| Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58160] |
Di., 05 Maart 2002 21:27  |
kaatjie
Boodskappe: 22 Geregistreer: Maart 2002
|
Junior Lid |
|
|
Jinne maar ons is goeie maniere!
"Frank" skryf in boodskap news:vd9h8.771$Jt2.343@nwrddc04.gnilink.net...
> Black shoe polish might do - for a while. But you have to be stupid, I mean
> really stupid, otherwise you have no chance. May be you have already
> qualified. Person with working brain, will not want to go to SA.
>
> "webmaster" wrote in message
> news:a634b1$7t6$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> If you want a job in South Africa you need to be "AFRICAN" ie a black
> face.
>>
>>
>>
>> "afpa.vannes" wrote in message
>> news:a62in9$ps2$1@wanadoo.fr...
>>> I plan to live in south africa and why not in the Northern Province or
>>> Mpumalanga nearby the Kruger Park.
>>> I'm looking for contact in order to find a job in a private reserve.
>>> Is there any body can help me ?
>>> Thanks
>>> benoit : b.bo...@libertysurf.fr
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58281 is 'n antwoord op boodskap #58249] |
Vr., 08 Maart 2002 14:31   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
A, ja ou Davie....
Wat IS jou beginsels, jou ou rassis...
On Thu, 07 Mar 2002 20:14:27 +0200, Davie Davis wrote:
> On Wed, 06 Mar 2002 22:50:54 GMT, "kaatjie" wrote:
>
>>> Jy ook - hou net op met kruispos.
>> Verskoon my gebrek aan die nuusgroep kennis, maar kan jy dalk uitbrei?
>
> Indien jy dit werklik nie met opset doen nie Kaatjie, askies.
> Om een of ander rede pos jy jou briewe na meer as een nuusgroep
> elke keer (ook die keer). Die gevolg is ondermeer dat jy onwenslike
> karakters wat hier uitgeboender is, kan teruglok. Om hulle te blok (te
> filter op eie rekenaar) sal nie veel meer as 'n troos wees nie. Jy
> jouself is vreeslik welkom hier. Hou net op om jou briewe aan die
> hele straat te stuur. Pos dit net na ons woonstelblok.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58375 is 'n antwoord op boodskap #58371] |
So., 10 Maart 2002 12:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag nee wat - geen rede om polities korrek te probeer wees nie Sakkie, ons is
almal tawwe Tienies hier:))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3c8b464a$0$235@hades.is.co.za...
> Aangenaam Kaatjie
> Moet nie te gou tou opgooi met die klomp nie. Probeer jou bes om nie die
> opmerkings/aanmerking persoonlik op te neem nie alhoewel dit soms uiters
> moeilik indien nie onmoontlik is nie. Hier is 'n paar ouens wat regtig die
> moeite werd is om mee te gesels.
>
> Ja-a-a-a-a-a- oukei, met ouens bedoel ek eintlik persone :))))).....voordat
> die dames dalk besluit om te reageer.
> Sakkie
>
> "kaatjie" wrote in message
> news:tl%h8.2470$kF6.230090@news-binary.blueyonder.co.uk...
>> Dankie! Nou verstaan ek, en ek hoef nie meer so dom te voel nie! Moet se
>> het bietjie onwelkom gevoel en gewonder of ek verkeerd was om my daarop te
>> roem dat Afrikaners gasvry is?
>>
>> : )
>>
>> "Stone" wrote in message
>> news:a69o5j$pif$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Davie Davis wrote in message ...
>>>> On Wed, 06 Mar 2002 22:50:54 GMT, "kaatjie" wrote:
>>>>
>>>> >> Jy ook - hou net op met kruispos.
>>>> >Verskoon my gebrek aan die nuusgroep kennis, maar kan jy dalk
> uitbrei?
>>>> >
>>>>
>>>> Indien jy dit werklik nie met opset doen nie Kaatjie, askies.
>>>> Om een of ander rede pos jy jou briewe na meer as een nuusgroep
>>>> elke keer (ook die keer). Die gevolg is ondermeer dat jy onwenslike
>>>> karakters wat hier uitgeboender is, kan teruglok. Om hulle te blok (te
>>>> filter op eie rekenaar) sal nie veel meer as 'n troos wees nie. Jy
>>>> jouself is vreeslik welkom hier. Hou net op om jou briewe aan die
>>>> hele straat te stuur. Pos dit net na ons woonstelblok.
>>>
>>> Ja, kaatjie stuur dit na presies dieselfde twee groepe as waarheen jy
> dit
>>> ook stuur (en waarheen benoit die oorspronklike gestuur het).
>>>
>>> So hou op kruispos Davie:-))))
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58400 is 'n antwoord op boodskap #58391] |
So., 10 Maart 2002 18:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hey, Hey!!! Nie een van die Martinas wat ek ken of van weet is van my
rolmodelle nie:)))
Hulle almal hou daarvan om blond te wees.
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:go5n8u440134v1ud46bf9vujo7bva6t47f@4ax.com...
> On Sun, 10 Mar 2002 14:36:38 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ag nee wat - geen rede om polities korrek te probeer wees nie Sakkie, ons is
>> almal tawwe Tienies hier:))
>> Annette
>>
>>
> Almal tawwe Martinas :-)))
|
|
|
|
| Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58401 is 'n antwoord op boodskap #58387] |
So., 10 Maart 2002 18:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag nee man Danielle!!! Daai lot is hopeloos verkeerd!!
Ek is 100% Sartre -
En ek wat myself as uiters sinies beskou kry die laaste telling ( 19%) vir
Cynics!!
Miskien het ek die vrae aspris verkeerd verstaan:)))
Annette
Streepmuis skryf in boodskap news:b94n8uo8cebroportb1e1a83tsee4o52c4@4ax.com...
> On 10 Mar 2002 07:11:26 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:
>
>>
>> KinkY: Van my ook n warm welkom. Dit is altyd lekker om iemand nuut
>> te ontmoet veral as die persoon hom op Afrikaner gasvryheid wil roem!
>> :-) Jy mag dalk n paar ander snaakserige afrikaner persoonlikhede
>> hier ontmoet. Maar hulle is almal nodig - hier altans! :-)
>
> Ek hou van jou filosofie, madame Kinky.
> Rerig - ja, ons is almal hier nodig. Dit geld ook vir die res van die
> wereld en al die mense en kulture wat ons nie rerig van hou nie, maar
> waarsonder ons werklik sal verarm. Elkgeval....
>
> Weet jy wat dalk 'n lekker oefening sal wees, is miskien hierdie
> skakel:
>
> http://www.selectsmart.com/PHILOSOPHY/
>
> Probeer om die vrae so eerlik as moontlik in te vul, en kyk dan watter
> filosofie/filosoof die naaste aan jou denke is. Bestudeer dan daardie
> filosoof se werke vir so ruk.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Filosofie [boodskap #58410 is 'n antwoord op boodskap #58402] |
So., 10 Maart 2002 20:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is reg daar - ek is nie 'n Boedis nie:))
Daai ou sit te lank stil:)
Annette
Streepmuis skryf in boodskap news:d79n8us7ekq7lcmcn8gijkuffjh13m39qt@4ax.com...
> On Sun, 10 Mar 2002 20:16:27 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ag nee man Danielle!!! Daai lot is hopeloos verkeerd!!
>> Ek is 100% Sartre -
>> En ek wat myself as uiters sinies beskou kry die laaste telling ( 19%) vir
>> Cynics!!
>>
>> Miskien het ek die vrae aspris verkeerd verstaan:)))
>
> Raak rustig. Die idee is net dat jy nou bietjie moet gaan oplees
> oor Sartre byvoorbeeld. Om sinies te wees (soos meeste SA'ners is in
> elkgeval), is nie heeltemal dieselfde as die filosofie nie (Tensy jy
> al die tyd 'n Boedis was, en net voorgegee het?) :-)
> Kyk byvoorbeeld na die skakel oor Cynisism wat daar aangegee was:
> http://personal.ecu.edu/mccartyr/ancient/athens/Cynicism.htm
>
> "In many ways, the cynical philosophy closely resembles the Buddhist
> philosophy. For example, both philosophies denied that pleasure was
> equal to or had anything to do with true happiness. Both philosophies
> also held as fundamental aspects of their ethics that one should
> neglect the body for the benefit of the soul. Finally, the common,
> crucial ingredient in both philosophies was the sufficiency of virtue
> for the attainment of happiness (enlightenment in Buddhism). "
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58972 is 'n antwoord op boodskap #58971] |
Wo., 20 Maart 2002 14:54   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Ferdi Greyling wrote:
>> Annette:
>> Ferdi, die aantie gaan jou moer;)))
> Haai!!!!!! Annette!!!!!!!! :::;;:::;;
> Jy vloek ???""::::"{}}}}
Kan julle dêm crossposters
my uit die gesprek hou,
julle dônners.
Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
As die dag breek, dan maak sy hom heel.
|
|
|
|
| Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58979 is 'n antwoord op boodskap #58971] |
Wo., 20 Maart 2002 15:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek vloek nooit nie!! Van wanneer af is moer vloek?:)))
Ek gebruik dan juis moer om my toekoms te lees:))
Annette
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3c99a0a3.87191165@news.is.co.za...
> On Wed, 20 Mar 2002 12:11:05 +0200, "Annette"
> wrote:
>
> > countries.
>
>>> No. Racist EX-South Africans now live in other countries.
>>
>> Annette:
>> Ferdi, die aantie gaan jou moer;)))
>
> Haai!!!!!! Annette!!!!!!!! :::;;:::;;
> Jy vloek ???""::::"{}}}}
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: a man wants to live in south africa [boodskap #59141 is 'n antwoord op boodskap #59136] |
Sa., 23 Maart 2002 17:41  |
Ferdi .
Boodskappe: 2 Geregistreer: Maart 2002
|
Junior Lid |
|
|
Watter job jy ookal gedoen het, dit kon niks met kommunikasie te doen
gehad het nie.
Jy is bitter onduidelik. Skryf langer dan verstaan mens dalk wat jy
wil se.
Was jy dalk in die polisie?
On Sat, 23 Mar 2002 06:29:36 -0500, "USPAUL" wrote:
> Somige van jou "feitelike stellings" stem ek mee saam. Maar meer die wat jy
> te bang is om te erken.
>
>
> "Ferdi ." wrote in message
> news:t7do9u0s79u8rgf9aptnajov41sm88l0n0@4ax.com...
>> On Thu, 21 Mar 2002 00:10:13 -0500, "USPAUL"
>> wrote:
>> > ontstel, maar
>>> ongelukkig bevestig dit net jou kinderagtigheid.
>>>
>>> As jy agter die deur staan moenie my ook daar soek nie.>
>> Dis nie beledigings nie. Dis feitelike stellings.
>
|
|
|
|