Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Daniel Hugo (geb. 1955) - erediens
Daniel Hugo (geb. 1955) - erediens [boodskap #58867] Ma, 18 Maart 2002 18:49 na volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Daniel Hugo (geb. 1955)

erediens

die Here is in sy heilige tempel
spreek hy die votum eerbiedig uit
swyg voor Hom o ganse aarde - en buite
begin balhorig 'n bokmakierie fluit

André P. Brink (samest.), Groot Verseboek 2000, (Kaapstad: Tafelberg) 2000.
Re: Daniel Hugo (geb. 1955) - erediens [boodskap #58889 is 'n antwoord op boodskap #58867] Di, 19 Maart 2002 00:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Kwarantyn wrote:

> Daniel Hugo (geb. 1955)
>
> erediens
>
> die Here is in sy heilige tempel
> spreek hy die votum eerbiedig uit
> swyg voor Hom o ganse aarde - en buite
> begin balhorig 'n bokmakierie fluit

Dankie, Kwarantyn. Ek hou van
Daniel Hugo se goed.

Gloudina
Re: Daniel Hugo (geb. 1955) - erediens [boodskap #58906 is 'n antwoord op boodskap #58867] Di, 19 Maart 2002 13:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Kwarantyn wrote:

> Daniel Hugo (geb. 1955)
>
> erediens
>
> die Here is in sy heilige tempel
> spreek hy die votum eerbiedig uit
> swyg voor Hom o ganse aarde - en buite
> begin balhorig 'n bokmakierie fluit

Dankie Kwarantyn. Kan jy gedigte
van Tom Gouws en Charl-Pierre
Naude vir ons pos. Naas George
Weideman dink ek dat hulle die
sterkste nuwe digters is wat ek
nog onder oë gekry het.

Gloudina
Vorige onderwerp: Gloudina
Volgende onderwerp: President Krugers Cabinet?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 06:39:38 MGT 2024