Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Speletjies?
Speletjies? [boodskap #57928] Wo, 27 Februarie 2002 06:41 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor oor die draadloos dat daar nou 'n groterige aksie aan die gang is om
inheemse tradiosionele speletjies te bevorder - hulle wil glad 'n inheemse
spele hou.
Daar is gepraat van juksei, en vier ander etniese name waarvan ek nie ken
nie - dit sou 'n bietjie gehelp het om net 'n kort verduideliking te gee wat
dit behels.
Ek is amper seker een is touspring, en die ander stokgevegte.

As touspring een van die sporte is, dat moet daar aangedring word dat die
senior dames bolangs gekleed moet wees - anders sal daar geen uitslag wees
nie - al die skeidsregters sal te stomgeslaan wees om na die voet-tegnieke
vir puntetoekenning te kyk:))

Hoekom sal bok-bok of kierantjie nie ook een van die sporte wees nie?
En tolgooi is tog ook baie tradisioneel, of hoe?

Ek dink klipgooi ( werklik en verbaal) behoort ook 'n sport wees - daar is
baie mense hier wat baie goed daarmee is.
Ons kan selfs dan 'n soc.afr. span inskryf:)))))

Annette
Re: Speletjies? [boodskap #57934 is 'n antwoord op boodskap #57928] Wo, 27 Februarie 2002 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Feb 2002 08:41:49 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Ek hoor oor die draadloos dat daar nou 'n groterige aksie aan die gang is om
> inheemse tradiosionele speletjies te bevorder - hulle wil glad 'n inheemse
> spele hou.
> Daar is gepraat van juksei, en vier ander etniese name waarvan ek nie ken
> nie - dit sou 'n bietjie gehelp het om net 'n kort verduideliking te gee wat
> dit behels.
> Ek is amper seker een is touspring, en die ander stokgevegte.
>
> As touspring een van die sporte is, dat moet daar aangedring word dat die
> senior dames bolangs gekleed moet wees - anders sal daar geen uitslag wees
> nie - al die skeidsregters sal te stomgeslaan wees om na die voet-tegnieke
> vir puntetoekenning te kyk:))
>
> Hoekom sal bok-bok of kierantjie nie ook een van die sporte wees nie?
> En tolgooi is tog ook baie tradisioneel, of hoe?
>
> Ek dink klipgooi ( werklik en verbaal) behoort ook 'n sport wees - daar is
> baie mense hier wat baie goed daarmee is.
> Ons kan selfs dan 'n soc.afr. span inskryf:)))))
>
> Annette
>
>

en saam met die {k}lipgooi kan hulle toi-toi ook oorweeg. baie tegniek
by betrokke. as die try outs vir die span begin kan ek maar kom?
onthou ek kan net {k}lipgooi in engels.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Speletjies? [boodskap #57951 is 'n antwoord op boodskap #57928] Wo, 27 Februarie 2002 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Ek dink klipgooi ( werklik en verbaal) behoort ook 'n sport wees - daar is
> baie mense hier wat baie goed daarmee is.
> Ons kan selfs dan 'n soc.afr. span inskryf:)))))

Kan ons almal asseblief deel van die
span vorm? Asook sowel Tant Souf en
haar man?

Die mense van Swellendam.
Re: Speletjies? [boodskap #57952 is 'n antwoord op boodskap #57951] Wo, 27 Februarie 2002 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons kan almal deelneem - wat wil - ongelukkig kan die mense van Swellendam
dit nie bybring nie - hulle is te besig om geld in te samel sodat die
hospitaal 'n redelike diens kan lewer.:))
Annette

skryf in boodskap news:3C7CDB1D.9090804@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>
>> Ek dink klipgooi ( werklik en verbaal) behoort ook 'n sport wees - daar is
>> baie mense hier wat baie goed daarmee is.
>> Ons kan selfs dan 'n soc.afr. span inskryf:)))))
>
>
>
> Kan ons almal asseblief deel van die
> span vorm? Asook sowel Tant Souf en
> haar man?
>
> Die mense van Swellendam.
>
Re: Speletjies? [boodskap #57975 is 'n antwoord op boodskap #57952] Wo, 27 Februarie 2002 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat van teel en steel ?

"Annette" skryf in boodskap news:a5inaj$7ot43$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons kan almal deelneem - wat wil - ongelukkig kan die mense van Swellendam
> dit nie bybring nie - hulle is te besig om geld in te samel sodat die
> hospitaal 'n redelike diens kan lewer.:))
> Annette
>
>
> skryf in boodskap news:3C7CDB1D.9090804@rogers.com...
>>
>> Annette wrote:
>>
>>
>>> Ek dink klipgooi ( werklik en verbaal) behoort ook 'n sport wees -
daar
> is
>>> baie mense hier wat baie goed daarmee is.
>>> Ons kan selfs dan 'n soc.afr. span inskryf:)))))
>>
>>
>>
>> Kan ons almal asseblief deel van die
>> span vorm? Asook sowel Tant Souf en
>> haar man?
>>
>> Die mense van Swellendam.
>>
>
Re: Speletjies? [boodskap #58003 is 'n antwoord op boodskap #57975] Do, 28 Februarie 2002 18:38 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Jonas - jy weet mos ons doen nie sulke goed meer hier in SA nie - Die
Prez sê so:)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a5j9ue$le1$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wat van teel en steel ?
> "Annette" wrote in message
> news:a5inaj$7ot43$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons kan almal deelneem - wat wil - ongelukkig kan die mense van Swellendam
>> dit nie bybring nie - hulle is te besig om geld in te samel sodat die
>> hospitaal 'n redelike diens kan lewer.:))
>> Annette
>>
>>
>> skryf in boodskap news:3C7CDB1D.9090804@rogers.com...
>>>
>>> Annette wrote:
>>>
>>>
>>>> Ek dink klipgooi ( werklik en verbaal) behoort ook 'n sport wees -
> daar
>> is
>>>> baie mense hier wat baie goed daarmee is.
>>>> Ons kan selfs dan 'n soc.afr. span inskryf:)))))
>>>
>>>
>>>
>>> Kan ons almal asseblief deel van die
>>> span vorm? Asook sowel Tant Souf en
>>> haar man?
>>>
>>> Die mense van Swellendam.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Johann de Lange (geb. 1959) - Twee matrose wat pis
Volgende onderwerp: Gewaande persepsies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 07:55:57 MGT 2024