Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » petrol prys
petrol prys [boodskap #57967] Wo, 27 Februarie 2002 14:58 na volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons mag dalk aanstons 'n kuiertjie na Suid Afrika reel. Ons laaste kuiertjie
was uiters onaangenaam omdat familie en vriende mildelik die gebruik van hul
voertuie tot ons beskikking gestel het, net om later te se dat die kar teen
twaalf uur terug moet wees omdat hulle dit of dat wil doen, ensovoorts. Die
gevolg was dat ons meer tuis was as uit. Verskriklik boring.

Ek sal eerder 'n kar wil huur en per KM betaal plus brandstof of what ever,
maar nooit ooit wil ek weer in 'n ander land gestrand wees sonder wiele
nie. Ek het EEN ondervinding daarvan en nooit ooit weer nie. Die vraag is
dan wat betaal mens vir petrol in Suid Afrika, sodat ek so bietjie op die
begroting kan begin werk. (En by wie huur mens teen die beste prys?)

Ta - HK
Re: petrol prys [boodskap #58008 is 'n antwoord op boodskap #57967] Do, 28 Februarie 2002 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sien hier, julle het julle Nederlandse suinigheid nog nie heeltemal verloor
nie :-)))
Gr.Rico

"Hantamkind" skryf in boodskap news:Am6f8.797$wb7.2745@newsfeeds.bigpond.com...
> Ons mag dalk aanstons 'n kuiertjie na Suid Afrika reel. Ons laaste kuiertjie
> was uiters onaangenaam omdat familie en vriende mildelik die gebruik van hul
> voertuie tot ons beskikking gestel het, net om later te se dat die kar teen
> twaalf uur terug moet wees omdat hulle dit of dat wil doen, ensovoorts. Die
> gevolg was dat ons meer tuis was as uit. Verskriklik boring.
>
> Ek sal eerder 'n kar wil huur en per KM betaal plus brandstof of what ever,
> maar nooit ooit wil ek weer in 'n ander land gestrand wees sonder wiele
> nie. Ek het EEN ondervinding daarvan en nooit ooit weer nie. Die vraag is
> dan wat betaal mens vir petrol in Suid Afrika, sodat ek so bietjie op die
> begroting kan begin werk. (En by wie huur mens teen die beste prys?)
>
> Ta - HK
>
Re: petrol prys [boodskap #58011 is 'n antwoord op boodskap #57967] Do, 28 Februarie 2002 19:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
HantamMan, die koste om 'n motor te huur verskil van huurfirma to
huurfirma - so ook die tipe motor waarmee jy wil ry.
Miskien moet jy Hertz of Imperial of Avis se webbladsye besoek.
Die petrolprys is mos landswyd ook nie dieselfde nie - so dit sal nie help
om jou iets Kaaps te gee as jy daar onder in Gauteng gaan ronddwaal nie;))

Annette

Hantamkind skryf in boodskap news:Am6f8.797$wb7.2745@newsfeeds.bigpond.com...
> Ons mag dalk aanstons 'n kuiertjie na Suid Afrika reel. Ons laaste kuiertjie
> was uiters onaangenaam omdat familie en vriende mildelik die gebruik van hul
> voertuie tot ons beskikking gestel het, net om later te se dat die kar teen
> twaalf uur terug moet wees omdat hulle dit of dat wil doen, ensovoorts. Die
> gevolg was dat ons meer tuis was as uit. Verskriklik boring.
>
> Ek sal eerder 'n kar wil huur en per KM betaal plus brandstof of what ever,
> maar nooit ooit wil ek weer in 'n ander land gestrand wees sonder wiele
> nie. Ek het EEN ondervinding daarvan en nooit ooit weer nie. Die vraag is
> dan wat betaal mens vir petrol in Suid Afrika, sodat ek so bietjie op die
> begroting kan begin werk. (En by wie huur mens teen die beste prys?)
>
> Ta - HK
>
Re: petrol prys [boodskap #58032 is 'n antwoord op boodskap #58008] Vr, 01 Maart 2002 10:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Swoosh. Reg bo-oor my kop. Hoe bring jy die kloutjie by die oor met hierdie
antwoord?

HK.

"Rico" skryf in boodskap news:a5lv5e$17h$1@news1.xs4all.nl...
>
>
>
>
>
>
>
>
>
> Sien hier, julle het julle Nederlandse suinigheid nog nie heeltemal verloor
> nie :-)))
> Gr.Rico
>
> "Hantamkind" schreef in bericht
> news:Am6f8.797$wb7.2745@newsfeeds.bigpond.com...
>> Ons mag dalk aanstons 'n kuiertjie na Suid Afrika reel. Ons laaste
> kuiertjie
>> was uiters onaangenaam omdat familie en vriende mildelik die gebruik van
> hul
>> voertuie tot ons beskikking gestel het, net om later te se dat die kar
> teen
>> twaalf uur terug moet wees omdat hulle dit of dat wil doen, ensovoorts.
> Die
>> gevolg was dat ons meer tuis was as uit. Verskriklik boring.
>>
>> Ek sal eerder 'n kar wil huur en per KM betaal plus brandstof of what
> ever,
>> maar nooit ooit wil ek weer in 'n ander land gestrand wees sonder wiele
>> nie. Ek het EEN ondervinding daarvan en nooit ooit weer nie. Die vraag is
>> dan wat betaal mens vir petrol in Suid Afrika, sodat ek so bietjie op die
>> begroting kan begin werk. (En by wie huur mens teen die beste prys?)
>>
>> Ta - HK
>>
>
Re: petrol prys [boodskap #58033 is 'n antwoord op boodskap #58011] Vr, 01 Maart 2002 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Thanks Annette,

Moenie worry nie. Ek verstaan die prys is R3.70 per liter in Gangsters
Paradise. Huurpryse het ek alreeds op die Net nagevors. Met die dollar /
rand wisselkoers is dit nogal heel bekostigbaar!

HK

"Annette" skryf in boodskap news:a5m0nf$8hol6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> HantamMan, die koste om 'n motor te huur verskil van huurfirma to
> huurfirma - so ook die tipe motor waarmee jy wil ry.
> Miskien moet jy Hertz of Imperial of Avis se webbladsye besoek.
> Die petrolprys is mos landswyd ook nie dieselfde nie - so dit sal nie help
> om jou iets Kaaps te gee as jy daar onder in Gauteng gaan ronddwaal nie;))
>
> Annette
>
> Hantamkind wrote in message
> news:Am6f8.797$wb7.2745@newsfeeds.bigpond.com...
>> Ons mag dalk aanstons 'n kuiertjie na Suid Afrika reel. Ons laaste
> kuiertjie
>> was uiters onaangenaam omdat familie en vriende mildelik die gebruik van
> hul
>> voertuie tot ons beskikking gestel het, net om later te se dat die kar
> teen
>> twaalf uur terug moet wees omdat hulle dit of dat wil doen, ensovoorts.
> Die
>> gevolg was dat ons meer tuis was as uit. Verskriklik boring.
>>
>> Ek sal eerder 'n kar wil huur en per KM betaal plus brandstof of what
> ever,
>> maar nooit ooit wil ek weer in 'n ander land gestrand wees sonder wiele
>> nie. Ek het EEN ondervinding daarvan en nooit ooit weer nie. Die vraag is
>> dan wat betaal mens vir petrol in Suid Afrika, sodat ek so bietjie op die
>> begroting kan begin werk. (En by wie huur mens teen die beste prys?)
>>
>> Ta - HK
>>
>
Re: petrol prys [boodskap #58047 is 'n antwoord op boodskap #58033] Vr, 01 Maart 2002 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hantamkind skryf in boodskap news:UHIf8.2074$wb7.7335@newsfeeds.bigpond.com...
> Moenie worry nie. Ek verstaan die prys is R3.70 per liter in Gangsters
> Paradise. Huurpryse het ek alreeds op die Net nagevors. Met die dollar /
> rand wisselkoers is dit nogal heel bekostigbaar!

Hantamkind,
Kan jy nie liewer 'n kar skaak elke keer wanneer jy dit net vir 'n kort
rukkie nodig het nie?
Ek is seker jy kan dit selfs reel dat so 'n kar vir jou op Jan Smuts Lughawe
wag.

In ieder geval, 'n diens soos deur http://www.zipcar.com/ aangebied sal
nooit hier werk nie, want die karre sal net lekker wag om gelig te word.
Maar dan weer, met soortgelyke dienste hier sal sekere bevolkingsgroepe oor
hul voete val om internet aansluitings te kry. Verbeel jou.

"If you only need a car occasionally, this is the service for you. Zipcars
are parked off-street throughout the city and are available for use by
members for any length of time. Rates make using Zipcar much less expensive
than owning a private car, renting, or taking a taxi, because you pay only
for what you use. We pay for gas, insurance, do the maintenance, and provide
off-street parking. The convenience of our online and wireless systems make
using a Zipcar very much like using your own car: no hassle, no paperwork,
no lines."
Re: petrol prys [boodskap #58055 is 'n antwoord op boodskap #58047] Sa, 02 Maart 2002 10:31 Na vorige boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
He he Kobus, hoekom staan die hare op my nek nou orent? Dank vader dit het
nooit met my gebeur terwyl ek daar was nie, maar dit het bitter naby aan 'n
hele paar familie en vriende se basse gekom. 'n Oud kollega het wel tragies
sy lewe verloor in so 'n insident.

Ek word nou gewaarsku dat ek nie meer "street wise" is nie. Ons "toeriste"
staan blykbaar uit soos 'n seer vinger en daar is 'n groot vinger (wat onder
toe wys) wat bo jou kop huiwer wat se "toeris - baie geld - maak gou!" Veral
as mens geld onttrek by 'n outoteller.

HK

"Kobus Pietersen"

> Kan jy nie liewer 'n kar skaak elke keer wanneer jy dit net vir 'n kort
> rukkie nodig het nie?
Vorige onderwerp: Ou koerante en Kaffir blare
Volgende onderwerp: Donderende stilte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 13:21:46 MGT 2024