Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Misdaad: Nuwe wending
Misdaad: Nuwe wending [boodskap #58597] |
Wo., 13 Maart 2002 17:07  |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In Kiblerpark, die motorkaping-kapitaal van SA, het 'n 15 jarige seun uit
die huis gesien hoedat sy ouers se motor deur twee barbare voor hul huis
gekaap word. Hy het die vuurwapen geneem, uitgegaan en een van die goed
vrek geskiet. Die ander een het homself bekak en weggehardloop. Die
"Citizen" in sy redaksie-kommentaar wens hom geluk daarmee dat hy die
"hijacking population" met een verminder het. Ofskoon die koerant nie
vigilatism goedpraat nie sê hy nietemin dat die polisie nie bevoegd is om
die misdaadprobleem te hanteer nie en dat hierdie soort van optrede waar die
wet
in eie hande geneem word, net deur ordentlike polisie-optrede vermy kan
word.
In Edenvale het 'n 63 jarige Blanke man sy rewolwer uitgepluk en nog 'n
skaker in sy maai geskiet. Die ding het eerste probeer skiet maar sy
vuurwapen het gekalf. Die ander skaker het homself bekak en weggehardloop.
Die Polisie sê dat die Blanke man "selfverdedigend" opgetree het.
Het die tyd nou aangebreek dat ons beskaafde mense begin leer om "van die
heup" te skiet soos in die ou wilde weste? Met die wegdoen van die
doodsvonnis het die barbare baie meer "braaf" geword en was geweldsmisdaad
vir hulle net nog 'n soort van ethnic cleansing. Die blatante moorde op
Blankes word net gesien as 'n voortsetting van die sg. struggle en hulle
word deur hul bewaarders as helde beskou wat hulle dan help onstsnap.
Selfs in die townships is wetsgehoorsame mense al baie keelvol vir hierdie
gedrag en word daar al hoe meer prominensie verleen aan hul "Peoples'
Courts".
Om geweld met geweld teen te staan behoort 'n einde aan die goed se bravado
te
sit.
G.
|
|
|
|
|
|
Kultuur [boodskap #58748 is 'n antwoord op boodskap #58660] |
Vr., 15 Maart 2002 19:39  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 14 Mar 2002 20:29:01 +0200, "Tobie" wrote:
> Nee, Kaapstad is die HOOFSTAD vannie WP. maar HIER het ons
> KULTUUR, sê 'n dame wat in Athene woon. Nou ja, wie is ek om met
> 'n dame te stry :-)
Jy is wys Tobie - baie wys! :-))
Terloops, baie dankie vir die epos. Ek moet nou eers besig raak met
ander dinge, maar ek het dit uitgedruk en gaan daaroor mediteer. Ek
belowe.
Tot later...
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 06 07:18:55 UTC 2025
|