Daryl uit - Krieket [boodskap #58172] |
Wed, 06 March 2002 05:35 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Cullinan is uit die span uit nog voordat hy weer begin het - iets van 'n
spelerskontrak wat nie geteken is nie.
Pollock speel ook nie.
Ek dink ons moet 'n weddenskap aangaan om te sien hoe ver ons hierdie keer
gaan verloor:))
Iets wat darem nou goeds gaan gebeur is dat Kepler uiteindelik weer betrek
gaan word.
Damn Ali Bacher en sy agendatjies.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Daryl uit - Krieket [boodskap #58275 is 'n antwoord op boodskap #58230] |
Fri, 08 March 2002 13:43 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Lou wrote:
> as profesionele krieket speler is hy seker geregtig om sy besoldiging te
> onderhandel en sy dienste te weier as hy nie genoeg betaal word nie.
O, dis OK as krieketspelers dit doen, maar
as 'n persoon na UNISA gaan, mag hy dit nie
doen nie?
Gloudina
|
|
|
|
Re: Daryl uit - Krieket [boodskap #58321 is 'n antwoord op boodskap #58306] |
Sat, 09 March 2002 14:18 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Ek dink mense doen aansoek om by Unisa klas te gee Gloudina.
> Dus is dit nie dieselfde konsep waarvan ons hier praat nie.
>> Lou wrote:
is hy seker geregtig om sy besoldiging te
>>> onderhandel en sy dienste te weier as hy nie genoeg betaal word nie.
Annette, daar word verwys na Lou se
smalende opmerkings oor die hoof van
UNISA (of die voorsitter van die Raad,
ek het vergeet wie) wat ook sy
besoldiging onderhandel het voordat hy
toegestem het om na UNISA te kom. Ek
sou dink die ooreenkoms tussen die afrigter
van 'n sportspan en die hoof van 'n groot
onderwysinrigting is hier nie te gesog nie.
Albei word gewerf vir hulle know-how.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Daryl uit - Krieket [boodskap #58500 is 'n antwoord op boodskap #58426] |
Tue, 12 March 2002 12:24 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Lou wrote:
> Wie't nou jou ketting getrek? Waar het ek die teendeel gesê ivm Unisa
> se werknemers?
Ek moet dalk hier om verskoning vra. Ek
dink dit was Jonas wat smalend gepraat
het van die huidige hoof van UNISA wat
voordat hy die pos aanvaar het, die voorwaardes
onderhandel het vir sy pakket, indien hy sy
werk verloor. Jammer, Lou.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Daryl uit - Krieket [boodskap #58881 is 'n antwoord op boodskap #58822] |
Mon, 18 March 2002 20:24 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
newsgroup.nl
Boodskappe: 96 Geregistreer: March 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Mon, 18 Mar 2002 04:44:33 +0200, "lou" wrote:
>> Ek moet dalk hier om verskoning vra. Ek
>> dink dit was Jonas wat smalend gepraat
>> het van die huidige hoof van UNISA wat
>> voordat hy die pos aanvaar het, die voorwaardes
>> onderhandel het vir sy pakket, indien hy sy
>> werk verloor. Jammer, Lou.
>> Gloudina
klap! klap! klap! (hanne klap let wel)
|
|
|