Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gewaande persepsies
Gewaande persepsies [boodskap #57941] Wo, 27 Februarie 2002 12:16 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle praat nou op RSG oor die optrede van rugbyskares - en Niekie wil
beweer die mense in die losies se optredes is meer beskaaf as die in die oop
pawiljoene.
Ek is seker maar gelukkig - want ek beland altyd tussen 'n aangename klomp
mense - die enigste vir wie ek vies word daar is my span as hulle
verloor;)))
Die mense wat inbel kla glo vreeslik oor die gevloekery en gedrinkery -
sjeim:))
Annette
Re: Gewaande persepsies [boodskap #57945 is 'n antwoord op boodskap #57941] Wo, 27 Februarie 2002 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die gedrinkery, gevloekery en deurgaans swak gedrag van veral "dames" is al
deur my waargeneem op die Oos-pawiljoen - Loftus.

Maar, as ek na die openlike gedrinkery by rugbywedstryde kyk op TV kan ek
nie glo dat dit goeie gedrag bevorder nie.

"Annette" skryf in boodskap news:a5iika$7flh3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hulle praat nou op RSG oor die optrede van rugbyskares - en Niekie wil
> beweer die mense in die losies se optredes is meer beskaaf as die in die oop
> pawiljoene.
> Ek is seker maar gelukkig - want ek beland altyd tussen 'n aangename klomp
> mense - die enigste vir wie ek vies word daar is my span as hulle
> verloor;)))
> Die mense wat inbel kla glo vreeslik oor die gevloekery en gedrinkery -
> sjeim:))
> Annette
>
Re: Gewaande persepsies [boodskap #57956 is 'n antwoord op boodskap #57945] Wo, 27 Februarie 2002 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Feb 2002 14:51:41 +0200, "Jonas"
served the following to the group:

> Die gedrinkery, gevloekery en deurgaans swak gedrag van veral "dames" is al
> deur my waargeneem op die Oos-pawiljoen - Loftus.
>

is dit nie snaaks dat `n mens altyd met die vrouens moet sukkel nie.
dan wonder hulle hoekom manlief alleen saam met die manne rugby wil
gaan kyk.

> Maar, as ek na die openlike gedrinkery by rugbywedstryde kyk op TV kan ek
> nie glo dat dit goeie gedrag bevorder nie.
>

dalk het van julle die maak `n las episode gesien waar iemand
grapsgewys vertel het hoe om `n piekniek basket vir rugby te pak. dis
so maklik om drank by `n wedstryd in te smokkel dat hulle al daarmee
op tv spot. ek verstaan natuurlik nie hoekom iemand homself simpel wil
suip by `n wedstryd nie. kyk dan eerder by die huis op die tv. verkoop
hulle ook drank by `n rugby wedstryd (soos hulle maak by krieket)? dis
natuurlik my gat se deksel. mense mag nie drank invat by `n krieket
wedstryd nie maar jy kan jou jaarlikse bonus uitsuip as jy dit
tenduurste binne koop. lyk my dit gaan daar meer oor geld maak as om
te keer dat mense ongeskik raak.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Gewaande persepsies [boodskap #57960 is 'n antwoord op boodskap #57956] Wo, 27 Februarie 2002 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Skippie - dit werk eintlik so - by die krieket kan almal mos lekker
rondsit daar op die walle en die lewe geniet.
By die rugby is elkeen mos netjies op 'n kolletjie ingeboks, en dis nou die
mense wat aan kloustofobie ly wat so aan die drinke gaan om van hul vrees te
vergeet, sodat hulle die rugby kan geniet.:))

Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:uonp7ugen7f58579sij38h5iltuipm5gsn@4ax.com...
> On Wed, 27 Feb 2002 14:51:41 +0200, "Jonas"
> served the following to the group:
>
>> Die gedrinkery, gevloekery en deurgaans swak gedrag van veral "dames" is al
>> deur my waargeneem op die Oos-pawiljoen - Loftus.
>>
>
> is dit nie snaaks dat `n mens altyd met die vrouens moet sukkel nie.
> dan wonder hulle hoekom manlief alleen saam met die manne rugby wil
> gaan kyk.
>
>> Maar, as ek na die openlike gedrinkery by rugbywedstryde kyk op TV kan ek
>> nie glo dat dit goeie gedrag bevorder nie.
>>
>
> dalk het van julle die maak `n las episode gesien waar iemand
> grapsgewys vertel het hoe om `n piekniek basket vir rugby te pak. dis
> so maklik om drank by `n wedstryd in te smokkel dat hulle al daarmee
> op tv spot. ek verstaan natuurlik nie hoekom iemand homself simpel wil
> suip by `n wedstryd nie. kyk dan eerder by die huis op die tv. verkoop
> hulle ook drank by `n rugby wedstryd (soos hulle maak by krieket)? dis
> natuurlik my gat se deksel. mense mag nie drank invat by `n krieket
> wedstryd nie maar jy kan jou jaarlikse bonus uitsuip as jy dit
> tenduurste binne koop. lyk my dit gaan daar meer oor geld maak as om
> te keer dat mense ongeskik raak.
>
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Gewaande persepsies [boodskap #57964 is 'n antwoord op boodskap #57960] Wo, 27 Februarie 2002 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Feb 2002 15:47:21 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Nee Skippie - dit werk eintlik so - by die krieket kan almal mos lekker
> rondsit daar op die walle en die lewe geniet.

ja totdat die ou agter jou sy cadec aansteek en sy wors se vet spat in
jou nek in. instant toi-toi.

> By die rugby is elkeen mos netjies op 'n kolletjie ingeboks, en dis nou die
> mense wat aan kloustofobie ly wat so aan die drinke gaan om van hul vrees te
> vergeet, sodat hulle die rugby kan geniet.:))
>
> Annette
>

o so dis eintelik `n kalmeer middel. medisinaal (is dit reg gespel.
glo nie. klink te veel na anaal)

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Gewaande persepsies [boodskap #58004 is 'n antwoord op boodskap #57945] Do, 28 Februarie 2002 18:40 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van watter dames praat jy nou Jonas?
Daardie met die krullers in die hare en die tattoos op die....
arm?:))))
Annette

in message news:a5ikpb$h64$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Die gedrinkery, gevloekery en deurgaans swak gedrag van veral "dames" is al
> deur my waargeneem op die Oos-pawiljoen - Loftus.
>
> Maar, as ek na die openlike gedrinkery by rugbywedstryde kyk op TV kan ek
> nie glo dat dit goeie gedrag bevorder nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:a5iika$7flh3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hulle praat nou op RSG oor die optrede van rugbyskares - en Niekie wil
>> beweer die mense in die losies se optredes is meer beskaaf as die in die
> oop
>> pawiljoene.
>> Ek is seker maar gelukkig - want ek beland altyd tussen 'n aangename klomp
>> mense - die enigste vir wie ek vies word daar is my span as hulle
>> verloor;)))
>> Die mense wat inbel kla glo vreeslik oor die gevloekery en gedrinkery -
>> sjeim:))
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Speletjies?
Volgende onderwerp: pfizer 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:24:52 MGT 2024