|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: [AFRIKAANS:6158] Re: Nuus oor Switzerland [boodskap #5849 is 'n antwoord op boodskap #5842] |
Do., 22 Februarie 1996 00:00  |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: Januarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
h...@wcomp.gov.za (Henry Flint) wrote:
> Ek het gehoor van 'n groot probleem in Rusland. Iemand hed die uitslae van[/color]
>>> volgende jaar se eleksie gestaal.
> Klomp twak geskrap
>> Die tipe van nuus skryf ek nie op 'n poslys nie , maar direk aan jou.
> ^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^
> OEPS!!!!!!!!
>> Daar is te veel mense wat die poslyste dophou en dit is die tipe nuus
>> wat die regering van die buiteland wil weerhou.
> Nou wat kon verkeerd gegaan het dat dit hier staan.>>>
'n Baie enigmatiese "thread" hierdie. Dalk een wat die moeite werd is
om dop te hou.......:)
|
|
|
|