Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Onse Baby!!
Onse Baby!! [boodskap #58111] |
Sun, 03 March 2002 15:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baby Jake Matlala ( 40) het gisteraand sy laaste titelgeveg geboks.- en
gewen.
Hy tree nou uit at die WBU Junior veergewig kampioen.
Ek dink dit is 'n rekord in die boksanale.
Nogal 'n genotvolle geveg, met die skare wat Shosoloza dreunsing.
Annette
|
|
|
|
Re: Onse Baby!! [boodskap #58131 is 'n antwoord op boodskap #58129] |
Mon, 04 March 2002 04:59 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het nou die dag 'n geveg van hom gesien - hy is 'n baie goeie bokser.
Annette
Jonas skryf in boodskap news:a5utuh$cd5$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wat dink jy van Rothmann? Ek ken en volg sy vordering...
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:44:57 UTC 2025
|