Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geldige verkiesing?
Geldige verkiesing? [boodskap #58637] Do, 14 Maart 2002 11:51 na volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
ek verstaan ons sa waarnemings spannetjie het die verkiesing geldig
verklaar maar nie free and fair nie. miskien is ek stupid maar hoe kan
dit gebeur as dit veronderstel om `n democracy te wees? dis mos die
selfde as om te se 'die ou het gekroek, ons weet dit, en ons
ondersteun `n gekroekery'. boonop se die koerant opskrifte vandag 'sa
sal zim help se mbedtjie'. help met wat? met kos wat hulle nie het nie
want daar is nie boere om dit te produseer nie? help met geld want
hulle het niks om uit te voer nie en ons is hulle enigste tjommie? kan
iemand nie maar net oorstap en hom uithaal nie. ek is nou so depro ek
sit sommer `n bietjie celine dion in die cd player as ek maar gehad
het.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Geldige verkiesing? [boodskap #58649 is 'n antwoord op boodskap #58637] Do, 14 Maart 2002 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Interesante bespreking op CNN waar 'n 'kenner' beweer het dat dit SA
gepas het dat Bob wen want andersins sou daar heel moontlik 'n
staatsgreep deur Bob toegepas gewees het met die meegaande invloed op
die Rand, vlugtelinge en die onluste wat daarmee gepaart sou gegaan het.
Die SA regering het dus 'n sug van verligting gegee toe Bob homself
weer laat verkies het.

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
>
> ek verstaan ons sa waarnemings spannetjie het die verkiesing geldig
> verklaar maar nie free and fair nie. miskien is ek stupid maar hoe kan
> dit gebeur as dit veronderstel om `n democracy te wees? dis mos die
> selfde as om te se 'die ou het gekroek, ons weet dit, en ons
> ondersteun `n gekroekery'. boonop se die koerant opskrifte vandag 'sa
> sal zim help se mbedtjie'. help met wat? met kos wat hulle nie het nie
> want daar is nie boere om dit te produseer nie? help met geld want
> hulle het niks om uit te voer nie en ons is hulle enigste tjommie? kan
> iemand nie maar net oorstap en hom uithaal nie. ek is nou so depro ek
> sit sommer `n bietjie celine dion in die cd player as ek maar gehad
> het.
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Geldige verkiesing? [boodskap #58718 is 'n antwoord op boodskap #58649] Vr, 15 Maart 2002 14:17 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Lou wrote:

> Interesante bespreking op CNN waar 'n 'kenner' beweer het dat dit SA
> gepas het dat Bob wen want andersins sou daar heel moontlik 'n
> staatsgreep deur Bob toegepas gewees het met die meegaande invloed op
> die Rand, vlugtelinge en die onluste wat daarmee gepaart sou gegaan het.
> Die SA regering het dus 'n sug van verligting gegee toe Bob homself
> weer laat verkies het.

Aaaah, nou begin sien ons die lig, nè?
En Bobby moet nou uit Mbedjie se hand
eet.
Terloops, ek het erens in Beeld gelees
(vroumens met Afrikaner-naam is die
skrywer) dat dit ook vir SA die beste
is om Zimbabwe ekonomies op die been te
probeer kry.

Gloudina
Vorige onderwerp: wat het van die apostel geword?
Volgende onderwerp: Misdaad: Nuwe wending
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 20:21:07 MGT 2024