Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dwelms
| Dwelms [boodskap #58628] |
Do., 14 Maart 2002 09:28  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou twee weke namekaar artikels in die Huisgenoot van jong mense wat dood is
as verslaafdes.
Enigiemand hier wat met 'n kind of 'n familielid te doen gehad het wat 'n
verslaafde is/was?
Ek vra, want wat ek hoor by ouers wat met hierdie euwel te doen het, en wat
ek lees, maak die hele storie nie sin nie -
1) Die een ouer sê dwelmslawe se ouers het almal iets in gemeen - al die
juwele en TV stelle is gesteel om te betaal vir die dwelms.
2) Die ouer beweer dat hulle as ouers eintlik niks kan doen behalwe om vir
die verslaafde kind liefde en vertroosting te gee nie.
3) Die verslaafde gebruik glo die dwelms om "normaal" te kan voel. -
Ek het 'n kliënt wat ook 'n kind verloor het deur dwelms - hulle is gegoede
mense - dus het hulle nog steeds 'n TV stel - maar ek kry die gevoel dat die
ouers self emosioneel afgestomp raak - en is die geagte liefde en
vertroosting dit wat die kind nodig het?
As dit waar is dat 'n verslaafde tot 10 jaar na herstel nog steeds kan
terugval, wat is die kanse werklik op herstel.?
Hoekom wys die dwelmslawe nie die handelaars uit as hulle in 'n periode van
herstel is, sodat die ouers kan probeer keer dat die kind weer met daardie
persoon in aanraking kom nie?
Ek wil nie die vinger na die ouers wys nie, maar is sommige kinders se
verslawing nie juis om aandag van die ouers te kry nie?
Ek vra - want ek weet nie.
Almal praat van vigs, en intussen gaan kinders dood by die hope agv van
dwelms?
Vroeër jare het polisie en welsynwerkers gereeld by skole en koshuise
praatjies gelewer om teen dwelms te waarsku - word dit nog gedoen?
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Dwelms [boodskap #58635 is 'n antwoord op boodskap #58628] |
Do., 14 Maart 2002 11:20   |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
Annette, na gelang van vorige geskrewes oor ouer/kind verhoudings gaan my
opinie seker presies wees wat jy van my sou verwag. Ek gaan dit in elk
geval sê.
Ons ouers laat kinders baie meer toe op 'n vroeër ouderdom as wat ons
toegelaat is. Die nagevolg daarvan is dat hulle vroeër begin eksperimenteer
met alles om hulle. Daarmee bedoel ek rook, seks ens. Ouers straf ook nie
meer kinders soos ons gestraf is nie. Ons probeer eerder die sielkundige
benadering, 'n speletjie wat gewoontlik lelik op ons "backfire" want die
klein bliksempies leer daardie speletjie baie vinniger speel as wat ons kan,
hulle word allermins groot daarmee.
Die nadraai van die vroeër eksperimentering is dat hulle by die dwelms
stadium uitkom lank voor hulle volwasse genoeg is om die gevare te besef.
Koppel nou daaraan die besef dat daar nie regtig 'n effektiewe straf is vir
oortredings nie en jy het 'n resep vir 'n tragedie.
"Annette" skryf in boodskap news:a6pqr5$g6ol5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou twee weke namekaar artikels in die Huisgenoot van jong mense wat dood is
> as verslaafdes.
>
> Enigiemand hier wat met 'n kind of 'n familielid te doen gehad het wat 'n
> verslaafde is/was?
>
> Ek vra, want wat ek hoor by ouers wat met hierdie euwel te doen het, en wat
> ek lees, maak die hele storie nie sin nie -
>
> 1) Die een ouer sê dwelmslawe se ouers het almal iets in gemeen - al die
> juwele en TV stelle is gesteel om te betaal vir die dwelms.
> 2) Die ouer beweer dat hulle as ouers eintlik niks kan doen behalwe om vir
> die verslaafde kind liefde en vertroosting te gee nie.
> 3) Die verslaafde gebruik glo die dwelms om "normaal" te kan voel. -
>
> Ek het 'n kliënt wat ook 'n kind verloor het deur dwelms - hulle is gegoede
> mense - dus het hulle nog steeds 'n TV stel - maar ek kry die gevoel dat die
> ouers self emosioneel afgestomp raak - en is die geagte liefde en
> vertroosting dit wat die kind nodig het?
>
> As dit waar is dat 'n verslaafde tot 10 jaar na herstel nog steeds kan
> terugval, wat is die kanse werklik op herstel.?
>
> Hoekom wys die dwelmslawe nie die handelaars uit as hulle in 'n periode van
> herstel is, sodat die ouers kan probeer keer dat die kind weer met daardie
> persoon in aanraking kom nie?
>
> Ek wil nie die vinger na die ouers wys nie, maar is sommige kinders se
> verslawing nie juis om aandag van die ouers te kry nie?
> Ek vra - want ek weet nie.
>
> Almal praat van vigs, en intussen gaan kinders dood by die hope agv van
> dwelms?
>
> Vroeër jare het polisie en welsynwerkers gereeld by skole en koshuise
> praatjies gelewer om teen dwelms te waarsku - word dit nog gedoen?
>
> Annette
>
|
|
|
|
| Re: Dwelms [boodskap #58636 is 'n antwoord op boodskap #58635] |
Do., 14 Maart 2002 11:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sakkie, ek kan nie anders as om met jou saam te stem nie - maar soos ek
luister, klink dit vir my of die verslaafdes emosioneel en sielkundig
kinders bly.
Die hele dwelmding is vir my so afgryslik, dat ek werklik naar word as ek
net daaraan dink.
Ons ou tydjie op die aarde is so kort, en mens moet dit so goed as moontlik
gebruik, en nou gaan so baie mense en befonkfaai dit op - nie net hulle
lewens nie, maar ook hul familie en kennisse s'n.
Ek voel soms dat daar 'n fisiese skokbehandeling op die verslaafdes gedoen
word, om hulle in die werklike lewe in te skok - maar dit sal seker nie reg
wees nie.
Ek het probeer verstaan wat Emmy geskryf het - punt is - is die
onvoorwaardelike en koesterende liefde wat gegee word nie miskien presies
die verkeerde manier is om die verslaafdes te wys dat jy vir hulle omgee
nie.
Laat hulle weet hulle ouers het hulle oneindig lief - daardie liefde is 'n
voorreg, nie 'n reg wat keer op keer vertrap kan word nie.
.
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3c908898$0$226@hades.is.co.za...
> Annette, na gelang van vorige geskrewes oor ouer/kind verhoudings gaan my
> opinie seker presies wees wat jy van my sou verwag. Ek gaan dit in elk
> geval sê.
>
> Ons ouers laat kinders baie meer toe op 'n vroeër ouderdom as wat ons
> toegelaat is. Die nagevolg daarvan is dat hulle vroeër begin eksperimenteer
> met alles om hulle. Daarmee bedoel ek rook, seks ens. Ouers straf ook nie
> meer kinders soos ons gestraf is nie. Ons probeer eerder die sielkundige
> benadering, 'n speletjie wat gewoontlik lelik op ons "backfire" want die
> klein bliksempies leer daardie speletjie baie vinniger speel as wat ons kan,
> hulle word allermins groot daarmee.
>
> Die nadraai van die vroeër eksperimentering is dat hulle by die dwelms
> stadium uitkom lank voor hulle volwasse genoeg is om die gevare te besef.
> Koppel nou daaraan die besef dat daar nie regtig 'n effektiewe straf is vir
> oortredings nie en jy het 'n resep vir 'n tragedie.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:a6pqr5$g6ol5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou twee weke namekaar artikels in die Huisgenoot van jong mense wat
dood
> is
>> as verslaafdes.
>>
>> Enigiemand hier wat met 'n kind of 'n familielid te doen gehad het wat 'n
>> verslaafde is/was?
>>
>> Ek vra, want wat ek hoor by ouers wat met hierdie euwel te doen het, en
> wat
>> ek lees, maak die hele storie nie sin nie -
>>
>> 1) Die een ouer sê dwelmslawe se ouers het almal iets in gemeen - al die
>> juwele en TV stelle is gesteel om te betaal vir die dwelms.
>> 2) Die ouer beweer dat hulle as ouers eintlik niks kan doen behalwe om vir
>> die verslaafde kind liefde en vertroosting te gee nie.
>> 3) Die verslaafde gebruik glo die dwelms om "normaal" te kan voel. -
>>
>> Ek het 'n kliënt wat ook 'n kind verloor het deur dwelms - hulle is
> gegoede
>> mense - dus het hulle nog steeds 'n TV stel - maar ek kry die gevoel dat
> die
>> ouers self emosioneel afgestomp raak - en is die geagte liefde en
>> vertroosting dit wat die kind nodig het?
>>
>> As dit waar is dat 'n verslaafde tot 10 jaar na herstel nog steeds kan
>> terugval, wat is die kanse werklik op herstel.?
>>
>> Hoekom wys die dwelmslawe nie die handelaars uit as hulle in 'n periode
> van
>> herstel is, sodat die ouers kan probeer keer dat die kind weer met daardie
>> persoon in aanraking kom nie?
>>
>> Ek wil nie die vinger na die ouers wys nie, maar is sommige kinders se
>> verslawing nie juis om aandag van die ouers te kry nie?
>> Ek vra - want ek weet nie.
>>
>> Almal praat van vigs, en intussen gaan kinders dood by die hope agv van
>> dwelms?
>>
>> Vroeër jare het polisie en welsynwerkers gereeld by skole en koshuise
>> praatjies gelewer om teen dwelms te waarsku - word dit nog gedoen?
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Dwelms [boodskap #58640 is 'n antwoord op boodskap #58628] |
Do., 14 Maart 2002 12:17   |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 14 Mar 2002 11:28:53 +0200, "Annette"
served the following to the group:
> Enigiemand hier wat met 'n kind of 'n familielid te doen gehad het wat 'n
> verslaafde is/was?
>
ja, maar jy wil nou diep dinge praat.
> 1) Die een ouer sê dwelmslawe se ouers het almal iets in gemeen - al die
> juwele en TV stelle is gesteel om te betaal vir die dwelms.
as die verslawing groot genoeg is sal die verslaafde enigeiets verkoop
wat hy/sy in die hande kan kry. as materieele ding klaar is begin
dinge soos prostitisie.
> 2) Die ouer beweer dat hulle as ouers eintlik niks kan doen behalwe om vir
> die verslaafde kind liefde en vertroosting te gee nie.
en hom/haar te laat 'opsluit'. dis soos `n boemelaar, jy kan hom al
die liefde gee wat jy het maar hy kan dit nie eet of drink of daarin
slaap nie.
> 3) Die verslaafde gebruik glo die dwelms om "normaal" te kan voel. -
>
bly om te sien jy tik normaal in "" want hulle normaal en jou normaal
is werelde uitmekaar. dit begin as `n emosionele verslawing (soek
liefde en aandag) maar word dan `n chemiese verslawing. dis hoekom net
liefde en aandag dit nie sal regkry nie, wel nie altyd nie.
> - maar ek kry die gevoel dat die
> ouers self emosioneel afgestomp raak - en is die geagte liefde en
> vertroosting dit wat die kind nodig het?
>
verseker gebeur dit, verla na jare se gesukkel. baie min kom reg deur
net liefde en vertroosting maar sonder dit het jy omtrent geen kans
vir herstel nie.
> As dit waar is dat 'n verslaafde tot 10 jaar na herstel nog steeds kan
> terugval, wat is die kanse werklik op herstel.?
>
verslawing is `n snaakse ding. dis iets waarvoor sommige vatbaar is en
ander nie. jy kry byvoorbeeld mense wat goed sosiaal doen (rook, drink
ens.) maar andersins kan hulle maande, jare sonder dit gaan. ander
weer rook een sigaret en hy is verslaaf. ek dink as jy die geneigdheid
het tot verslawing herstel jy nooit nie, soos `n alkholis, hy is
altyd een al drink hy nie maar nie. net een drink en hy val terug. jy
is jou hele lewe lank in remission. jy is jou hele lewe lank `n
recovering addict. `n verslaafde (aan enige iets) moet altyd op sy
hoede wees.
> Hoekom wys die dwelmslawe nie die handelaars uit as hulle in 'n periode van
> herstel is, sodat die ouers kan probeer keer dat die kind weer met daardie
> persoon in aanraking kom nie?
>
sommige doen wel maar dis die klein vissies. vat hom weg en daar kom
10 nuwes in sy plek
> Ek wil nie die vinger na die ouers wys nie, maar is sommige kinders se
> verslawing nie juis om aandag van die ouers te kry nie?
> Ek vra - want ek weet nie.
baie keer ja, maar net so baie word deur stupid eksperimente (peer
pressure) vas gevang in die chemiese verslawing.
dis nie altyd `n teken van swak ouerskap as `n kind `n verslaafde word
nie. meeste doen hulle bes en hoop en bid dan maar dat hulle gedoen
het wat nodig is sodat hulle kinders die regte besluit sal neem as
hulle die keuse het. maar ja, jy kry slegte ouers, baie slegte ouers
amper soos mugabe.
Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
| Re: Dwelms [boodskap #58644 is 'n antwoord op boodskap #58635] |
Do., 14 Maart 2002 14:01   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Sakkie wrote:
> Die nadraai van die vroeër eksperimentering is dat hulle by die dwelms
> stadium uitkom lank voor hulle volwasse genoeg is om die gevare te besef.
> Koppel nou daaraan die besef dat daar nie regtig 'n effektiewe straf is vir
> oortredings nie en jy het 'n resep vir 'n tragedie.
Wel, vir wat my opinie werd is, die twee
grootste en verwoestende dwelm-middels in
die wêreld vandag is en was nog altyd DRANK
en ROOK. En ek het in my kinderjare net soveel
jong lewens gesien wat deur drank verwoes is
as vandag. En daar gaan seker nog meer mense
op die aarde dood aan longkanker, hoofsaaklik
veroorsaak deur rook, as wat daar jongmense
doodgaan aan oordosisse van verskillende
dwelm-middels. En dit het in my jongdae ook
gebeur.
Ek het altyd vir ons eie kinders gesê:
ek sal nie vir julle uit die huis uitgooi as
ek hoor julle eksperimenteer met "pot" nie,
en hulle dan gewaarsku teen al die dinge waarteen
hulle gewaarsku moes word, soos seker maak dat
iemand hulle babysit, en dat hulle seker is die
dwelm is "skoon." Maar, het ek gesê, as ek
uitvind dat julle nikotien rook, gooi ek vir julle
uit die huis uit.
Ek weet nie of ek in 'n cloud cuckoo land
bly nie, maar die jongmense om my is baie meer
konserwatief as wat my geslag ooit was in verband
met dwelm-middels.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dwelms [boodskap #58663 is 'n antwoord op boodskap #58644] |
Do., 14 Maart 2002 18:47   |
newsgroup.nl
Boodskappe: 96 Geregistreer: Maart 2002
|
Volle Lid |
|
|
On Thu, 14 Mar 2002 14:01:41 GMT, "@rogers.com" wrote:
> " Maar, het ek gesê, as ek
> uitvind dat julle nikotien rook, gooi ek vir julle
> uit die huis uit.
>
> Gloudina
Nikotien is natuurlik een van die erger verslawings.
Ek was gelukkig om sigarette net neer te sit en nooit weer te rook nie
maar wanneer ek kyk watter geveg rokers het om dit te los, besef ek
dat ek gelukkig was. 'n Drank verslaafde hou op met drink, bewe vir
drie dae (of selfs minder) en moet dan net van die voggies af wegbly.
En ek weet niks werklik daarvan af nie en dink dat verskillende dwelms
verskillende mates van verslawing veroorsaak maar wat wel 'n feit is,
is dat nikotienverslawing een van die erger verslawings is met rokers
wat neersien op ander verslaafdes.
Grappie maar 'n ware insident:
Met die huidige wetgewing teen rook in openbare plekke vra 'n
sekuriteitswag my oudste broer, wat 'n roker is, om nie in 'n
spesifieke afdelingswinkel te rook nie. My ouboet wys toe na 'n groot
asbak op die vloer en vra aan die wag wat dit is. " 'n asbak" is die
antwoord. Toe wys hy na sigarette agter die toonbank en vra wat dit
is. Na die wag bevestig het dat dit sigarette is, vra hy aan die wag
waarom hulle sigarette verkoop en asbakke op die vloer het, Logies
dat hy toe ook weier om sy sigarette uit te sit.
Slegs 'n paar dae later vra 'n apteker hom om nie in die apteek te
rook nie. Heel selfversekerd wys hy na na 'n asbak op die toonbank, en
sigarette agter die toonbank, wat die apteek toe ook verkoop.
Die apteker se antwoord an hom was "ja meneer, ons verkoop kondome ook
hier, maar steeds mag jy nie 'n knippie op die toonbank maak nie."
Onnodig om te sê, hy het sy siggaret dood gedruk.
|
|
|
|
| Re: Dwelms [boodskap #58666 is 'n antwoord op boodskap #58663] |
Do., 14 Maart 2002 19:08   |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Davie Davis" skryf in boodskap news:rbq19ucqs77gq0v0nbg0u2o22sl8bl8o8g@4ax.com...
> On Thu, 14 Mar 2002 14:01:41 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>
>> " Maar, het ek gesê, as ek
>> uitvind dat julle nikotien rook, gooi ek vir julle
>> uit die huis uit.
>>
>> Gloudina
>
> Nikotien is natuurlik een van die erger verslawings.
> Ek was gelukkig om sigarette net neer te sit en nooit weer te rook nie
> maar wanneer ek kyk watter geveg rokers het om dit te los, besef ek
> dat ek gelukkig was. 'n Drank verslaafde hou op met drink, bewe vir
> drie dae (of selfs minder) en moet dan net van die voggies af wegbly.
> En ek weet niks werklik daarvan af nie en dink dat verskillende dwelms
> verskillende mates van verslawing veroorsaak maar wat wel 'n feit is,
> is dat nikotienverslawing een van die erger verslawings is met rokers
> wat neersien op ander verslaafdes.
>
> Grappie maar 'n ware insident:
> Met die huidige wetgewing teen rook in openbare plekke vra 'n
> sekuriteitswag my oudste broer, wat 'n roker is, om nie in 'n
> spesifieke afdelingswinkel te rook nie. My ouboet wys toe na 'n groot
> asbak op die vloer en vra aan die wag wat dit is. " 'n asbak" is die
> antwoord. Toe wys hy na sigarette agter die toonbank en vra wat dit
> is. Na die wag bevestig het dat dit sigarette is, vra hy aan die wag
> waarom hulle sigarette verkoop en asbakke op die vloer het, Logies
> dat hy toe ook weier om sy sigarette uit te sit.
> Slegs 'n paar dae later vra 'n apteker hom om nie in die apteek te
> rook nie. Heel selfversekerd wys hy na na 'n asbak op die toonbank, en
> sigarette agter die toonbank, wat die apteek toe ook verkoop.
> Die apteker se antwoord an hom was "ja meneer, ons verkoop kondome ook
> hier, maar steeds mag jy nie 'n knippie op die toonbank maak nie."
> Onnodig om te sê, hy het sy siggaret dood gedruk.
>
;-)))))))))))))))))))) Mooi Man!!!!!
Ek kan nie praat van rook of rook gewoontes nie, behalwe dat dit uiters
ongemaklik is om iemand anders se rook te sit en in adem. Ek self het in my
lewe nog nooit een enkele suig aan 'n sigaret van watter beskywing ookal
gegee nie. Sonder uitsondering as iemand my een aanbied is my antwoord dat
ek baie lekkerder dinge het om aan te suig. Die reaksies is gewoontlik heel
humoristies!
|
|
|
|
|
|
| Re: Dwelms [boodskap #58691 is 'n antwoord op boodskap #58666] |
Vr., 15 Maart 2002 04:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sê gewoonlik - Nee Dankie, ek wil graag gesond doodgaan:))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3c90f63d$0$233@hades.is.co.za...
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:rbq19ucqs77gq0v0nbg0u2o22sl8bl8o8g@4ax.com...
>> On Thu, 14 Mar 2002 14:01:41 GMT, "@rogers.com" wrote:
>>
>>
>>> " Maar, het ek gesê, as ek
>>> uitvind dat julle nikotien rook, gooi ek vir julle
>>> uit die huis uit.
>>>
>>> Gloudina
>>
>> Nikotien is natuurlik een van die erger verslawings.
>> Ek was gelukkig om sigarette net neer te sit en nooit weer te rook nie
>> maar wanneer ek kyk watter geveg rokers het om dit te los, besef ek
>> dat ek gelukkig was. 'n Drank verslaafde hou op met drink, bewe vir
>> drie dae (of selfs minder) en moet dan net van die voggies af wegbly.
>> En ek weet niks werklik daarvan af nie en dink dat verskillende dwelms
>> verskillende mates van verslawing veroorsaak maar wat wel 'n feit is,
>> is dat nikotienverslawing een van die erger verslawings is met rokers
>> wat neersien op ander verslaafdes.
>>
>> Grappie maar 'n ware insident:
>> Met die huidige wetgewing teen rook in openbare plekke vra 'n
>> sekuriteitswag my oudste broer, wat 'n roker is, om nie in 'n
>> spesifieke afdelingswinkel te rook nie. My ouboet wys toe na 'n groot
>> asbak op die vloer en vra aan die wag wat dit is. " 'n asbak" is die
>> antwoord. Toe wys hy na sigarette agter die toonbank en vra wat dit
>> is. Na die wag bevestig het dat dit sigarette is, vra hy aan die wag
>> waarom hulle sigarette verkoop en asbakke op die vloer het, Logies
>> dat hy toe ook weier om sy sigarette uit te sit.
>> Slegs 'n paar dae later vra 'n apteker hom om nie in die apteek te
>> rook nie. Heel selfversekerd wys hy na na 'n asbak op die toonbank, en
>> sigarette agter die toonbank, wat die apteek toe ook verkoop.
>> Die apteker se antwoord an hom was "ja meneer, ons verkoop kondome ook
>> hier, maar steeds mag jy nie 'n knippie op die toonbank maak nie."
>> Onnodig om te sê, hy het sy siggaret dood gedruk.
>>
> ;-)))))))))))))))))))) Mooi Man!!!!!
> Ek kan nie praat van rook of rook gewoontes nie, behalwe dat dit uiters
> ongemaklik is om iemand anders se rook te sit en in adem. Ek self het in my
> lewe nog nooit een enkele suig aan 'n sigaret van watter beskywing ookal
> gegee nie. Sonder uitsondering as iemand my een aanbied is my antwoord dat
> ek baie lekkerder dinge het om aan te suig. Die reaksies is gewoontlik heel
> humoristies!
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Dwelms [boodskap #58717 is 'n antwoord op boodskap #58713] |
Vr., 15 Maart 2002 13:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Kaaitjie - dit is goed om te weet iewers word iets gedoen.
Dit verslaafde wat Woensdag op RSG gepraat het, het juis vertel hoe vreeslik
maklik dit is om dwelms in Centurion te kry.
Annette
Kekkelbek skryf in boodskap news:3c91f231.0@news1.mweb.co.za...
>
> Annette wrote in message
> news:a6pqr5$g6ol5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou twee weke namekaar artikels in die Huisgenoot van jong mense wat
dood
> is
>> as verslaafdes.
>>
>> Enigiemand hier wat met 'n kind of 'n familielid te doen gehad het wat 'n
>> verslaafde is/was?
>
> Gelukkig nie. Daar is twee van die kleinkinders in die familie wat rook en
> dit is a.g.v. groepsdruk. (en onnoselheid - as jy my vra - en hulle dink so
> ewe ons ander is te dom om te weet hulle rook!) Nie een van die volwassenes
> in ons hele familie rook nie. Dit is salig.
>
>> Vroeër jare het polisie en welsynwerkers gereeld by skole en koshuise
>> praatjies gelewer om teen dwelms te waarsku - word dit nog gedoen?
>
> Kinders leer reeds vroeg op laerskool van dwelms en die gevaar daarvan. Die
> polisie besoek die skole en lewer praatjies en die heel kleinstes in die
> skole word ook daarby betrek. Hier in Pretoria en Centurion besoek die
> polisie ook die skole sonder waarskuwing met die Hoof se toestemming en
> ondersoek die skool en tassie m.b.v. honde.
>
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Dwelms [boodskap #58764 is 'n antwoord op boodskap #58691] |
Sa., 16 Maart 2002 03:01   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek gaan liewer siek dood :-))
maar kan iemand my vertel, hoekom dit dat slegte dinge so lekker is???
Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:a6rt91$g9l0n$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sê gewoonlik - Nee Dankie, ek wil graag gesond doodgaan:))
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
news:3c90f63d$0$233@hades.is.co.za...
>>
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:rbq19ucqs77gq0v0nbg0u2o22sl8bl8o8g@4ax.com...
>>> On Thu, 14 Mar 2002 14:01:41 GMT, "@rogers.com" wrote:
>>>
>>>
>>>> " Maar, het ek gesê, as ek
>>>> uitvind dat julle nikotien rook, gooi ek vir julle
>>>> uit die huis uit.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>
>>> Nikotien is natuurlik een van die erger verslawings.
>>> Ek was gelukkig om sigarette net neer te sit en nooit weer te rook nie
>>> maar wanneer ek kyk watter geveg rokers het om dit te los, besef ek
>>> dat ek gelukkig was. 'n Drank verslaafde hou op met drink, bewe vir
>>> drie dae (of selfs minder) en moet dan net van die voggies af wegbly.
>>> En ek weet niks werklik daarvan af nie en dink dat verskillende dwelms
>>> verskillende mates van verslawing veroorsaak maar wat wel 'n feit is,
>>> is dat nikotienverslawing een van die erger verslawings is met rokers
>>> wat neersien op ander verslaafdes.
>>>
>>> Grappie maar 'n ware insident:
>>> Met die huidige wetgewing teen rook in openbare plekke vra 'n
>>> sekuriteitswag my oudste broer, wat 'n roker is, om nie in 'n
>>> spesifieke afdelingswinkel te rook nie. My ouboet wys toe na 'n groot
>>> asbak op die vloer en vra aan die wag wat dit is. " 'n asbak" is die
>>> antwoord. Toe wys hy na sigarette agter die toonbank en vra wat dit
>>> is. Na die wag bevestig het dat dit sigarette is, vra hy aan die wag
>>> waarom hulle sigarette verkoop en asbakke op die vloer het, Logies
>>> dat hy toe ook weier om sy sigarette uit te sit.
>>> Slegs 'n paar dae later vra 'n apteker hom om nie in die apteek te
>>> rook nie. Heel selfversekerd wys hy na na 'n asbak op die toonbank, en
>>> sigarette agter die toonbank, wat die apteek toe ook verkoop.
>>> Die apteker se antwoord an hom was "ja meneer, ons verkoop kondome ook
>>> hier, maar steeds mag jy nie 'n knippie op die toonbank maak nie."
>>> Onnodig om te sê, hy het sy siggaret dood gedruk.
>>>
>> ;-)))))))))))))))))))) Mooi Man!!!!!
>> Ek kan nie praat van rook of rook gewoontes nie, behalwe dat dit uiters
>> ongemaklik is om iemand anders se rook te sit en in adem. Ek self het
in
> my
>> lewe nog nooit een enkele suig aan 'n sigaret van watter beskywing ookal
>> gegee nie. Sonder uitsondering as iemand my een aanbied is my antwoord
> dat
>> ek baie lekkerder dinge het om aan te suig. Die reaksies is gewoontlik
> heel
>> humoristies!
>>
>
|
|
|
|
| Re: Dwelms [boodskap #58766 is 'n antwoord op boodskap #58764] |
Sa., 16 Maart 2002 06:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Persoonlike smaak liewe Rico - ek kan jou verseker dat slegte dinge soos
kasterolie en lewensessens en campari net nooit vir my sal lekker wees
nie;))
Annette
Rico skryf in boodskap news:a6uc9r$3lp$1@news1.xs4all.nl...
> Ek gaan liewer siek dood :-))
> maar kan iemand my vertel, hoekom dit dat slegte dinge so lekker is???
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:a6rt91$g9l0n$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek sê gewoonlik - Nee Dankie, ek wil graag gesond doodgaan:))
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
> news:3c90f63d$0$233@hades.is.co.za...
>>>
>>> "Davie Davis" wrote in message
>>> news:rbq19ucqs77gq0v0nbg0u2o22sl8bl8o8g@4ax.com...
>>>> On Thu, 14 Mar 2002 14:01:41 GMT, "@rogers.com" wrote:
>>>>
>>>>
>>>> >" Maar, het ek gesê, as ek
>>>> > uitvind dat julle nikotien rook, gooi ek vir julle
>>>> > uit die huis uit.
>>>> >
>>>> >Gloudina
>>>>
>>>> Nikotien is natuurlik een van die erger verslawings.
>>>> Ek was gelukkig om sigarette net neer te sit en nooit weer te rook nie
>>>> maar wanneer ek kyk watter geveg rokers het om dit te los, besef ek
>>>> dat ek gelukkig was. 'n Drank verslaafde hou op met drink, bewe vir
>>>> drie dae (of selfs minder) en moet dan net van die voggies af wegbly.
>>>> En ek weet niks werklik daarvan af nie en dink dat verskillende dwelms
>>>> verskillende mates van verslawing veroorsaak maar wat wel 'n feit is,
>>>> is dat nikotienverslawing een van die erger verslawings is met rokers
>>>> wat neersien op ander verslaafdes.
>>>>
>>>> Grappie maar 'n ware insident:
>>>> Met die huidige wetgewing teen rook in openbare plekke vra 'n
>>>> sekuriteitswag my oudste broer, wat 'n roker is, om nie in 'n
>>>> spesifieke afdelingswinkel te rook nie. My ouboet wys toe na 'n groot
>>>> asbak op die vloer en vra aan die wag wat dit is. " 'n asbak" is die
>>>> antwoord. Toe wys hy na sigarette agter die toonbank en vra wat dit
>>>> is. Na die wag bevestig het dat dit sigarette is, vra hy aan die wag
>>>> waarom hulle sigarette verkoop en asbakke op die vloer het, Logies
>>>> dat hy toe ook weier om sy sigarette uit te sit.
>>>> Slegs 'n paar dae later vra 'n apteker hom om nie in die apteek te
>>>> rook nie. Heel selfversekerd wys hy na na 'n asbak op die toonbank, en
>>>> sigarette agter die toonbank, wat die apteek toe ook verkoop.
>>>> Die apteker se antwoord an hom was "ja meneer, ons verkoop kondome ook
>>>> hier, maar steeds mag jy nie 'n knippie op die toonbank maak nie."
>>>> Onnodig om te sê, hy het sy siggaret dood gedruk.
>>>>
>>> ;-)))))))))))))))))))) Mooi Man!!!!!
>>> Ek kan nie praat van rook of rook gewoontes nie, behalwe dat dit uiters
>>> ongemaklik is om iemand anders se rook te sit en in adem. Ek self het
> in
>> my
>>> lewe nog nooit een enkele suig aan 'n sigaret van watter beskywing ookal
>>> gegee nie. Sonder uitsondering as iemand my een aanbied is my
antwoord
>> dat
>>> ek baie lekkerder dinge het om aan te suig. Die reaksies is
gewoontlik
>> heel
>>> humoristies!
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Dwelms [boodskap #58767 is 'n antwoord op boodskap #58766] |
Sa., 16 Maart 2002 06:49   |
Bart Nel
Boodskappe: 11 Geregistreer: Maart 2002
|
Junior Lid |
|
|
Ek stem saam - dit is aaklig. Maar die heuning of suiker wat daarna volg om
die smaak te demp is soos die opmaak na 'n hewige rusie met 'n geliefde.....
manna!
Bart
"Annette" skryf in boodskap news:a6unun$hehpq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Persoonlike smaak liewe Rico - ek kan jou verseker dat slegte dinge soos
> kasterolie en lewensessens en campari net nooit vir my sal lekker wees
> nie;))
> Annette
>
>
> Rico wrote in message
> news:a6uc9r$3lp$1@news1.xs4all.nl...
>> Ek gaan liewer siek dood :-))
>> maar kan iemand my vertel, hoekom dit dat slegte dinge so lekker is???
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:a6rt91$g9l0n$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek sê gewoonlik - Nee Dankie, ek wil graag gesond doodgaan:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>> news:3c90f63d$0$233@hades.is.co.za...
>>>>
>>>> "Davie Davis" wrote in message
>>>> news:rbq19ucqs77gq0v0nbg0u2o22sl8bl8o8g@4ax.com...
>>>> > On Thu, 14 Mar 2002 14:01:41 GMT, "@rogers.com" wrote:
>>>> >
>>>> >
>>>> > >" Maar, het ek gesê, as ek
>>>> > > uitvind dat julle nikotien rook, gooi ek vir julle
>>>> > > uit die huis uit.
>>>> > >
>>>> > >Gloudina
>>>> >
>>>> > Nikotien is natuurlik een van die erger verslawings.
>>>> > Ek was gelukkig om sigarette net neer te sit en nooit weer te rook
> nie
>>>> > maar wanneer ek kyk watter geveg rokers het om dit te los, besef ek
>>>> > dat ek gelukkig was. 'n Drank verslaafde hou op met drink, bewe vir
>>>> > drie dae (of selfs minder) en moet dan net van die voggies af
> wegbly.
>>>> > En ek weet niks werklik daarvan af nie en dink dat verskillende
> dwelms
>>>> > verskillende mates van verslawing veroorsaak maar wat wel 'n feit
> is,
>>>> > is dat nikotienverslawing een van die erger verslawings is met
> rokers
>>>> > wat neersien op ander verslaafdes.
>>>> >
>>>> > Grappie maar 'n ware insident:
>>>> > Met die huidige wetgewing teen rook in openbare plekke vra 'n
>>>> > sekuriteitswag my oudste broer, wat 'n roker is, om nie in 'n
>>>> > spesifieke afdelingswinkel te rook nie. My ouboet wys toe na 'n
> groot
>>>> > asbak op die vloer en vra aan die wag wat dit is. " 'n asbak" is die
>>>> > antwoord. Toe wys hy na sigarette agter die toonbank en vra wat dit
>>>> > is. Na die wag bevestig het dat dit sigarette is, vra hy aan die wag
>>>> > waarom hulle sigarette verkoop en asbakke op die vloer het, Logies
>>>> > dat hy toe ook weier om sy sigarette uit te sit.
>>>> > Slegs 'n paar dae later vra 'n apteker hom om nie in die apteek te
>>>> > rook nie. Heel selfversekerd wys hy na na 'n asbak op die
toonbank,
> en
>>>> > sigarette agter die toonbank, wat die apteek toe ook verkoop.
>>>> > Die apteker se antwoord an hom was "ja meneer, ons verkoop kondome
> ook
>>>> > hier, maar steeds mag jy nie 'n knippie op die toonbank maak nie."
>>>> > Onnodig om te sê, hy het sy siggaret dood gedruk.
>>>> >
>>>> ;-)))))))))))))))))))) Mooi Man!!!!!
>>>> Ek kan nie praat van rook of rook gewoontes nie, behalwe dat dit
> uiters
>>>> ongemaklik is om iemand anders se rook te sit en in adem. Ek self
het
>> in
>>> my
>>>> lewe nog nooit een enkele suig aan 'n sigaret van watter beskywing
> ookal
>>>> gegee nie. Sonder uitsondering as iemand my een aanbied is my
> antwoord
>>> dat
>>>> ek baie lekkerder dinge het om aan te suig. Die reaksies is
> gewoontlik
>>> heel
>>>> humoristies!
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dwelms [boodskap #58796 is 'n antwoord op boodskap #58792] |
So., 17 Maart 2002 06:55  |
newsgroup.nl
Boodskappe: 96 Geregistreer: Maart 2002
|
Volle Lid |
|
|
On Sun, 17 Mar 2002 02:46:26 GMT, Hein...@BelleModel.co.za wrote:
> Die handelaars druk nie dwelems in die kinders se kele af nie. Dis die kinders
> wat daarvoor vra. Die handelaars verskaf dit net.
> d.i.
> moenie al die blaam op die handelaars plaas nie (hulle is nie onskuldig nie,
> maar ook nie die oorsaak van die probleem nie).
Probeer jou bes om 'n verduideliking van wat jy hièr gesê het te doen.
Skielik klink jy soos iemand wat regverdiging (of versagting) soek vir
'n dwelmsmous.
> Blankes leef onder illusie dat miljoene Swartes van AIDS sterf.
Het jy nou nog ne (selfs in al die skrywes hierbo) geleer dat die
Afrikaanse woord vir aids vigs is nie?
> Dis my
> persoonlike opinie, maar ek vermoed dat persentasie gewys, amper net soveel
> Blankes aan AIDS gaan sterf as Swartes.
>
SNERT! Jy weet nie wat jy praat nie! En ek praat nie met dieelfde raai
raai soos jy nie maar het gereelde kontak met laboratoriums en kry ook
statistieke uit verskillende oorde. Toevallig het 'n witrman in die
myngemeenskap onlangs ook dieselfde bewering gemaak maar julle
stellings is substansieloos.
Wat onmiddelik opval wanneer na afsonderlike persentasie syfers gekyk
word is die skrikwekkende hoë(r) syfers by myn, fabriek en die tipe
gemeenskappe waar kampongs is. Wat daartoe bydra is prostitusie in
daardie groepe wat dikwels as bron plakkerskampe langs af naby dit is.
Ns.
Wat jou nou getref het vriend, word hier 'n 'gloudiaanse projektiel'
genoem.
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 21:22:22 UTC 2026
|