Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » afrikaanse canon
afrikaanse canon [boodskap #58189] |
Wed, 06 March 2002 16:41 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Peter van der Weerd
Boodskappe: 3 Geregistreer: March 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Met ons koor zingen wij een afrikaanse canon met de volgende tekst:
E-lah pakwama
walache wagwanahe
a kinana gwanahe
mba mawa elah
de danaledeh
mba mawa ungaeh
gwanahe pakwamaeh
We vragen ons af of dit alleen maar klanken zijn of dat het ook nog iets
betekent.
Wie kan ons helpen aan een eventuele vertaling
mete vriendelijke groet, Karin
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: afrikaanse canon [boodskap #58256 is 'n antwoord op boodskap #58250] |
Thu, 07 March 2002 20:40 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Davie Davis" skryf in boodskap news:i2cf8uktl207oikrnald1n6fb3g4upgntm@4ax.com...
> On Thu, 7 Mar 2002 17:17:34 +0100, "Rico"
> wrote:
>
>> In Nederland noem ons julle Afrikaans, Suid-Afrikaans.
>> Afrikaans in Europa is al die inheemse tale van die kontinent Afrika.
>>
>> Gr.Rico, die vurig wens hy het regtig verstaan wat julle het gesê.
>
> Dankie Rico, jy het dit heel verstaanbaar gemaak. Nou is dit nie meer
> vreemd dat sy vra of dit Afrikaans is nie.
> Maar Rico, ons noem tog nie al die inheemse tale van Europa Duits
> nie :-)
Nee jy is reg, maar wel Europees!! Dit is Europese tale en Duits is net 1
van die Europese tale soos Frans, Engels, Zweeds, Grieks en Nederlands en
soos Suid-Afrikaans :-))))
Want julle Afrikaans is dan weer nie 'n Afrikaanse taal nie.
Gr.Arno
>
|
|
|
|
Re: afrikaanse canon [boodskap #58282 is 'n antwoord op boodskap #58265] |
Fri, 08 March 2002 14:43 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette, ek dink die verskil is, ons vervoeg die woorde en julle niet, dat
maak julle baie slimmer en die taal makliker.
Maar net 1 ding as ons oor Afrikaans praat bedoel ons Afrika tale en as ons
oor Zuid Afrikaands praat bedoel ons julle taal :-))
Dan maak dit die saak in die toekoms duidlik en kan die mense die hier kom
en nuut is beter verstaan word.
Dat maak die wereld weer vreedsamer :-))))
Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:a69gqf$cr2a3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Rico, Afrikaans is ons taal.
> As die dame van 'n ander taal wil praat is dit in Afrika-taal.
> Dus, die taal wat sy van geskryf het is nie Afrikaans nie, maar 'n Afrika
> taal.
> Soos Xhosa - die taal waarin die Click Song geskryf is.
>
> Annette
>
>
> Rico wrote in message
> news:a683k6$3bj$1@news1.xs4all.nl...
>> In Nederland noem ons julle Afrikaans, Suid-Afrikaans.
>> Afrikaans in Europa is al die inheemse tale van die kontinent Afrika.
>>
>> Gr.Rico, die vurig wens hy het regtig verstaan wat julle het gesê.
>>
>> "Davie Davis" schreef in bericht
>> news:kg3d8uclp1tt6s54rhnjokccue7mq4fkmp@4ax.com...
>>> On Wed, 06 Mar 2002 21:42:55 GMT, "kaatjie" wrote:
>>>
>>>> Klip in die bos.... kan dit dalk die click song wees van Miriam Makeba?
>>>>
>>>>
>>>
>>> Ek het weer daarna gaan kyk na aanleiding van wat jy sê
>>> en dit is nie onmoontlik nie; tog is ek verbaas dat 'n Nederlander
>>> die Click Song vir Afrikaans kan aansien. Miskien is dit waarom
>>> sy vra of dit slegs klanke is.
>>
>
|
|
|
|
|
Re: afrikaanse canon [boodskap #58307 is 'n antwoord op boodskap #58282] |
Sat, 09 March 2002 06:37 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien Rico - ek sal graag alles moontlik doen vir vrede - maar julle sal
nou maar net julle verkeerde konsep moet verander;)))
Ons praat Afrikaans. Dit is ons taal se naam.
Nie Suid-Afrikaans nie.
Daar bestaan ook nie 'n taal met die naam Noord-Afrikaans nie.
:))
Annette
Rico skryf in boodskap news:a6aied$757$1@news1.xs4all.nl...
> Annette, ek dink die verskil is, ons vervoeg die woorde en julle niet, dat
> maak julle baie slimmer en die taal makliker.
> Maar net 1 ding as ons oor Afrikaans praat bedoel ons Afrika tale en as ons
> oor Zuid Afrikaands praat bedoel ons julle taal :-))
> Dan maak dit die saak in die toekoms duidlik en kan die mense die hier kom
> en nuut is beter verstaan word.
> Dat maak die wereld weer vreedsamer :-))))
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:a69gqf$cr2a3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Rico, Afrikaans is ons taal.
>> As die dame van 'n ander taal wil praat is dit in Afrika-taal.
>> Dus, die taal wat sy van geskryf het is nie Afrikaans nie, maar 'n Afrika
>> taal.
>> Soos Xhosa - die taal waarin die Click Song geskryf is.
>>
>> Annette
>>
>>
>> Rico wrote in message
>> news:a683k6$3bj$1@news1.xs4all.nl...
>>> In Nederland noem ons julle Afrikaans, Suid-Afrikaans.
>>> Afrikaans in Europa is al die inheemse tale van die kontinent Afrika.
>>>
>>> Gr.Rico, die vurig wens hy het regtig verstaan wat julle het gesê.
>>>
>>> "Davie Davis" schreef in bericht
>>> news:kg3d8uclp1tt6s54rhnjokccue7mq4fkmp@4ax.com...
>>>> On Wed, 06 Mar 2002 21:42:55 GMT, "kaatjie" wrote:
>>>>
>>>> >Klip in die bos.... kan dit dalk die click song wees van Miriam Makeba?
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>> Ek het weer daarna gaan kyk na aanleiding van wat jy sê
>>>> en dit is nie onmoontlik nie; tog is ek verbaas dat 'n Nederlander
>>>> die Click Song vir Afrikaans kan aansien. Miskien is dit waarom
>>>> sy vra of dit slegs klanke is.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: afrikaanse canon [boodskap #58327 is 'n antwoord op boodskap #58318] |
Sat, 09 March 2002 14:51 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja Arthur, ons praat van Europese tale en Asiatiese Tale.
Maar nooit van Afrikase Tale nie.
Annette
Arthur Hagen skryf in boodskap news:a6cl9m$2c52$1@news.kabelfoon.nl...
> "hcv" schreef...
>> Met die Hollandse interpretasie van wat "Afrikaans" dan sou wees,
behoort
> daar
>> ook tale met die name "Europeaans" en "Asiaans" te wees....
>
> Nee, niemand sal dit versin om sy dialek "Europeaans" of "Asiaans" te noem.
> Dit het net Hollanders in Afrika kan bedink ;)
>
> Die naam 'Afrikaans' is 'n bietjie ongelukkig gekies en daarom praat julle
> nou van Afrika-tale, maar nie van Amerika-tale, Europa-tale of Asie-tale
> nie!
>
> Groete,
> Arthur
>
>> Arthur Hagen wrote:
>>
>>> "Annette" schreef...
>>>> Rico, Afrikaans is ons taal.
>>>> As die dame van 'n ander taal wil praat is dit in Afrika-taal.
>>>> Dus, die taal wat sy van geskryf het is nie Afrikaans nie, maar 'n
> Afrika
>>>> taal.
>>>> Soos Xhosa - die taal waarin die Click Song geskryf is.
>>>
>>> Praat julle eintlik ook van Europa-tale en Asie-tale? Of is dit Europese
>>> tale en Asiatiese tale?
>
|
|
|
Re: afrikaanse canon [boodskap #58331 is 'n antwoord op boodskap #58327] |
Sat, 09 March 2002 16:14 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" schreef...
> Ja Arthur, ons praat van Europese tale en Asiatiese Tale.
> Maar nooit van Afrikase Tale nie.
Woorde wat op -ka eindig word in Nederland vervoeg as -kaanse, nie -kase
nie. Amerika-Amerikaanse, Sri Lanka-Sri Lankaanse, Majorca-Majorcaanse,
...... Afrika-Afrikaanse. McDonalds is onderdeel van die Amerikaanse
kultuur, die piramides is onderdeel van die Afrikaanse kultuur. Navaho is 'n
Noord-Amerikaanse taal, Xhosa is 'n Afrikaanse taal .... Afrikaans is nie
rerig 'n Afrikaanse taal nie, dis 'n taal wat in Suidelik Afrika gepraat
word .....
Groete,
Arthur
> Arthur Hagen wrote...
>> "hcv" schreef...
>>> Met die Hollandse interpretasie van wat "Afrikaans" dan sou wees,
>>> behoort daar ook tale met die name "Europeaans" en "Asiaans" te
>>> wees....
>>
>> Nee, niemand sal dit versin om sy dialek "Europeaans" of "Asiaans"
>> te noem. Dit het net Hollanders in Afrika kan bedink ;)
>>
>> Die naam 'Afrikaans' is 'n bietjie ongelukkig gekies en daarom praat julle
>> nou van Afrika-tale, maar nie van Amerika-tale, Europa-tale of Asie-tale
>> nie!
>>
>>> Arthur Hagen wrote:
>>>> "Annette" schreef...
>>>> > Rico, Afrikaans is ons taal.
>>>> > As die dame van 'n ander taal wil praat is dit in Afrika-taal.
>>>> > Dus, die taal wat sy van geskryf het is nie Afrikaans nie, maar 'n
>>>> > Afrika taal.
>>>> > Soos Xhosa - die taal waarin die Click Song geskryf is.
>>>>
>>>> Praat julle eintlik ook van Europa-tale en Asie-tale? Of is dit
>>>> Europese tale en Asiatiese tale?
|
|
|
Re: afrikaanse canon [boodskap #58350 is 'n antwoord op boodskap #58331] |
Sun, 10 March 2002 00:01 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Arthur.
Afrikaans is die naam van ons taal.
Julle ou lot kan maar redeneer en redekawel soos wat julle wil, maar julle
kan nie sommer net besluit om 'n naam van 'n taal te verander nie.
Gaan sit nou mooi en skryf 100 maal uit:
Afrikaans is die naam van die taal wat deur sommige mense gepraat word.
Hulle woon hoofsaaklik in Suid-Afrika. Dit is nie my skuld dat ons Europeërs
so onoorspronklik is dat ons nie 'n naam vir ons taal kan uitdink nie, maar
dit direk koppel aan die naam van ons land, en nou wil ons hierdie stoepid
idee toepas op Afrika en al die tale op daardie kontinent Afrikaanse tale
noem, en nie Afrika-tale nie. Die Ethiopiërs praat nie Ethiopies nie. Die
Namibiërs praat nie Namibies nie. Die Zimbabwiërs praat nie Zimbabwies nie.
Die Xhosa, Venda, Zulu en Sotho het ook hul tale na hulself vernoem, maar
hulle sal almal hoogs onsteld wees as hulle moet weet hulle word nou deur
Hollanders/Nederlanders gedwing om te sê hulle praat 'n Afrikanse taal, en
nie 'n Afrika taal nie.
Hoop dit sal jou besig genoeg hou :))))
Annette
Arthur Hagen skryf in boodskap news:a6dcdo$630$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Ja Arthur, ons praat van Europese tale en Asiatiese Tale.
>> Maar nooit van Afrikase Tale nie.
>
> Woorde wat op -ka eindig word in Nederland vervoeg as -kaanse, nie -kase
> nie. Amerika-Amerikaanse, Sri Lanka-Sri Lankaanse, Majorca-Majorcaanse,
> ...... Afrika-Afrikaanse. McDonalds is onderdeel van die Amerikaanse
> kultuur, die piramides is onderdeel van die Afrikaanse kultuur. Navaho is 'n
> Noord-Amerikaanse taal, Xhosa is 'n Afrikaanse taal .... Afrikaans is nie
> rerig 'n Afrikaanse taal nie, dis 'n taal wat in Suidelik Afrika gepraat
> word .....
>
> Groete,
> Arthur
>
>> Arthur Hagen wrote...
>>> "hcv" schreef...
>>>> Met die Hollandse interpretasie van wat "Afrikaans" dan sou wees,
>>>> behoort daar ook tale met die name "Europeaans" en "Asiaans" te
>>>> wees....
>>>
>>> Nee, niemand sal dit versin om sy dialek "Europeaans" of "Asiaans"
>>> te noem. Dit het net Hollanders in Afrika kan bedink ;)
>>>
>>> Die naam 'Afrikaans' is 'n bietjie ongelukkig gekies en daarom praat
> julle
>>> nou van Afrika-tale, maar nie van Amerika-tale, Europa-tale of Asie-tale
>>> nie!
>>>
>>>> Arthur Hagen wrote:
>>>> > "Annette" schreef...
>>>> > > Rico, Afrikaans is ons taal.
>>>> > > As die dame van 'n ander taal wil praat is dit in Afrika-taal.
>>>> > > Dus, die taal wat sy van geskryf het is nie Afrikaans nie, maar 'n
>>>> > > Afrika taal.
>>>> > > Soos Xhosa - die taal waarin die Click Song geskryf is.
>>>> >
>>>> > Praat julle eintlik ook van Europa-tale en Asie-tale? Of is dit
>>>> > Europese tale en Asiatiese tale?
>
|
|
|
|
|
|
Re: afrikaanse canon [boodskap #58366 is 'n antwoord op boodskap #58350] |
Sun, 10 March 2002 10:05 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette dit sê nie nete die Nederlanders nie, maar ooral in die wereld word
met Afrikaans, African, Afrikanisch en meer bedoel die Afrikaanse continent
en nie julle Afrikaans nie.
Maar ek had al gese nie meer diskussie nie, vrede ons sal dit moet
aksepteer!!
:-)))
Maar Arthur is reg!!
Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:a6e9lg$dioqs$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee Arthur.
> Afrikaans is die naam van ons taal.
> Julle ou lot kan maar redeneer en redekawel soos wat julle wil, maar julle
> kan nie sommer net besluit om 'n naam van 'n taal te verander nie.
> Gaan sit nou mooi en skryf 100 maal uit:
>
> Afrikaans is die naam van die taal wat deur sommige mense gepraat word.
> Hulle woon hoofsaaklik in Suid-Afrika. Dit is nie my skuld dat ons Europeërs
> so onoorspronklik is dat ons nie 'n naam vir ons taal kan uitdink nie, maar
> dit direk koppel aan die naam van ons land, en nou wil ons hierdie stoepid
> idee toepas op Afrika en al die tale op daardie kontinent Afrikaanse tale
> noem, en nie Afrika-tale nie. Die Ethiopiërs praat nie Ethiopies nie. Die
> Namibiërs praat nie Namibies nie. Die Zimbabwiërs praat nie Zimbabwies nie.
> Die Xhosa, Venda, Zulu en Sotho het ook hul tale na hulself vernoem, maar
> hulle sal almal hoogs onsteld wees as hulle moet weet hulle word nou deur
> Hollanders/Nederlanders gedwing om te sê hulle praat 'n Afrikanse taal, en
> nie 'n Afrika taal nie.
>
> Hoop dit sal jou besig genoeg hou :))))
>
> Annette
>
>
> Arthur Hagen wrote in message
> news:a6dcdo$630$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Annette" schreef...
>>> Ja Arthur, ons praat van Europese tale en Asiatiese Tale.
>>> Maar nooit van Afrikase Tale nie.
>>
>> Woorde wat op -ka eindig word in Nederland vervoeg as -kaanse, nie -kase
>> nie. Amerika-Amerikaanse, Sri Lanka-Sri Lankaanse, Majorca-Majorcaanse,
>> ...... Afrika-Afrikaanse. McDonalds is onderdeel van die Amerikaanse
>> kultuur, die piramides is onderdeel van die Afrikaanse kultuur. Navaho
is
> 'n
>> Noord-Amerikaanse taal, Xhosa is 'n Afrikaanse taal .... Afrikaans is nie
>> rerig 'n Afrikaanse taal nie, dis 'n taal wat in Suidelik Afrika gepraat
>> word .....
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>>> Arthur Hagen wrote...
>>>> "hcv" schreef...
>>>> > Met die Hollandse interpretasie van wat "Afrikaans" dan sou wees,
>>>> > behoort daar ook tale met die name "Europeaans" en "Asiaans" te
>>>> > wees....
>>>>
>>>> Nee, niemand sal dit versin om sy dialek "Europeaans" of "Asiaans"
>>>> te noem. Dit het net Hollanders in Afrika kan bedink ;)
>>>>
>>>> Die naam 'Afrikaans' is 'n bietjie ongelukkig gekies en daarom praat
>> julle
>>>> nou van Afrika-tale, maar nie van Amerika-tale, Europa-tale of
> Asie-tale
>>>> nie!
>>>>
>>>> > Arthur Hagen wrote:
>>>> > > "Annette" schreef...
>>>> > > > Rico, Afrikaans is ons taal.
>>>> > > > As die dame van 'n ander taal wil praat is dit in Afrika-taal.
>>>> > > > Dus, die taal wat sy van geskryf het is nie Afrikaans nie,
maar
> 'n
>>>> > > > Afrika taal.
>>>> > > > Soos Xhosa - die taal waarin die Click Song geskryf is.
>>>> > >
>>>> > > Praat julle eintlik ook van Europa-tale en Asie-tale? Of is dit
>>>> > > Europese tale en Asiatiese tale?
>>
>
|
|
|
|
Re: afrikaanse canon [boodskap #58373 is 'n antwoord op boodskap #58350] |
Sun, 10 March 2002 11:59 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" schreef...
> Afrikaans is die naam van ons taal.
> Julle ou lot kan maar redeneer en redekawel soos wat julle wil, maar julle
> kan nie sommer net besluit om 'n naam van 'n taal te verander nie.
> Gaan sit nou mooi en skryf 100 maal uit:
:)
Afrikaans is ons naam vir alles wat van Afrika kom. Maak nie saak nie hoe
julle dit noem! Vir ons is alle mense in Afrika Afrikaans en hulle praat
tale wat ons Afrikaanse tale noem. Met uitsondering van die mense wat Frans,
Engels, Arabies of Afrikaans praat; dat is geen Afrikaanse tale nie.
Vir ons is Xhosa 'n soort van Afrikaans, amper soos Mi'gmaq 'n soort van
Indiaans is en soos die Engelse dialek wat mense in die VS praat Amerikaans
is.
> Die Zimbabwiërs praat nie Zimbabwies nie.
Tog sou ons seker die inheemse tale wat mense in Zambibwe praat onder die
noemer 'Zimbabwaans' kan vang.
> Die Xhosa, Venda, Zulu en Sotho het ook hul tale na hulself vernoem, maar
> hulle sal almal hoogs onsteld wees as hulle moet weet hulle word nou deur
> Hollanders/Nederlanders gedwing om te sê hulle praat 'n Afrikanse taal, en
> nie 'n Afrika taal nie.
Die consep 'Afrika-taal' klink nogal gesog (gekunsteld) vir my. Julle kan
dit net nie 'Afrikaanse taal' noem nie omdat julle grootouers so eiewys is
gewees om hulle Nederlandse dialek voortaan as eie taal met die naam
Afrikaans te wil beskou en daarom het julle vir die egte Afrikaanse tale die
term 'Afrika-tale' moet versin. Die oorspronklike taalreëls sou geeis het
dis 'Afrikaanse tale' ... julle praat mos ook nie van Europa-tale en
Asie-tale nie!!!
Groete,
Arthur
|
|
|
|
Re: afrikaanse canon [boodskap #58376 is 'n antwoord op boodskap #58373] |
Sun, 10 March 2002 12:40 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem volmondig saam met Hilda - julle klomp Hollandse mannetjies soek net
skoor en praat strooi:))
Ek dink julle moet oor julle skouers begin kyk - die Impi is op julle as
hulle hoor Zoeloe is Afrikaans:)))
Annette
Arthur Hagen skryf in boodskap news:a6fhr2$2e4e$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Afrikaans is die naam van ons taal.
>> Julle ou lot kan maar redeneer en redekawel soos wat julle wil, maar julle
>> kan nie sommer net besluit om 'n naam van 'n taal te verander nie.
>> Gaan sit nou mooi en skryf 100 maal uit:
>
> :)
>
> Afrikaans is ons naam vir alles wat van Afrika kom. Maak nie saak nie hoe
> julle dit noem! Vir ons is alle mense in Afrika Afrikaans en hulle praat
> tale wat ons Afrikaanse tale noem. Met uitsondering van die mense wat Frans,
> Engels, Arabies of Afrikaans praat; dat is geen Afrikaanse tale nie.
>
> Vir ons is Xhosa 'n soort van Afrikaans, amper soos Mi'gmaq 'n soort van
> Indiaans is en soos die Engelse dialek wat mense in die VS praat Amerikaans
> is.
>
>> Die Zimbabwiërs praat nie Zimbabwies nie.
>
> Tog sou ons seker die inheemse tale wat mense in Zambibwe praat onder die
> noemer 'Zimbabwaans' kan vang.
>
>> Die Xhosa, Venda, Zulu en Sotho het ook hul tale na hulself vernoem, maar
>> hulle sal almal hoogs onsteld wees as hulle moet weet hulle word nou deur
>> Hollanders/Nederlanders gedwing om te sê hulle praat 'n Afrikanse taal, en
>> nie 'n Afrika taal nie.
>
> Die consep 'Afrika-taal' klink nogal gesog (gekunsteld) vir my. Julle kan
> dit net nie 'Afrikaanse taal' noem nie omdat julle grootouers so eiewys is
> gewees om hulle Nederlandse dialek voortaan as eie taal met die naam
> Afrikaans te wil beskou en daarom het julle vir die egte Afrikaanse tale die
> term 'Afrika-tale' moet versin. Die oorspronklike taalreëls sou geeis het
> dis 'Afrikaanse tale' ... julle praat mos ook nie van Europa-tale en
> Asie-tale nie!!!
>
> Groete,
> Arthur
>
|
|
|
|
Re: afrikaanse canon [boodskap #58378 is 'n antwoord op boodskap #58362] |
Sun, 10 March 2002 13:26 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Davie Davis wrote:
> Ek sit hier en gesels omdat ek besig is om my gedagtes af te lei van
> die feit dat ek oor 'n paar minute iemand moet gaan groet wat sê dat
> dit sy laaste dag op aarde is vandag. Morbiede besoek né.
Mense met 'n sterk spirituele lewe, so
sterk dat dit hulle fisiese kondisie
kan beinvloed, is bekend daarvoor dat
hulle kan besluit wanneer hulle
"doodgaan." Hierdie soort mense word
veral in die Ooste en op die Indiese
subkontinent gevind. Maar Teilhard de
Chardin het ook presies gesterf op die
dag wat hy uitgekies het, gedurende die
Paastyd.
Gloudina
|
|
|
Re: afrikaanse canon [boodskap #58379 is 'n antwoord op boodskap #58373] |
Sun, 10 March 2002 13:34 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Arthur Hagen wrote:
> Vir ons is Xhosa 'n soort van Afrikaans, amper soos Mi'gmaq 'n soort van
> Indiaans is
Luister, Meneer Hagen, die Mi'gmaq is nie
"Indiane" nie. Hulle is een van die Eerste
Nasies van Noord-Amerika. Daardie stupid
Europeër Columbus het die mense hier "Indiane"
probeer noem, maar dit werk nie meer nie.
Tant Hessie van die Algonquins.
|
|
|
|
Re: afrikaanse canon [boodskap #58381 is 'n antwoord op boodskap #58373] |
Sun, 10 March 2002 13:42 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Arthur Hagen wrote:
Julle kan
> dit net nie 'Afrikaanse taal' noem nie omdat julle grootouers so eiewys is
> gewees om hulle Nederlandse dialek voortaan as eie taal met die naam
> Afrikaans te wil beskou en daarom het julle vir die egte Afrikaanse tale die
> term 'Afrika-tale' moet versin.
Dierbaarheid, Arthur. Jy word darem meer
en meer kewademan met jou sosio-etniese
uitsprake. Eers is die Germane nie meer
jou sielsmaats nie. En nou sit en kritiseer
jy jou eie sewentiende-eeuse landgenote vir
hulle keuse van hoe om hulle taal op Afrikaanse
bodem te benoem.
Ek stem tot op 'n punt met jou saam. Hier in
Kanada het die sewentiende eeuse Franse aan die
Ooskus hulle taal nie "Kanadees" genoem nie, maar
wel "Akadies." Goeie keuse.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (5): [1 ] |
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 02:58:14 UTC 2025
|