Tuis » Lekker » Kos & resepte » Droëwors
Droëwors [boodskap #57861] |
Di., 26 Februarie 2002 00:28  |
Swanevelder, P
Boodskappe: 4 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Het iemand groot asseblief vir my 'n resep om droëwors te maak. Ek
woon in Florida (Amerika), en die vleis snitte hier het alle lawwe
name, so ek het hulp daarmee ook nodig.
Dankie
André
|
|
|
|
|
Re: Droëwors [boodskap #58085 is 'n antwoord op boodskap #58042] |
So., 03 Maart 2002 05:25  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy het nie van biltong gepraat in die eerste plek nie.
Wat ek jou laat besluit om liewers biltong te hang?
Annette
fstop skryf in boodskap news:174453a8.0203010525.26f4207e@posting.google.com...
> Dankie,
>
> Ek het uitgevind dat ek alles hier kan kry. Ek het nounet my biltong gehang.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 07:02:59 UTC 2025
|