Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Soek raad
Soek raad [boodskap #57922] Wo, 27 Februarie 2002 05:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Enigiemand wat weet hoe om iemand gesond te hou sodat hy in die Argus
fietstoer kan ry?
Hy is van Kanada - en ons kry altyd 'n vreeslike verkoue as ons van die koue
af hiernatoe terugkeer in die hitte.
Annette
Re: Soek raad [boodskap #57929 is 'n antwoord op boodskap #57922] Wo, 27 Februarie 2002 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Feb 2002 07:10:17 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Enigiemand wat weet hoe om iemand gesond te hou sodat hy in die Argus
> fietstoer kan ry?
> Hy is van Kanada - en ons kry altyd 'n vreeslike verkoue as ons van die koue
> af hiernatoe terugkeer in die hitte.
> Annette
>

moeilike vraag. moeilike antwoord. ek dink die belangrikste is om
genoeg slaap te kry, veral gedurende die lang vlug sa toe. dis
gewoonlik as jy te min slaap kry op `n lang vlug dat jou gestel
bietjie af is en dan zap.... dis gewoonlik `n probleem as jy na `n
ander timezone toe vlieg.

se hy moet `n slaappil drink om seker te maak hy kry genoeg rus. as jy
redelik fiks is en jou gestel is goed dan kan jou liggaam gewoonlik
die verandering in temperatuur hanteer. alkohol en party is uit. rook
ook. eintelik alles wat jou liggaam aftakel. o ja se hy moet wegbly
van engels af. dit vernietig blykbaar die breinselle (kyk maar na my)

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Soek raad [boodskap #57932 is 'n antwoord op boodskap #57929] Wo, 27 Februarie 2002 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Skippie - Ek sal vir hom die boodskap deurgee van die slaappille.
Ek dink hy is taamlik fiks, maar ek sal hom beperk tot net een bottel wyn
per dag, en 'n bordjie om sy nek hang dat hy net mag Frans praat:)))

Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:pnvo7u005o8pnhqmle6n5e0vi47ebme8cq@4ax.com...
> On Wed, 27 Feb 2002 07:10:17 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Enigiemand wat weet hoe om iemand gesond te hou sodat hy in die Argus
>> fietstoer kan ry?
>> Hy is van Kanada - en ons kry altyd 'n vreeslike verkoue as ons van die koue
>> af hiernatoe terugkeer in die hitte.
>> Annette
>>
>
> moeilike vraag. moeilike antwoord. ek dink die belangrikste is om
> genoeg slaap te kry, veral gedurende die lang vlug sa toe. dis
> gewoonlik as jy te min slaap kry op `n lang vlug dat jou gestel
> bietjie af is en dan zap.... dis gewoonlik `n probleem as jy na `n
> ander timezone toe vlieg.
>
> se hy moet `n slaappil drink om seker te maak hy kry genoeg rus. as jy
> redelik fiks is en jou gestel is goed dan kan jou liggaam gewoonlik
> die verandering in temperatuur hanteer. alkohol en party is uit. rook
> ook. eintelik alles wat jou liggaam aftakel. o ja se hy moet wegbly
> van engels af. dit vernietig blykbaar die breinselle (kyk maar na my)
>
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Soek raad [boodskap #57936 is 'n antwoord op boodskap #57932] Wo, 27 Februarie 2002 10:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Slaappille mag vir sommige werk. Maar as ek 'n slaappil op 'n internasionale
vlug drink, dan kan ek nie die volgende nag slaap nie. En ek voel daarna ook
nie goed nie, terwyl ek andersins geen slaapprobleme het nie. So ek sou
versigtig wees net daardie advies, mense verskil en wat vir een werk is nie
vir almal reg nie.

Ek word nooit ooit siek as ek reis nie, en ek het al dieselfde van ander
mense gehoor wat dikwels reis. Maar as ek terug is by die huis, tel ek
maklik 'n kiem op. 'n Medikus het op my navraag gesê dis 'n algemene
verskynsel, die teorie is dat wanneer jy reis, veral na onbekende plekke,
dan verhoog jou adrenalien en as gevolg daarvan verbeter jou immuunstelsel.
Of so iets, ek weet adrenalien is 'n faktor.

So Annette, dalk het jou verkoue meer met die einde van die reis as met die
temperatuur te doen. Dalk moet jou vriend liewers presies niks doen behalwe
om te kom fietsry nie.

Wouter

Annette skryf in boodskap news:a5i12r$7ij6j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Dankie Skippie - Ek sal vir hom die boodskap deurgee van die slaappille.
Ek dink hy is taamlik fiks, maar ek sal hom beperk tot net een bottel wyn
per dag, en 'n bordjie om sy nek hang dat hy net mag Frans praat:)))

Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:pnvo7u005o8pnhqmle6n5e0vi47ebme8cq@4ax.com...
> On Wed, 27 Feb 2002 07:10:17 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Enigiemand wat weet hoe om iemand gesond te hou sodat hy in die Argus
>> fietstoer kan ry?
>> Hy is van Kanada - en ons kry altyd 'n vreeslike verkoue as ons van die koue af hiernatoe terugkeer in die hitte.
>> Annette

> moeilike vraag. moeilike antwoord. ek dink die belangrikste is om
> genoeg slaap te kry, veral gedurende die lang vlug sa toe. dis
> gewoonlik as jy te min slaap kry op `n lang vlug dat jou gestel
> bietjie af is en dan zap.... dis gewoonlik `n probleem as jy na `n
> ander timezone toe vlieg.

> se hy moet `n slaappil drink om seker te maak hy kry genoeg rus. as jy
> redelik fiks is en jou gestel is goed dan kan jou liggaam gewoonlik
> die verandering in temperatuur hanteer. alkohol en party is uit. rook
> ook. eintelik alles wat jou liggaam aftakel. o ja se hy moet wegbly
> van engels af. dit vernietig blykbaar die breinselle (kyk maar na my)
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Soek raad [boodskap #57937 is 'n antwoord op boodskap #57936] Wo, 27 Februarie 2002 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wouter - miskien werk jou teorie - ek is nooit siek terwyl ek daar oorkant
in die koue ronddwaal nie - maar sodra ek terug hier is, binne 'n week , dan
is ek so siek soos
hond. - ek neem aan as ek daar oorkant is, hardloop ek soveel rond om so
veel moontlik te kan sien, dat ek nie tyd kry om siek te word nie.

Soooo, ek sal vir hom waarsku dat hy gaan siek word sodra hy terugkeer
Kanada toe:))

Ek sal nou nie weet van die slaappilstorie nie - het nog nooit enige geneem
nie.
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3c7cb4c8.0@news1.mweb.co.za...
> Slaappille mag vir sommige werk. Maar as ek 'n slaappil op 'n internasionale
> vlug drink, dan kan ek nie die volgende nag slaap nie. En ek voel daarna ook
> nie goed nie, terwyl ek andersins geen slaapprobleme het nie. So ek sou
> versigtig wees net daardie advies, mense verskil en wat vir een werk is nie
> vir almal reg nie.
>
> Ek word nooit ooit siek as ek reis nie, en ek het al dieselfde van ander
> mense gehoor wat dikwels reis. Maar as ek terug is by die huis, tel ek
> maklik 'n kiem op. 'n Medikus het op my navraag gesê dis 'n algemene
> verskynsel, die teorie is dat wanneer jy reis, veral na onbekende plekke,
> dan verhoog jou adrenalien en as gevolg daarvan verbeter jou immuunstelsel.
> Of so iets, ek weet adrenalien is 'n faktor.
>
> So Annette, dalk het jou verkoue meer met die einde van die reis as met die
> temperatuur te doen. Dalk moet jou vriend liewers presies niks doen behalwe
> om te kom fietsry nie.
>
> Wouter
>
>
> Annette wrote in message
> news:a5i12r$7ij6j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Skippie - Ek sal vir hom die boodskap deurgee van die slaappille.
> Ek dink hy is taamlik fiks, maar ek sal hom beperk tot net een bottel wyn
> per dag, en 'n bordjie om sy nek hang dat hy net mag Frans praat:)))
>
> Annette
>
>
> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
> message news:pnvo7u005o8pnhqmle6n5e0vi47ebme8cq@4ax.com...
>> On Wed, 27 Feb 2002 07:10:17 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Enigiemand wat weet hoe om iemand gesond te hou sodat hy in die Argus
>>> fietstoer kan ry?
>>> Hy is van Kanada - en ons kry altyd 'n vreeslike verkoue as ons van die
> koue af hiernatoe terugkeer in die hitte.
>>> Annette
>
>> moeilike vraag. moeilike antwoord. ek dink die belangrikste is om
>> genoeg slaap te kry, veral gedurende die lang vlug sa toe. dis
>> gewoonlik as jy te min slaap kry op `n lang vlug dat jou gestel
>> bietjie af is en dan zap.... dis gewoonlik `n probleem as jy na `n
>> ander timezone toe vlieg.
>
>> se hy moet `n slaappil drink om seker te maak hy kry genoeg rus. as jy
>> redelik fiks is en jou gestel is goed dan kan jou liggaam gewoonlik
>> die verandering in temperatuur hanteer. alkohol en party is uit. rook
>> ook. eintelik alles wat jou liggaam aftakel. o ja se hy moet wegbly
>> van engels af. dit vernietig blykbaar die breinselle (kyk maar na my)
>>
>> Threeships 'did you see that??' Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: Soek raad [boodskap #57953 is 'n antwoord op boodskap #57929] Wo, 27 Februarie 2002 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:

eintelik alles wat jou liggaam aftakel. o ja se hy moet wegbly
> van engels af. dit vernietig blykbaar die breinselle (kyk maar na my)

Nee, Mc-beterwordendehanskakie, eintlik is jou
Afrikaans besig om met rasse skrede te verbeter.
Jy het 'n verbasende kontrole van die Afrikaanse
woordeskat en kan jou baie goed daarin uitdruk. Dis
wanneer jy in Engels skryf, dat jy op 'n geykte
geradbraakte manier die Engelse taal hanteer.
In jou onderbewuste weet jy dit, vandaar jou neiging
om ander mense se Engels op die Afrikaanse nuusgroep
te gebruik. Die fout wat jy maak is om te dink
Engels-gebruik is chic. Maar, McRijgerdromedarisgoedehoop,
dis chic om Afrikaans te gebruik.

Tant Hessie van die Derde Taalbeweging
Re: Soek raad [boodskap #58006 is 'n antwoord op boodskap #57922] Do, 28 Februarie 2002 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Branderwyn.

Annette skryf in boodskap news:a5hpkh$7a4ij$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Enigiemand wat weet hoe om iemand gesond te hou sodat hy in die Argus
> fietstoer kan ry?
> Hy is van Kanada - en ons kry altyd 'n vreeslike verkoue as ons van die koue
> af hiernatoe terugkeer in die hitte.
> Annette
>
Re: Soek raad [boodskap #58028 is 'n antwoord op boodskap #58006] Vr, 01 Maart 2002 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die ouens kom fietsry, nie surf nie!

Fietswyn dus: Nie branderwyn nie

Wat sou hulle op die see gebruik om daai branderwyn van te maak?
Seebamboese? (Kelp)
'n Moontlike resep: Neem 10 seebamboesstingels met koppe, voeg 10 ton
Elandsbaai krewe by. (bVan daardie wat Pieter laat optel het) Laat staan vir
10 dae op 'n oop boot ter see, pomp die vloeistof uit, laat fermenteer vir
nog 10 dae. Gooi dooie kreefsterte weg. (voer die ekologie).
Gebruik dit spaarsamig saam met Pfizer se eleksie
staan-opper-maak-jou-slappe-stywer.

G'n vlou sal dit naby jou kan hou
Die stank o wee
o nee dit luik nes
pee
maal is
helaas
blandelwyn...

Eleksie? Wie't 'n probleem daarmee?

Dalk moes dit brandewyn wees!
Thys wat sy kaa wee veetjie vat as die geleentheid hom voordoen...

"Dingus" skryf in boodskap news:Hcvf8.3126$XZ.430767@news.xtra.co.nz...
> Branderwyn.
>
> Annette wrote in message
> news:a5hpkh$7a4ij$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Enigiemand wat weet hoe om iemand gesond te hou sodat hy in die Argus
>> fietstoer kan ry?
>> Hy is van Kanada - en ons kry altyd 'n vreeslike verkoue as ons van die
> koue
>> af hiernatoe terugkeer in die hitte.
>> Annette
>>
>
Re: Soek raad [boodskap #58030 is 'n antwoord op boodskap #58028] Vr, 01 Maart 2002 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek voel of ek 'n blandelwyntjie nou nodig het - die afgelope paar dae sien
ek antwoorde op goed wat gepos is wat ek nie gekry het nie.
Die snaakse ding van die storie is is dat ek 'n baie goeie bediener gebuik,
en ek het glad nie die probleem by die ander ng nie.

Word daar nou al weer teen hierdie ng gediskrimineer omdat hulle dink ons is
deel van Zimbabwe - en word sodoende geboikot - die bediener is in
Duitsland.?

Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:a5n9fd$1akq$1@news.adamastor.ac.za...
> Die ouens kom fietsry, nie surf nie!
>
> Fietswyn dus: Nie branderwyn nie
>
> Wat sou hulle op die see gebruik om daai branderwyn van te maak?
> Seebamboese? (Kelp)
> 'n Moontlike resep: Neem 10 seebamboesstingels met koppe, voeg 10 ton
> Elandsbaai krewe by. (bVan daardie wat Pieter laat optel het) Laat staan vir
> 10 dae op 'n oop boot ter see, pomp die vloeistof uit, laat fermenteer vir
> nog 10 dae. Gooi dooie kreefsterte weg. (voer die ekologie).
> Gebruik dit spaarsamig saam met Pfizer se eleksie
> staan-opper-maak-jou-slappe-stywer.
>
> G'n vlou sal dit naby jou kan hou
> Die stank o wee
> o nee dit luik nes
> pee
> maal is
> helaas
> blandelwyn...
>
> Eleksie? Wie't 'n probleem daarmee?
>
>
>
>
>
> Dalk moes dit brandewyn wees!
> Thys wat sy kaa wee veetjie vat as die geleentheid hom voordoen...
> "Dingus" wrote in message
> news:Hcvf8.3126$XZ.430767@news.xtra.co.nz...
>> Branderwyn.
>>
>> Annette wrote in message
>> news:a5hpkh$7a4ij$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Enigiemand wat weet hoe om iemand gesond te hou sodat hy in die Argus
>>> fietstoer kan ry?
>>> Hy is van Kanada - en ons kry altyd 'n vreeslike verkoue as ons van
die
>> koue
>>> af hiernatoe terugkeer in die hitte.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Soek raad [boodskap #58041 is 'n antwoord op boodskap #58028] Vr, 01 Maart 2002 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> G'n vlou sal dit naby jou kan hou
> Die stank o wee
> o nee dit luik nes
> pee
> maal is
> helaas
> blandelwyn...
>
> Eleksie? Wie't 'n probleem daarmee?

Mooi, Thys. Dit lyk vir my jy word
dronk van die kelpwyn. Of die kelkie
wyn. Of die kelkiewyn.
Oor die eleksie. Ek herhaal weer my
man se geliefkoosste (nie geliefkoosde)
grap: Eleanor Rooseveldt vra vir Ghandi
wanneer hy laas 'n eleksie gehad het.
Ghandi antwoord: Na blekfis vanoggend.

Gloudina
Re: Soek raad [boodskap #58046 is 'n antwoord op boodskap #58030] Vr, 01 Maart 2002 18:20 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Mar 2002 09:20:11 +0200, "Annette" wrote:

> Ek voel of ek 'n blandelwyntjie nou nodig het - die afgelope paar dae sien
> ek antwoorde op goed wat gepos is wat ek nie gekry het nie.

Somtyds sien ek antwoorde op vrae wat ek nie gepos het nie,
Annette:-)))
Vorige onderwerp: beboet vir persoonlikheid
Volgende onderwerp: Ou koerante en Kaffir blare
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:28:58 MGT 2024