Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ou koerante en Kaffir blare
Ou koerante en Kaffir blare [boodskap #57793] So, 24 Februarie 2002 08:04 na volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is mos een van daai boring mense wat gladnie omgee om ou nuus te lees
nie. Veral nie as die nuutste beskikbare leestof van die dag reeds in beslag
geneem is deur 'n ander lid van die famililie, en dis tyd om Die Raadsaal te
besoek nie. Dan gryp ek sommer enige stuk leestof waarop ek my hande kan le
voor ek die troon bestyg. Al is dit 'n ou koerant.

Lees ek vervolgens in die Sunday Times van 17 Feb 2002 (in een van die
aanhangsels) hierdie resep, geplaas in haar rebriek "Cooking With (the good
old Ozzy sheila) Donna Hay":

Chicken and Corn Cakes:

2 Cobs corn
400 g chicken breast fillets, roughly chopped.
2 green onions, finely chopped
2 kaffir lime leaves, finely sliced

... en dis hier waar die koerant op die kakhuis vloer beland het...

1 eggwhite
etcetera etcetra....

As ek nie gesit het waar ek gesit het nie, het ek my bek@k. van pure skok.
Wil jy glo ek lees dit in 'n Aussie koerant? Ek het nognie sover gekom om
vir Ms Hay 'n email te stuur om te hoor waar die kaffir lime leaves vandaan
kom nie. Gedog ek sal eers die nuusgroep traai...

Maar dis nogal 'n prima resep daardie hoor!

HK.
Re: Ou koerante en Kaffir blare [boodskap #57796 is 'n antwoord op boodskap #57793] So, 24 Februarie 2002 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Hantam - jy moet maar vir daardie aantie vra en ons laat weet - ek het
nie die vaagste benul waarna sy verwys nie.
Nogal 'n paradoks - want suurlemoene maak die vel wit:))
Annette

Hantamkind skryf in boodskap news:u01e8.1627$25.6649@newsfeeds.bigpond.com...
> Ek is mos een van daai boring mense wat gladnie omgee om ou nuus te lees
> nie. Veral nie as die nuutste beskikbare leestof van die dag reeds in beslag
> geneem is deur 'n ander lid van die famililie, en dis tyd om Die Raadsaal te
> besoek nie. Dan gryp ek sommer enige stuk leestof waarop ek my hande kan le
> voor ek die troon bestyg. Al is dit 'n ou koerant.
>
> Lees ek vervolgens in die Sunday Times van 17 Feb 2002 (in een van die
> aanhangsels) hierdie resep, geplaas in haar rebriek "Cooking With (the good
> old Ozzy sheila) Donna Hay":
>
> Chicken and Corn Cakes:
>
> 2 Cobs corn
> 400 g chicken breast fillets, roughly chopped.
> 2 green onions, finely chopped
> 2 kaffir lime leaves, finely sliced
>
> ... en dis hier waar die koerant op die kakhuis vloer beland het...
>
> 1 eggwhite
> etcetera etcetra....
>
> As ek nie gesit het waar ek gesit het nie, het ek my bek@k. van pure skok.
> Wil jy glo ek lees dit in 'n Aussie koerant? Ek het nognie sover gekom om
> vir Ms Hay 'n email te stuur om te hoor waar die kaffir lime leaves vandaan
> kom nie. Gedog ek sal eers die nuusgroep traai...
>
> Maar dis nogal 'n prima resep daardie hoor!
>
> HK.
>
Re: Ou koerante en Kaffir blare [boodskap #57820 is 'n antwoord op boodskap #57793] Ma, 25 Februarie 2002 03:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hantamkind" skryf in boodskap news:...
> Ek is mos een van daai boring mense wat gladnie omgee om ou nuus te lees
> nie. Veral nie as die nuutste beskikbare leestof van die dag reeds in beslag
> geneem is deur 'n ander lid van die famililie, en dis tyd om Die Raadsaal te
> besoek nie. Dan gryp ek sommer enige stuk leestof waarop ek my hande kan le
> voor ek die troon bestyg. Al is dit 'n ou koerant.
>
> Lees ek vervolgens in die Sunday Times van 17 Feb 2002 (in een van die
> aanhangsels) hierdie resep, geplaas in haar rebriek "Cooking With (the good
> old Ozzy sheila) Donna Hay":
>
> Chicken and Corn Cakes:
>
> 2 Cobs corn
> 400 g chicken breast fillets, roughly chopped.
> 2 green onions, finely chopped
> 2 kaffir lime leaves, finely sliced
>
> ... en dis hier waar die koerant op die kakhuis vloer beland het...

KinkY:
Met n skuilnaam raak mens vry en kry mens geleentheid om bietjie weg
te breek van al die dinge wat jou andersins bind. En ek glo dat dit
nie saakmaak wat jy skryf nie en watter skuilnaam jy kies nie maar jou
ware karakter kom tog die een of ander tyd na vore. En vandag is ek
terleurgesteld.
Re: Ou koerante en Kaffir blare [boodskap #57834 is 'n antwoord op boodskap #57820] Ma, 25 Februarie 2002 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kinky,

Ek sou baie graag wou hoor hoekom jy dan nou teleurgesteld is. Laat ons
hoor.

HK

>
> KinkY:
> Met n skuilnaam raak mens vry en kry mens geleentheid om bietjie weg
> te breek van al die dinge wat jou andersins bind. En ek glo dat dit
> nie saakmaak wat jy skryf nie en watter skuilnaam jy kies nie maar jou
> ware karakter kom tog die een of ander tyd na vore. En vandag is ek
> terleurgesteld.
Re: Ou koerante en Kaffir blare [boodskap #57901 is 'n antwoord op boodskap #57834] Di, 26 Februarie 2002 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hantamkind" skryf in boodskap news:...
> Kinky,
>
> Ek sou baie graag wou hoor hoekom jy dan nou teleurgesteld is. Laat ons
> hoor.
>
> HK

KinkY; Jy sien, daar is seker min woorde in afrikaans wat vir mý so
kru is soos die drieletter woord wat jy gebruik het. (En hiermee gee
ek nie te kenne dat ek nog nooit die woord gebruik het nie.) Toe
iemand met n mooie naam soos Hantamkind dit gebruik en in die lig van
jou ander bydraes, was ek teleurgesteld. Dit is maar al.
Re: Ou koerante en Kaffir blare [boodskap #57931 is 'n antwoord op boodskap #57901] Wo, 27 Februarie 2002 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Feb 2002 10:01:39 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) served the
following to the group:

> "Hantamkind" skryf in boodskap news:...
>> Kinky,

>> Ek sou baie graag wou hoor hoekom jy dan nou teleurgesteld is. Laat ons
>> hoor.

>> HK
>
> KinkY; Jy sien, daar is seker min woorde in afrikaans wat vir mý so
> kru is soos die drieletter woord wat jy gebruik het. (En hiermee gee
> ek nie te kenne dat ek nog nooit die woord gebruik het nie.) Toe
> iemand met n mooie naam soos Hantamkind dit gebruik en in die lig van
> jou ander bydraes, was ek teleurgesteld. Dit is maar al.

never judge a book by it's cover ne. daar is min dinge wat so exciting
is soos onskuld. is dit ok as iemand met `n hanskakie (ek verstaan nie
die woord nie maar blykbaar het dit iets met engels te doen. hoe hans
betrokke geraak het weet nugter alleen) naam so woord gebruik?

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Ou koerante, Kaffir blare en bollies [boodskap #57938 is 'n antwoord op boodskap #57901] Wo, 27 Februarie 2002 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ok Kinks, dan is daar nie sware gevoelens nie. Ook maar mens. Ek het darem
probeer om die impak te verlig met die @ nie waar nie?

Ek nou praat ek nie bollies nie.

Groetnis, HK

"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0202261001.3ce0031d@posting.google.com...
> "Hantamkind" wrote:
>> Kinky,
>>
>> Ek sou baie graag wou hoor hoekom jy dan nou teleurgesteld is. Laat ons
>> hoor.
>>
>> HK
>
> KinkY; Jy sien, daar is seker min woorde in afrikaans wat vir mý so
> kru is soos die drieletter woord wat jy gebruik het. (En hiermee gee
> ek nie te kenne dat ek nog nooit die woord gebruik het nie.) Toe
> iemand met n mooie naam soos Hantamkind dit gebruik en in die lig van
> jou ander bydraes, was ek teleurgesteld. Dit is maar al.
Re: Ou koerante, Kaffir blare en bollies [boodskap #57939 is 'n antwoord op boodskap #57938] Wo, 27 Februarie 2002 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hantamkind - ek het nogal gewonder oor daardie opmerking van jou - sou hulle
daar in Australië nog steeds daardie Specialist geboutjies hê?
Mens kan mos nie 'n huis in 'n huis hê nie, tensy dit 'n eie dakkie het:))
Annette

Happiness is a State of Mind

Hantamkind skryf in boodskap news:VJ2f8.558$wb7.2341@newsfeeds.bigpond.com...
> Ok Kinks, dan is daar nie sware gevoelens nie. Ook maar mens. Ek het darem
> probeer om die impak te verlig met die @ nie waar nie?
>
> Ek nou praat ek nie bollies nie.
>
> Groetnis, HK
>
> "Kinky" wrote in message
> news:4bb80b32.0202261001.3ce0031d@posting.google.com...
>> "Hantamkind" wrote:
>>> Kinky,
>>>
>>> Ek sou baie graag wou hoor hoekom jy dan nou teleurgesteld is. Laat ons
>>> hoor.
>>>
>>> HK
>>
>> KinkY; Jy sien, daar is seker min woorde in afrikaans wat vir mý so
>> kru is soos die drieletter woord wat jy gebruik het. (En hiermee gee
>> ek nie te kenne dat ek nog nooit die woord gebruik het nie.) Toe
>> iemand met n mooie naam soos Hantamkind dit gebruik en in die lig van
>> jou ander bydraes, was ek teleurgesteld. Dit is maar al.
>
Re: Ou koerante en Kaffir blare [boodskap #57955 is 'n antwoord op boodskap #57931] Wo, 27 Februarie 2002 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:

`n hanskakie (ek verstaan nie
> die woord nie maar blykbaar het dit iets met engels te doen. hoe hans
> betrokke geraak het weet nugter alleen)

Ag, my liewe McKultuurarm, het jy nog nooit van
die woord hanslam gehoor nie? 'n Hanslam is
'n lam wat sy moeder en sy moedersmelk en sy
moedersknie verloor het, en grootgemaak word
deur ander, gewoonlik mense wat dit met 'n
bottel voer. Hy draf dan ook doodgewillig
agter die mense aan wat hom voer.
So het hulle dan na die Tweede Vryheids-
Oorlog dié mense "hanskakies" genoem wat hulle
eie taal en mense versaak het en alles wat Engels
is, aangehang het. Soos jy dit nou nog doen,
tensy iemand jou ewige taalsiel van die verdoemenis
red.

Tant Hessie van die Derde Republiek.
Re: Ou koerante en Kaffir blare [boodskap #57958 is 'n antwoord op boodskap #57955] Wo, 27 Februarie 2002 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder nou maar net - is daar 'n begraafplaas vir hanslammers wat
hansskape geword het?
Ek meen nou maar - hulle kan mos nie geslag word om geëet te word nie, of
hoe?
Annette

--
skryf in boodskap news:3C7CE032.1090507@rogers.com...
>
> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
>
>
> `n hanskakie (ek verstaan nie
>> die woord nie maar blykbaar het dit iets met engels te doen. hoe hans
>> betrokke geraak het weet nugter alleen)
>
>
>
> Ag, my liewe McKultuurarm, het jy nog nooit van
> die woord hanslam gehoor nie? 'n Hanslam is
> 'n lam wat sy moeder en sy moedersmelk en sy
> moedersknie verloor het, en grootgemaak word
> deur ander, gewoonlik mense wat dit met 'n
> bottel voer. Hy draf dan ook doodgewillig
> agter die mense aan wat hom voer.
> So het hulle dan na die Tweede Vryheids-
> Oorlog dié mense "hanskakies" genoem wat hulle
> eie taal en mense versaak het en alles wat Engels
> is, aangehang het. Soos jy dit nou nog doen,
> tensy iemand jou ewige taalsiel van die verdoemenis
> red.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek.
>
Re: Ou koerante en Kaffir blare [boodskap #57968 is 'n antwoord op boodskap #57931] Wo, 27 Februarie 2002 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Feb 2002 08:55:55 +0200, Threeships 'did you see that?? '
Mcduck wrote:

>> KinkY; Toe iemand met n mooie naam soos Hantamkind dit gebruik en in die lig van
>> jou ander bydraes, was ek teleurgesteld. Dit is maar al.

> 3Skippies:
> never judge a book by it's cover ne.

Jy moes gesê het: Dammit Janet. (Kinky laat my baie aan Janet dink)
En dan soos die goeie ou dokter Frank-N-Furter gesê het: "Don't get
strung out by the way I look
Don't judge a book by its cover"

:-)
HantamMan [boodskap #57978 is 'n antwoord op boodskap #57938] Wo, 27 Februarie 2002 20:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hantamkind" skryf in boodskap news:...
> Ok Kinks, dan is daar nie sware gevoelens nie. Ook maar mens. Ek het darem
> probeer om die impak te verlig met die @ nie waar nie?
>
> Ek nou praat ek nie bollies nie.
>
> Groetnis, HK

KinkY; Dankie Hartlam! Ek het vandag skielik besef dat jy sekerlik 'n
manlike Hantam moet wees? Dit help toe ook vir die impak!
:-)
Re: HantamMan [boodskap #57992 is 'n antwoord op boodskap #57978] Do, 28 Februarie 2002 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
He he, ja Kinky, dis 'n manlike Hantam hierdie.

HK

> KinkY; Dankie Hartlam! Ek het vandag skielik besef dat jy sekerlik n
> manlike Hantam moet wees? Dit help toe ook vir die impak!
> :-)
Re: HantamMan [boodskap #58000 is 'n antwoord op boodskap #57992] Do, 28 Februarie 2002 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hantamkind" skryf in boodskap news:...
> He he, ja Kinky, dis 'n manlike Hantam hierdie.
>
> HK
>
>> KinkY; Dankie Hartlam! Ek het vandag skielik besef dat jy sekerlik 'n
>> manlike Hantam moet wees? Dit help toe ook vir die impak!
>> :-)

KinkY: Wonder hoekom ek skielik so verlig voel!
:-))

Hantam is toe nie 'n vrou
dit maak vir Kinky minder flou
'n man uit die Hantam se wyk
pure perd so wil dit vir my lyk!
Re: Ou koerante, Kaffir blare en bollies [boodskap #58051 is 'n antwoord op boodskap #57939] Sa, 02 Maart 2002 09:25 Na vorige boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette,

He he ...Ons het nie meer die dunny's in die agtertuin nie - dank vader. Met
die rekord getal spinnekoppe wat hier rondkruip sou ek die hurk posisie moes
oorweeg en met die ou kniee wat nie meer te goed is nie sou dit 'n k@k spul
afgegee het.

HK

"Annette"
> Hantamkind - ek het nogal gewonder oor daardie opmerking van jou - sou hulle
> daar in Australië nog steeds daardie Specialist geboutjies hê?
> Mens kan mos nie 'n huis in 'n huis hê nie, tensy dit 'n eie dakkie het:))
> Annette
Vorige onderwerp: Soek raad
Volgende onderwerp: petrol prys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 10:42:45 MGT 2024