Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zimbabwe - Mugabe is die man ?
Zimbabwe - Mugabe is die man ? [boodskap #58559] Wo, 13 Maart 2002 04:55 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die Suid-Afrikaanse waarnemers was darem maar vinnig om die verkiesing vry
en regverdig te verklaar...

Is die bordjies nou verhang, en is Broer Mugabe Broer Thabo vir ewig
dankbaar?

Die volgende stap gaan wees wanneer Mugabe die tuig neerlê as oorwinnaar, en
hom in die Kaapse Skiereiland gaan vestig - met lyfwagte wat deur die
Suid-Afrikaanse belastingbetaler vergoed sal word.
Re: Zimbabwe - Mugabe is die man ? [boodskap #58560 is 'n antwoord op boodskap #58559] Wo, 13 Maart 2002 05:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink Mugabe het 'n nuwe presedent geskep van hoe 'n vry en regverdige
verkiesing behoort gehou te word:))
Met ons volgende verkiesing kan Onse Prez ook 17 uur voordat die verkiesing
begin verklaar dat al die stemstasies slegs in die voorafbenadeelde gebiede
sal wees:))

Annette

in message news:a6mm3p$5qi$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Die Suid-Afrikaanse waarnemers was darem maar vinnig om die verkiesing vry
> en regverdig te verklaar...
>
> Is die bordjies nou verhang, en is Broer Mugabe Broer Thabo vir ewig
> dankbaar?
>
> Die volgende stap gaan wees wanneer Mugabe die tuig neerlê as oorwinnaar, en
> hom in die Kaapse Skiereiland gaan vestig - met lyfwagte wat deur die
> Suid-Afrikaanse belastingbetaler vergoed sal word.
>
Re: Zimbabwe - Mugabe is die man ? [boodskap #58561 is 'n antwoord op boodskap #58559] Wo, 13 Maart 2002 05:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Mar 2002 06:55:09 +0200, "Jonas"
served the following to the group:

> Die Suid-Afrikaanse waarnemers was darem maar vinnig om die verkiesing vry
> en regverdig te verklaar...
>
> Is die bordjies nou verhang, en is Broer Mugabe Broer Thabo vir ewig
> dankbaar?
>
> Die volgende stap gaan wees wanneer Mugabe die tuig neerlê as oorwinnaar, en
> hom in die Kaapse Skiereiland gaan vestig - met lyfwagte wat deur die
> Suid-Afrikaanse belastingbetaler vergoed sal word.
>

moenie vergeet dat ons eers al die miljoene honger monde sal moet voer
voordat dit gaan gebeur. eers nadat 'hy' al die lee magies vol gemaak
het kom hy vir thabokie kuier. hy het mos nie die blanke boere daar
nodig nie, hy sal sommer die wat hier is gebruik.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Zimbabwe - Mugabe is die man ? [boodskap #58572 is 'n antwoord op boodskap #58559] Wo, 13 Maart 2002 08:30 Na vorige boodskap
emmy[3]  is tans af-lyn  emmy[3]
Boodskappe: 23
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Jonas" Die Suid-Afrikaanse waarnemers was darem maar vinnig om die verkiesing vry[/color]
> en regverdig te verklaar...

Op de Nederlandse radio in een rechtstreekse uitzending verklaarde een
journalist die bij de verkiezingen aanwezig was dat hij het schandalig vond
dat
de waarnemers om 17:00 uur naar hun hotel gingen terwijl de stemlokalen
nog lang niet dicht waren.
De schermutselingen intimidaties begonnen als de waarnemers weg waren..
Hoe kunnen ze dan zeggen dat de verkiezingen vrij verlopen zijn al je niet
alles gezien hebt???
En wat te zeggen van TE weinig stemlokalen velen hebben geen kans gehad om
hun stem uit te brengen Zijn dat dan eerlijke verkiezingen

De waarnemers die weggingen waren uit de regiolanden.

grt emmy
Vorige onderwerp: Paltalk
Volgende onderwerp: Argus brand rubber
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:30:18 MGT 2024