Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Paltalk
Paltalk [boodskap #58541] Di, 12 Maart 2002 21:20 na volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, elkeen,

Ek soek mense van hierdie nuusgroep wat tyd het om 's avonds 'n bietje
met my te gesels in Afrikaans gedurende die aandure. Ek is saans
meestal ingelog by Paltalk en me nickname aldaar is Strandkruier. Kan
me daar ook vind op me e-posadres en dis sterre...@skynet.be.
Paltalk werk goed hier by my. Kan dit download van www.Paltalk.com.
Ek is gewoonlik langdurig aanlyn in die aandure (ek het 'n ADSL aan-
sluiting).

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Paltalk [boodskap #58557 is 'n antwoord op boodskap #58541] Wo, 13 Maart 2002 04:41 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sou graag wou Norbert, maar met die duur oproepkoste, en ek wat naweke selde
tuis is, sodat die goedkoop naweekopsie glad nie vir my 'n opsie is nie, is
chat van enige aard tans glad nie 'n goeie ekonomiese idee nie.

Annette

*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3c8e6d1f.1178959@news.skynet.be...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek soek mense van hierdie nuusgroep wat tyd het om 's avonds 'n bietje
> met my te gesels in Afrikaans gedurende die aandure. Ek is saans
> meestal ingelog by Paltalk en me nickname aldaar is Strandkruier. Kan
> me daar ook vind op me e-posadres en dis sterre...@skynet.be.
> Paltalk werk goed hier by my. Kan dit download van www.Paltalk.com.
> Ek is gewoonlik langdurig aanlyn in die aandure (ek het 'n ADSL aan-
> sluiting).
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Vorige onderwerp: Nl-SA hockey :-))
Volgende onderwerp: Zimbabwe - Mugabe is die man ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 10:37:07 MGT 2024