Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » pfizer 2
pfizer 2 [boodskap #57906] |
Di., 26 Februarie 2002 19:00  |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou hier op my TV staan daar vier ouens om 'n braaivleisie en gesels oor
dood normale, intelligente dinge soos clutchplate en skrumskakels en hier
kom die een ou so uit die bloute met sy ereksieprobleem. Nou vra ek met
trane in my oë: Wie sou nou in sy dopsel belangstel by 'n braaivleisvuur??
En dan volg die skokkende onthulling: 50% van alle mans bo veertig, is nie
meester van hulle peester nie.
Regtigwaar, en ek is nie eens 'n sensitiewe kyker nie. Wat wil Pfizer
bereik met hierdie smaaklose advertensie??
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: pfizer 2 [boodskap #57994 is 'n antwoord op boodskap #57949] |
Do., 28 Februarie 2002 12:12   |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Moet seker "paas hulle aan" wees Anette.
Is so: Dink nou net: as al die mans bo 40 nou nie eleksie probleme gehad het
nie, sou die land darem gebloei het aan 'n oes van bybies!...
So daar moet balans in die saak wees: Die 50% wat eleksie probleme het,
blameer blykbaar 50% van die vrouens daarvoor omdat 50% van hulle dan
kwansuis bo 40 is. Dan maak dit die ander 50% wat nie eleksie probleme het
nie 60% uit van die wie se vroue nie bo 40 is nie, en dus onder 60 is, want
60 + 40 = 100 nê?
En as julle die statistiese beredenasie nie kan volg nie, vra 'n ou om die
braaivleis vuur om sy bier te drink. Wat het dit met die saak te make? Net
mooi niks. Ek wonder of Pfizer nie dalk besig is om die IEC te ondermyn
nie, en sodoende 50% van die stemme op hom te verenig nie. Pfizer staan mos
in die eleksie om die styfste ou in die land te worde dan nie?
Thys wat ook wonder wie die bier drink en wie die vrou bo 40 het?
"Annette" skryf in boodskap news:a5ilq2$7mmhu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> pas hulle aan waarnatoe?:)))
> Annette
>
> --
> Jonas wrote in message
> news:a5ikvn$o8g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Grahame - Pfizer mis die punt. Mans bo 40 sit met vrouens bo 40 - en pas
>> hulle bloot aan ...
>> "Grahame" wrote in message
>> news:a5gnk9$30u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nou hier op my TV staan daar vier ouens om 'n braaivleisie en gesels oor
>>> dood normale, intelligente dinge soos clutchplate en skrumskakels en
> hier
>>> kom die een ou so uit die bloute met sy ereksieprobleem. Nou vra ek met
>>> trane in my oë: Wie sou nou in sy dopsel belangstel by 'n
> braaivleisvuur??
>>> En dan volg die skokkende onthulling: 50% van alle mans bo veertig, is
> nie
>>> meester van hulle peester nie.
>>>
>>> Regtigwaar, en ek is nie eens 'n sensitiewe kyker nie. Wat wil Pfizer
>>> bereik met hierdie smaaklose advertensie??
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Pfizer 2 [boodskap #58010 is 'n antwoord op boodskap #57994] |
Do., 28 Februarie 2002 19:27   |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ekskuus Thys: Robert Mugabe se opposisie het "eleksie" probleme, dis ons
ouens wat kwansuis EREKSIEprobleme het. Wat my net dronkslaan is dat ons
hier te kampe het met verkragting en kindermolestering, derduisende
aborsies, geslagsiektes en mense vrek by die duisende van VIGS en ons worry
oor ereksieprobleme. Annette is soos gewoonlik baie korrek met haar
aanname. Die ou diere wil nie meer so lekker aanpas nie. Dan sê die Tannie
wanneer sy my oggendkoffie bring: "Kyk waar staan daai blerrie tentpaal
alweer - laat ek gou die krieketbat gaan haal." Geleuelde woorde: If you
don't use it, you loose it!"
Naands�
G
Thys de Wet skryf in boodskap news:a5l6s3$2r8r$1@news.adamastor.ac.za...
> Moet seker "paas hulle aan" wees Anette.
>
> Is so: Dink nou net: as al die mans bo 40 nou nie eleksie probleme gehad het
> nie, sou die land darem gebloei het aan 'n oes van bybies!...
> So daar moet balans in die saak wees: Die 50% wat eleksie probleme het,
> blameer blykbaar 50% van die vrouens daarvoor omdat 50% van hulle dan
> kwansuis bo 40 is. Dan maak dit die ander 50% wat nie eleksie probleme het
> nie 60% uit van die wie se vroue nie bo 40 is nie, en dus onder 60 is, want
> 60 + 40 = 100 nê?
>
> En as julle die statistiese beredenasie nie kan volg nie, vra 'n ou om die
> braaivleis vuur om sy bier te drink. Wat het dit met die saak te make? Net
> mooi niks. Ek wonder of Pfizer nie dalk besig is om die IEC te ondermyn
> nie, en sodoende 50% van die stemme op hom te verenig nie. Pfizer staan mos
> in die eleksie om die styfste ou in die land te worde dan nie?
>
> Thys wat ook wonder wie die bier drink en wie die vrou bo 40 het?
> "Annette" wrote in message
> news:a5ilq2$7mmhu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> pas hulle aan waarnatoe?:)))
>> Annette
>>
>> --
>> Jonas wrote in message
>> news:a5ikvn$o8g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Grahame - Pfizer mis die punt. Mans bo 40 sit met vrouens bo 40 - en pas
>>> hulle bloot aan ...
>>> "Grahame" wrote in message
>>> news:a5gnk9$30u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Nou hier op my TV staan daar vier ouens om 'n braaivleisie en gesels
> oor
>>>> dood normale, intelligente dinge soos clutchplate en skrumskakels en
>> hier
>>>> kom die een ou so uit die bloute met sy ereksieprobleem. Nou vra ek
> met
>>>> trane in my oë: Wie sou nou in sy dopsel belangstel by 'n
>> braaivleisvuur??
>>>> En dan volg die skokkende onthulling: 50% van alle mans bo veertig,
is
>> nie
>>>> meester van hulle peester nie.
>>>>
>>>> Regtigwaar, en ek is nie eens 'n sensitiewe kyker nie. Wat wil Pfizer
>>>> bereik met hierdie smaaklose advertensie??
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Pfizer 2 [boodskap #58020 is 'n antwoord op boodskap #58012] |
Vr., 01 Maart 2002 02:31  |
Kinky[1]
Boodskappe: 193 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Davie Davis skryf in boodskap news:...
> On Thu, 28 Feb 2002 21:27:55 +0200, "Grahame"
> wrote:
>
>
>> Dan sê die Tannie
>> wanneer sy my oggendkoffie bring: "Kyk waar staan daai blerrie tentpaal
>> alweer - laat ek gou die krieketbat gaan haal." Geleuelde woorde: If you
>> don't use it, you loose it!"
>>
>
> Korreksie oom Grahame, die gevleulde woorde het sò gelui:
> Daar is mense wat dit dòèn...
> en dan is daar mense wat daaroor prà à t.
KinkY: Presies hoekom ek liewer stilbly . . .
;-)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 12:29:23 UTC 2025
|