Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Snaakse feit
'n Snaakse feit [boodskap #57943] |
Wo., 27 Februarie 2002 12:21  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Op 'n ander groep het dit nou uitgekom dat die meeste mense in die VSA weet
nie van die Carry On films nie -
siestog - hulle het definitief iets gemis in hul opvoeding;))
Ek verkies nogal die Britse humor bo die VSA s'n.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: 'n Snaakse feit [boodskap #58102 is 'n antwoord op boodskap #58094] |
So., 03 Maart 2002 13:28  |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 3 Mar 2002 05:46:13 -0600, "hein"
wrote:
> Ek is woonagtig in die VSA en ek sal julle se ek besef nou eers hoeveel
> skade die engelse rooinekke suid afrika uitgemoor het in die boere oorlog.
> die pommies is groot gemors se ek julle
> "Rico" wrote in message
> news:a5lv90$2ap$1@news1.xs4all.nl...
Daar is Afrikaanse Taal Lesse beskikbaar op Internet Hein.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 06:35:44 UTC 2025
|