teen die naweek weer terug wees, en beplan om
nie my rekenaar saam te neem nie. Ek vlieg later vanimddag.

> Ten minste het Kinky nou weer hier ingestap.

Ja, kyk mooi na haar. Sy kan o.a vreeslik oulik rym en dig ook nog.

Nou ja....soet wees en moenie te veel interessante dinge oplewer
terwyl ek weg is nie! :-)

Sien julle volgende week!
I'm outta here! :-)

Iemand moet tog seblief vir Ta' Hessie leer om reg Engels
te praat en skryf. Die mense in Kanada gaan haar spot of die Internet
cornstarbill gaan haar opsluit.
Re: 'n ernstige oomblik [boodskap #58892 is 'n antwoord op boodskap #58877] Di, 19 Maart 2002 04:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Ja Davie, ek het al verlede Sondag gelees van die rif wat tussen pa en
> dogter ontstaan en bly staan het.
> Ons weet tog almal dat die oudste dogter altyd pa se kind is - so dit moes
> vir hulle albei bitter swaar gewees het.
>
> Die arme kind sal ongelukkig vir die res van haar lewe met die skuldgevoel
> loop dat sy nie dinge met haar pa reggemaak het toe sy nog kon nie.
>
> Annette

KinkY: Waar het jy hiervan gelees, Annette? In n koerant dalk en sal
jy omgee om vir my die storie te vertel?
Re: 'n ernstige oomblik [boodskap #58893 is 'n antwoord op boodskap #58892] Di, 19 Maart 2002 04:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In voorverlede Sondag se Rapport - miskien was dit in die Huisgenoot ook.
Annette

Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0203182002.5d620adb@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Ja Davie, ek het al verlede Sondag gelees van die rif wat tussen pa en
>> dogter ontstaan en bly staan het.
>> Ons weet tog almal dat die oudste dogter altyd pa se kind is - so dit moes
>> vir hulle albei bitter swaar gewees het.
>>
>> Die arme kind sal ongelukkig vir die res van haar lewe met die skuldgevoel
>> loop dat sy nie dinge met haar pa reggemaak het toe sy nog kon nie.
>>
>> Annette
>
> KinkY: Waar het jy hiervan gelees, Annette? In n koerant dalk en sal
> jy omgee om vir my die storie te vertel?
Re: 'n ernstige oomblik [boodskap #58894 is 'n antwoord op boodskap #58880] Di, 19 Maart 2002 05:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Davie, tog so jammer dat so baie lewens verwoes word deur trots,
jaloesie, haat en die onvermoë om te kan vergewe.
Ek wonder baie oor sulke mense - wat met trane van spyt en gediggies dinge
na die tyd te wil regmaak.
Dit gebeur gewoonlik met mense wat control freaks is.

Wat my oor hierdie spesifieke kind laat wonder is hoekom haar broers en
susters blykbaar die stiefma aanvaar het.

Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:tkic9ugbjfk7lff0a766fiaiplv8a7q3cb@4ax.com...
> On Mon, 18 Mar 2002 21:47:51 +0200, "Annette"
> wrote:
>
> Eintlik is ons almal (of sal ek liewer sê baie van ons) so ná Annette.
> En eers wanneer so iets gebeur besef ons dit.
>
> Skuus, julle weet dat die groep nie die plek is waar ek ernstig is nie
> en ek wil dit so hou.
>
> Wat is Danielle se storie? Pos uit Athenes raak net so skaars as pos
> van die Ausie onnie. Ten minste het Kinky nou weer hier ingestap.
Re: 'n ernstige oomblik [boodskap #59138 is 'n antwoord op boodskap #58893] Sa, 23 Maart 2002 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> In voorverlede Sondag se Rapport - miskien was dit in die Huisgenoot ook.
> Annette

KinkY: Ag, Annette! Ek het dit nie gelees nie!! ;-( Wil jy nie
groot asseblief vir my die storie vertel nie? (anders kan ek altyd
vir Dikdaan op jou sit!)
;-)
Re: Koebaai vir 'n rukkie [boodskap #59139 is 'n antwoord op boodskap #58887] Sa, 23 Maart 2002 15:33 Na vorige boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD:
>> Ten minste het Kinky nou weer hier ingestap.
>
> Ja, kyk mooi na haar. Sy kan o.a vreeslik oulik rym en dig ook nog.

KinkY: Haai, hoe skaam maak jy haar nou!

En toe word ek ook skielik ontbied na die siekbed van n vader! En na
drie dae en drie nagte se waak langs sy bed kan ek rapporteer dat dit
nou veel beter gaan en is ek dus weer tuis . ... of ten minste dan
hier! :-)
Vorige onderwerp: Tobie
Volgende onderwerp: Re: a man wants to live in south africa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:22:34 MGT 2024