Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oorlog in Zim...?
Oorlog in Zim...? [boodskap #57758] Vr, 22 Februarie 2002 14:22 na volgende boodskap
cybit friendly  is tans af-lyn  cybit friendly
Boodskappe: 20
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hallo mense

Ek wil nou nie stemming steur met hierdie sombere onderwerp nie, maar ons
het nou onlangs by die werk hieroor gesels (ons praat oor sulke dinge by die
werk omdat ons 'n verdedigingsmag-subkontrakteur is en ons daagliks met
oorlogsake te doen kry).

Hoe voel julle? (Die veronderstelling hier is dat pres. Mugabe die
verkeising wen en daar is tekens van bedrog, ens.) Is daar 'n moontlikheid
op 'n lae-intensiteit burger-oorlog in Zimbabwe, of dalk 'n hoë-intesiteit
militêre oorlog? Wat sou die implikasies vir SA wees (behalwe natuurlik dat
die Rand sy alie gaan sien)? Wat is die verantwoordelikghede van die SA
regeering mbt die voorkoming van 'n oorlog, of indien een uitbreek, mbt die
vredesbehoud? Sou dit in SA se voordeel wees om militêr betrokke te raak om
'n (onkeerbare) oorlog meer spoediglik tot konklusie te bring? Moet ons ons
grense oop maak vir vlugtelinge? Wat sou SA se stand wees indien die oorlog
in Zim uitkring en ander (simpatieke) Afrika-regerings betrek? Indien ZANU
aan bewind bly, die "grondherformingsbeleid" ruk hand uit en die (wit)
bevolking van Zim roep om hulp, wat staan die SA regering te doen?

Sou graag hoor wat julle te sê het!

Hennie
Re: Oorlog in Zim...? [boodskap #57782 is 'n antwoord op boodskap #57758] Sa, 23 Februarie 2002 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 22 Feb 2002 16:22:26 +0200, "cybit friendly"
wrote:

> Hallo mense
>
> (behalwe natuurlik dat
> die Rand sy alie gaan sien)?

>
> Hennie
>

Hennie...! Jy's seker nie ernstig nie né?
Dink jy rêrig dat die rand sy alie gaan sien?
Re: Oorlog in Zim...? [boodskap #57783 is 'n antwoord op boodskap #57758] Sa, 23 Februarie 2002 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Goeie vragies daardie Hennie - as TIM wen dink ek nie daar gaan veel van 'n
oorlog wees nie - ek sal graag oor jou vragies dink en bietjie later
antwoord -ek moet nou net eers seker gaan maak my span wen met die rugby:)
Annette

cybit friendly skryf in boodskap news:3c77a57b.0@news1.mweb.co.za...
> Hallo mense
>
> Ek wil nou nie stemming steur met hierdie sombere onderwerp nie, maar ons
> het nou onlangs by die werk hieroor gesels (ons praat oor sulke dinge by die
> werk omdat ons 'n verdedigingsmag-subkontrakteur is en ons daagliks met
> oorlogsake te doen kry).
>
> Hoe voel julle? (Die veronderstelling hier is dat pres. Mugabe die
> verkeising wen en daar is tekens van bedrog, ens.) Is daar 'n moontlikheid
> op 'n lae-intensiteit burger-oorlog in Zimbabwe, of dalk 'n hoë-intesiteit
> militêre oorlog? Wat sou die implikasies vir SA wees (behalwe natuurlik dat
> die Rand sy alie gaan sien)? Wat is die verantwoordelikghede van die SA
> regeering mbt die voorkoming van 'n oorlog, of indien een uitbreek, mbt die
> vredesbehoud? Sou dit in SA se voordeel wees om militêr betrokke te raak om
> 'n (onkeerbare) oorlog meer spoediglik tot konklusie te bring? Moet ons ons
> grense oop maak vir vlugtelinge? Wat sou SA se stand wees indien die oorlog
> in Zim uitkring en ander (simpatieke) Afrika-regerings betrek? Indien ZANU
> aan bewind bly, die "grondherformingsbeleid" ruk hand uit en die (wit)
> bevolking van Zim roep om hulp, wat staan die SA regering te doen?
>
> Sou graag hoor wat julle te sê het!
>
> Hennie
>
Re: Oorlog in Zim...? [boodskap #57789 is 'n antwoord op boodskap #57758] So, 24 Februarie 2002 04:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hennie, moenie worrie nie. Die koeëls het 'n ver pad om te trek tot daar
onder in die Kaap. Het ek nie al gehoor dat ou Trevor Manual gese het dat
daar niks met die Rand se gesondheid verkeerd is nie? Ek is seker hy sal dit
so wil hou. Sien, niks om oor to worrie nie.

HK.

"cybit friendly" skryf in boodskap news:3c77a57b.0@news1.mweb.co.za...
> Hallo mense
>
> Ek wil nou nie stemming steur met hierdie sombere onderwerp nie, maar ons
> het nou onlangs by die werk hieroor gesels (ons praat oor sulke dinge by die
> werk omdat ons 'n verdedigingsmag-subkontrakteur is en ons daagliks met
> oorlogsake te doen kry).
>
> Hoe voel julle? (Die veronderstelling hier is dat pres. Mugabe die
> verkeising wen en daar is tekens van bedrog, ens.) Is daar 'n moontlikheid
> op 'n lae-intensiteit burger-oorlog in Zimbabwe, of dalk 'n hoë-intesiteit
> militêre oorlog? Wat sou die implikasies vir SA wees (behalwe natuurlik dat
> die Rand sy alie gaan sien)? Wat is die verantwoordelikghede van die SA
> regeering mbt die voorkoming van 'n oorlog, of indien een uitbreek, mbt die
> vredesbehoud? Sou dit in SA se voordeel wees om militêr betrokke te raak om
> 'n (onkeerbare) oorlog meer spoediglik tot konklusie te bring? Moet ons ons
> grense oop maak vir vlugtelinge? Wat sou SA se stand wees indien die oorlog
> in Zim uitkring en ander (simpatieke) Afrika-regerings betrek? Indien ZANU
> aan bewind bly, die "grondherformingsbeleid" ruk hand uit en die (wit)
> bevolking van Zim roep om hulp, wat staan die SA regering te doen?
>
> Sou graag hoor wat julle te sê het!
>
> Hennie
>
Re: Oorlog in Zim...? [boodskap #57790 is 'n antwoord op boodskap #57758] So, 24 Februarie 2002 04:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is klaarblyklik 2 miljoen onwettige Zimbabwese mense hier in die RSA.
Stabiliteit in Zim is daarom noodsaaklik vir die RSA.

Maar, ek kry 'n duidelike indruk dat die ANC-regering weer vir ZANU-PF in
beheer wil sien. Hulle motivering is twe�rlei - om ou skuld te betaal uit
die vryheidstryd (of om skandes uit die verlede te verswyg) en om seker te
maak nie meer mense vlu na die RSA nie. As jy kyk na die samestelling van
die RSA-afvaardiging na Zim as verkiesingsmonnitors mis ek wit gesigte asook
verteenwoordiging uit die opposisie (DP) geledere.

"cybit friendly" skryf in boodskap news:3c77a57b.0@news1.mweb.co.za...
> Hallo mense
>
> Ek wil nou nie stemming steur met hierdie sombere onderwerp nie, maar ons
> het nou onlangs by die werk hieroor gesels (ons praat oor sulke dinge by die
> werk omdat ons 'n verdedigingsmag-subkontrakteur is en ons daagliks met
> oorlogsake te doen kry).
>
> Hoe voel julle? (Die veronderstelling hier is dat pres. Mugabe die
> verkeising wen en daar is tekens van bedrog, ens.) Is daar 'n moontlikheid
> op 'n lae-intensiteit burger-oorlog in Zimbabwe, of dalk 'n hoë-intesiteit
> militêre oorlog? Wat sou die implikasies vir SA wees (behalwe natuurlik dat
> die Rand sy alie gaan sien)? Wat is die verantwoordelikghede van die SA
> regeering mbt die voorkoming van 'n oorlog, of indien een uitbreek, mbt die
> vredesbehoud? Sou dit in SA se voordeel wees om militêr betrokke te raak om
> 'n (onkeerbare) oorlog meer spoediglik tot konklusie te bring? Moet ons ons
> grense oop maak vir vlugtelinge? Wat sou SA se stand wees indien die oorlog
> in Zim uitkring en ander (simpatieke) Afrika-regerings betrek? Indien ZANU
> aan bewind bly, die "grondherformingsbeleid" ruk hand uit en die (wit)
> bevolking van Zim roep om hulp, wat staan die SA regering te doen?
>
> Sou graag hoor wat julle te sê het!
>
> Hennie
>
Re: Oorlog in Zim...? [boodskap #57795 is 'n antwoord op boodskap #57758] So, 24 Februarie 2002 08:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Raait, my span het gewen - hopeloos te veel foute en als - maar dis al wat
vir nou tel- en die bonuspunt.:)))
--
> Hennie:
> Ek wil nou nie stemming steur met hierdie sombere onderwerp nie, maar ons
> het nou onlangs by die werk hieroor gesels (ons praat oor sulke dinge by die
> werk omdat ons 'n verdedigingsmag-subkontrakteur is en ons daagliks met
> oorlogsake te doen kry).
Waarvan praat jy? Ons land is nie in 'n oorlog gewikkel nie, of is ons?
Het ek die oorlogsverklaring op die Essaybiesie misgeloop?
>
> Hoe voel julle? (Die veronderstelling hier is dat pres. Mugabe die
> verkeising wen en daar is tekens van bedrog, ens.) Is daar 'n moontlikheid
> op 'n lae-intensiteit burger-oorlog in Zimbabwe, of dalk 'n hoë-intesiteit
> militêre oorlog?
Wel sou TIM ( That Idiot Mugabe) wen, dan sien ek nie 'n oorlog nie, maar
verskerpte optrede van TIM om al sy "vyande" te elimineer, uit die land te
skop of oor te haal na sy kant toe:)))
Ek mag verkeerd wees - my orakel mode is hierdie week bietjie afgeskakel,
omdat dit verlede week hoogs suksesvol oortyd gewerk het;))
Dis vir my moeilik om te sien dan Morgan sal wen - hoe graag ek dit sou wou
hê - met TIM wat alles moontlik as voorbrand doen om die onvrye en
onregverdige verkiesing te wen.

Wat sou die implikasies vir SA wees (behalwe natuurlik dat
> die Rand sy alie gaan sien)?
Ek dink nie jy moet jou so veel steur aan wat met die Rand gebeur oor wat in
Zimbabwe aangaan nie - ekonotalk - ons eie Prez en sy kabinet doen min
genoeg self om vertroue in die Rand daar te stel.

Wat is die verantwoordelikghede van die SA
> regeering mbt die voorkoming van 'n oorlog, of indien een uitbreek, mbt die
> vredesbehoud?
So ver dit my aangaan niks, nul, zero, absoluut 'n nee-nee.
Hoe verder ons wegbly van hulle hoe minder sal gesien word dat ons en
Zimbabwe nie dieselfde land is nie ( nog nie:)) )

Sou dit in SA se voordeel wees om militêr betrokke te raak om
> 'n (onkeerbare) oorlog meer spoediglik tot konklusie te bring?
Nee. Leer die militêres en politici nooit ooit iets nie?
Hoeveel keer moet ander lande se magte nog ingaan en gaan veg vir iets wat
niks met hulle land en mense te doen het nie - om maar net bedroë later
terug te keer sonder enige noemenswaardige positiewe resultate?
Of is jy ook een van daardie wat dink ons het gehelp met ons troepe wat in
Angola en Namibië ontplooi is.
Enige normale mens streef tog vir 'n wen-wen situasie - enige konflik waarby
wapens by betrokke is is altyd 'n verloor-verloor situasie.

Ek is sterk daarteen dat enige Suid-Afrikaner enige bloed moed vergiet vir
'n ander land se mense en omstandighede.
Ek is sterk daarvoor dat al die mense van Zimbabwe wat om veiligheidshalwe
ander heenkome moet soek, gehelp moet word in 'n internasionale aksie.
Laat TIM, sy kokaaid regering , sy verlepte polisiemag, en sy geldgierige
weermag maar met hulself en hul idiotiese ondersteuners baklei - binne hul
eie landsgrense.
Laat hulle krepeer in die ellende waarvan hulle die oorsaak en ondersteuners
is, en laat daar soos een man, internasionaal, verhoed word dat TIM en sy
trawante nie hul voet oor enige grens sit nie.

Moet ons ons
> grense oop maak vir vlugtelinge? Wat sou SA se stand wees indien die oorlog
> in Zim uitkring en ander (simpatieke) Afrika-regerings betrek?
Ontvang die vlugtelinge en stuur hulle na ander lande wat TIM nie ondersteun
nie - ons hoef nie ma te speel vir al die vlugtelinge nie.

Indien ZANU
> aan bewind bly, die "grondherformingsbeleid" ruk hand uit en die (wit)
> bevolking van Zim roep om hulp, wat staan die SA regering te doen?
>
Daardie mense het al klaar om hulp geroep. So ver ek weet het TIM die meeste
van hulle verklaar as nie-landsburgers - sodat hulle nie kan stem nie.
Ons regering het apaties opgetree tot nou toe in die verband, en ek dink
hulle behoort so voort te gaan.
Help die wat gehelp wil word, maar moenie koverte operasies in Zimbabwe gaan
uitvoer om die mense uit te kry nie.

Vir my sal die ideale situasie wees - Utopia inderdaad-dat geen teenstander
van TIM in Zimbabwe is die dag met die verkiesing nie - want dit is die
beste scenario dat daar geen bloedvergieting sal wees nie.
Ek dink nie ons moet hoop op 'n tweede wonderwerk soos wat ons in 1994
beleef het nie - dis 'n heeltemal ander situasie en ek is oortuig dat met
die oploop na en tydens die verkiesing self gaan ons baie berigte van
aanvalle en moord kry.
Want dit is waarmee TIM besig is - elke liewe persoon wat nou aan die hand
van geweld gaan sterf sal moord wees - want sy aksies die afgelope twee jaar
dui duidelik op aanhitsing vir voorbedagte optrede - aan beide kante
Hoekom daar nou eers vir die bloedbad van die verkiesing gewag moet word
voordat TIM voor die wêreldhof gedaag moet word, gaan my verstand te bowe.

> Sou graag hoor wat julle te sê het!
Ek het nie eintlik veel te sê nie, jammer.
Laat Gods water maar oor Gods akker loop.:)
Annette

>
> Hennie
>
Re: Oorlog in Zim...? [boodskap #57815 is 'n antwoord op boodskap #57795] Ma, 25 Februarie 2002 00:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wat het hulle gewen?
Die lotto of die oorlog in Zim? Nogal met 'n bonuspunt?
Wouter

"Annette" skryf in boodskap news:a5a9ud$5nfrg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
Raait, my span het gewen - hopeloos te veel foute en als - maar dis al wat
vir nou tel- en die bonuspunt.:)))
--
> Hennie:
Waarvan praat jy? Ons land is nie in 'n oorlog gewikkel nie, of is ons?
Het ek die oorlogsverklaring op die Essaybiesie misgeloop?
>
Re: Oorlog in Zim...? [boodskap #57823 is 'n antwoord op boodskap #57815] Ma, 25 Februarie 2002 03:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Ek gaan nie sê nie, want ek wil sien of iemand anders die pootjie by
die oor kan bring:))
Annette

> Wat het hulle gewen?
> Die lotto of die oorlog in Zim? Nogal met 'n bonuspunt?
> Wouter
>
> "Annette" wrote in message
> news:a5a9ud$5nfrg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Raait, my span het gewen - hopeloos te veel foute en als - maar dis al wat
> vir nou tel- en die bonuspunt.:)))
> --
>> Hennie:
> Waarvan praat jy? Ons land is nie in 'n oorlog gewikkel nie, of is ons?
> Het ek die oorlogsverklaring op die Essaybiesie misgeloop?
>>
>
Re: Oorlog in Zim...? [boodskap #57828 is 'n antwoord op boodskap #57823] Ma, 25 Februarie 2002 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kloutjie by die oor Annette :-)))

"Annette" skryf in boodskap news:a5cdb7$69mt9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Ek gaan nie sê nie, want ek wil sien of iemand anders die pootjie by
> die oor kan bring:))
> Annette
>
>
>> Wat het hulle gewen?
>> Die lotto of die oorlog in Zim? Nogal met 'n bonuspunt?
>> Wouter
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a5a9ud$5nfrg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Raait, my span het gewen - hopeloos te veel foute en als - maar dis al wat
>> vir nou tel- en die bonuspunt.:)))
>> --
>>> Hennie:
>> Waarvan praat jy? Ons land is nie in 'n oorlog gewikkel nie, of is ons?
>> Het ek die oorlogsverklaring op die Essaybiesie misgeloop?
>>>
>>
>
Re: Oorlog in Zim...? [boodskap #57829 is 'n antwoord op boodskap #57828] Ma, 25 Februarie 2002 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Varkies het nie kloutjies nie, maar wel pootjies:))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c79e918$0$236@hades.is.co.za...
> Kloutjie by die oor Annette :-)))
>
> "Annette" wrote in message
> news:a5cdb7$69mt9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) Ek gaan nie sê nie, want ek wil sien of iemand anders die pootjie by
>> die oor kan bring:))
>> Annette
>>
>>
>>> Wat het hulle gewen?
>>> Die lotto of die oorlog in Zim? Nogal met 'n bonuspunt?
>>> Wouter
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a5a9ud$5nfrg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Raait, my span het gewen - hopeloos te veel foute en als - maar dis al
> wat
>>> vir nou tel- en die bonuspunt.:)))
>>> --
>>>> Hennie:
>>> Waarvan praat jy? Ons land is nie in 'n oorlog gewikkel nie, of is ons?
>>> Het ek die oorlogsverklaring op die Essaybiesie misgeloop?
>>>>
>>>
>>
>
Varkpootjies??? [boodskap #57841 is 'n antwoord op boodskap #57829] Ma, 25 Februarie 2002 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Net ons Wouter het pootjies, al die ander het kloutjies. As dit nie
toontjies het nie, kan dit nie pootjies hê nie. Ek weet jy sal iewers 'n
resep hê vir lekker kerrie varkpootjies, maar dit is 'n verkeerde benaming.

Magtag hoe kwyl my bek nou oor my sleutelbord.

"Annette" skryf in boodskap news:a5cqg4$6ash7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Varkies het nie kloutjies nie, maar wel pootjies:))
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
news:3c79e918$0$236@hades.is.co.za...
>> Kloutjie by die oor Annette :-)))
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a5cdb7$69mt9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :)))) Ek gaan nie sê nie, want ek wil sien of iemand anders die
pootjie
> by
>>> die oor kan bring:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>>> Wat het hulle gewen?
>>>> Die lotto of die oorlog in Zim? Nogal met 'n bonuspunt?
>>>> Wouter
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:a5a9ud$5nfrg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Raait, my span het gewen - hopeloos te veel foute en als - maar dis
al
>> wat
>>>> vir nou tel- en die bonuspunt.:)))
>>>> --
>>>> > Hennie:
>>>> Waarvan praat jy? Ons land is nie in 'n oorlog gewikkel nie, of is
> ons?
>>>> Het ek die oorlogsverklaring op die Essaybiesie misgeloop?
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Varkpootjies??? [boodskap #57851 is 'n antwoord op boodskap #57841] Ma, 25 Februarie 2002 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik het ek 'n resep vir gekerriede varkpootjies - wil jy dit hê?:))
Maar ek is reg hoor?
Os onse Wouter vingertjies het om te tik, dan moet hy toontjies ook hê:)
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c7a37f8$0$236@hades.is.co.za...
> Net ons Wouter het pootjies, al die ander het kloutjies. As dit nie
> toontjies het nie, kan dit nie pootjies hê nie. Ek weet jy sal iewers 'n
> resep hê vir lekker kerrie varkpootjies, maar dit is 'n verkeerde benaming.
>
> Magtag hoe kwyl my bek nou oor my sleutelbord.
>
> "Annette" wrote in message
> news:a5cqg4$6ash7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Varkies het nie kloutjies nie, maar wel pootjies:))
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
> news:3c79e918$0$236@hades.is.co.za...
>>> Kloutjie by die oor Annette :-)))
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a5cdb7$69mt9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> :)))) Ek gaan nie sê nie, want ek wil sien of iemand anders die
> pootjie
>> by
>>>> die oor kan bring:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> > Wat het hulle gewen?
>>>> > Die lotto of die oorlog in Zim? Nogal met 'n bonuspunt?
>>>> > Wouter
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:a5a9ud$5nfrg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Raait, my span het gewen - hopeloos te veel foute en als - maar
dis
> al
>>> wat
>>>> > vir nou tel- en die bonuspunt.:)))
>>>> > --
>>>> > > Hennie:
>>>> > Waarvan praat jy? Ons land is nie in 'n oorlog gewikkel nie, of is
>> ons?
>>>> > Het ek die oorlogsverklaring op die Essaybiesie misgeloop?
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Varkpootjies??? [boodskap #57858 is 'n antwoord op boodskap #57851] Ma, 25 Februarie 2002 22:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Natuurlik het ek 'n resep vir gekerriede varkpootjies - wil jy dit hê?:))

Wouter Plaasvark
Daar verander ek in 'n Plasvark

Annette
Os onse Wouter...

Wouter
Ek is nie 'n os nie, ek is 'n vark. 'n Vark, hoor?

Annette
...vingertjies het om te tik, dan moet hy toontjies ook hê:)

Wouter
Wat kry jy as jy 'n blondine en 'n miskruier kruis?

Antw: 'n Ding met tiete wat str0nt soek.

Nes jy.

:-)
Re: Varkpootjies??? [boodskap #57862 is 'n antwoord op boodskap #57858] Di, 26 Februarie 2002 03:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
> Annette
> ...vingertjies het om te tik, dan moet hy toontjies ook hê:)
>
> Wouter
> Wat kry jy as jy 'n blondine en 'n miskruier kruis?
>
> Antw: 'n Ding met tiete wat str0nt soek.
>
> Nes jy.
>
> :-)

Annette:
Ek is nie blond nie - my kop is nog nie so grys nie.
Ek soek nie stront nie, maar as ek per ongeluk daarin trap, of dit val op my
kop, of ek droom daarvan, beskou ek myself besonder gelukkig.
Ek konsentreer hoeka om so 'n droom te hê voor Saterdag:))

>
Re: Varkpootjies??? [boodskap #57870 is 'n antwoord op boodskap #57862] Di, 26 Februarie 2002 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Wat kry jy as jy 'n blondine en 'n miskruier kruis?
> Antw: 'n Ding met tiete wat str0nt soek. Nes jy. :-)

Annette:
Ek is nie blond nie - my kop is nog nie so grys nie.

Wouter
Ja, ek weet. En jy is ook nie 'n miskruier nie :-)
Re: Varkpootjies??? [boodskap #57871 is 'n antwoord op boodskap #57858] Di, 26 Februarie 2002 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3c7ac049.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Natuurlik het ek 'n resep vir gekerriede varkpootjies - wil jy dit hê?:))
>
> Wouter Plaasvark
> Daar verander ek in 'n Plasvark
>
> Annette
> Os onse Wouter...
>
> Wouter
> Ek is nie 'n os nie, ek is 'n vark. 'n Vark, hoor?
>
> Annette
> ...vingertjies het om te tik, dan moet hy toontjies ook hê:)
>
> Wouter
> Wat kry jy as jy 'n blondine en 'n miskruier kruis?
>
> Antw: 'n Ding met tiete wat str0nt soek.
>
> Nes jy.
>
> :-)
>

MOOI MAN :-)))))))))))))))
Re: Varkpootjies??? [boodskap #57875 is 'n antwoord op boodskap #57870] Di, 26 Februarie 2002 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal met graagte 'n miskruier genoem word, as ek die taak kry om al die
vloekwoorde en belastering uit die ng te probeer uit te werk:))

Die Nie Blonde Miskruier.:))

Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3c7b3357.0@news1.mweb.co.za...
>> Wouter
>> Wat kry jy as jy 'n blondine en 'n miskruier kruis?
>> Antw: 'n Ding met tiete wat str0nt soek. Nes jy. :-)
>
> Annette:
> Ek is nie blond nie - my kop is nog nie so grys nie.
>
> Wouter
> Ja, ek weet. En jy is ook nie 'n miskruier nie :-)
>
Re: Varkpootjies??? [boodskap #57878 is 'n antwoord op boodskap #57875] Di, 26 Februarie 2002 08:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Miskruier wat nie met 'n blond gekruis is nie? Wouter, beteken dit nou
dat sy nie tiete het nie? Ek sal met graagte 'n miskruier genoem word, as ek die taak kry om al die[/color]
> vloekwoorde en belastering uit die ng te probeer uit te werk:))
>
> Die Nie Blonde Miskruier.:))
>
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3c7b3357.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wouter
>>> Wat kry jy as jy 'n blondine en 'n miskruier kruis?
>>> Antw: 'n Ding met tiete wat str0nt soek. Nes jy. :-)
>>
>> Annette:
>> Ek is nie blond nie - my kop is nog nie so grys nie.
>>
>> Wouter
>> Ja, ek weet. En jy is ook nie 'n miskruier nie :-)
>>
>
Re: Varkpootjies??? [boodskap #57884 is 'n antwoord op boodskap #57878] Di, 26 Februarie 2002 11:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee, daardie probleem het sy beslis nie. Hoegenaamd nie :-))

"Sakkie" skryf in boodskap news:3c7b4f8e$0$227@hades.is.co.za...
'n Miskruier wat nie met 'n blond gekruis is nie? Wouter, beteken dit nou
dat sy nie tiete het nie? Ek sal met graagte 'n miskruier genoem word, as ek die taak kry om al die[/color]
> vloekwoorde en belastering uit die ng te probeer uit te werk:))
>
> Die Nie Blonde Miskruier.:))
>
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3c7b3357.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wouter
>>> Wat kry jy as jy 'n blondine en 'n miskruier kruis?
>>> Antw: 'n Ding met tiete wat str0nt soek. Nes jy. :-)
>>
>> Annette:
>> Ek is nie blond nie - my kop is nog nie so grys nie.
>>
>> Wouter
>> Ja, ek weet. En jy is ook nie 'n miskruier nie :-)
>>
>
Re: Varkpootjies??? [boodskap #57887 is 'n antwoord op boodskap #57884] Di, 26 Februarie 2002 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Om die waarheid te sê, ek kan die eerste miskruier wees wat my werk doen
terwyl ek vorentoe beweeg:)))
Maar ek moet sê daardie tradisionele miskruier werksposisie is baie
seksie:)))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3c7b6e70.0@news1.mweb.co.za...
> Nee, daardie probleem het sy beslis nie. Hoegenaamd nie :-))
>
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3c7b4f8e$0$227@hades.is.co.za...
> 'n Miskruier wat nie met 'n blond gekruis is nie? Wouter, beteken dit nou
> dat sy nie tiete het nie?
>
> "Annette" wrote in message
> news:a5fe79$6u4gm$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek sal met graagte 'n miskruier genoem word, as ek die taak kry om al die
>> vloekwoorde en belastering uit die ng te probeer uit te werk:))
>>
>> Die Nie Blonde Miskruier.:))
>>
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind
>> Wouter Plaasvark wrote in message
>> news:3c7b3357.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Wouter
>>>> Wat kry jy as jy 'n blondine en 'n miskruier kruis?
>>>> Antw: 'n Ding met tiete wat str0nt soek. Nes jy. :-)
>>>
>>> Annette:
>>> Ek is nie blond nie - my kop is nog nie so grys nie.
>>>
>>> Wouter
>>> Ja, ek weet. En jy is ook nie 'n miskruier nie :-)
>>>
>>
>
Re: Varkpootjies??? [boodskap #57900 is 'n antwoord op boodskap #57887] Di, 26 Februarie 2002 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hierop gaan ek niks antwoord wat my dalk in die verleentheid kan plaas nie
:)))))))

"Annette" skryf in boodskap news:a5fs33$7587e$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Om die waarheid te sê, ek kan die eerste miskruier wees wat my werk doen
> terwyl ek vorentoe beweeg:)))
> Maar ek moet sê daardie tradisionele miskruier werksposisie is baie
> seksie:)))
> Annette
>
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3c7b6e70.0@news1.mweb.co.za...
>> Nee, daardie probleem het sy beslis nie. Hoegenaamd nie :-))
>>
>>
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3c7b4f8e$0$227@hades.is.co.za...
>> 'n Miskruier wat nie met 'n blond gekruis is nie? Wouter, beteken dit
> nou
>> dat sy nie tiete het nie? >
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a5fe79$6u4gm$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek sal met graagte 'n miskruier genoem word, as ek die taak kry om al
> die
>>> vloekwoorde en belastering uit die ng te probeer uit te werk:))
>>>
>>> Die Nie Blonde Miskruier.:))
>>>
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Happiness is a State of Mind
>>> Wouter Plaasvark wrote in message
>>> news:3c7b3357.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Wouter
>>>> > Wat kry jy as jy 'n blondine en 'n miskruier kruis?
>>>> > Antw: 'n Ding met tiete wat str0nt soek. Nes jy. :-)
>>>>
>>>> Annette:
>>>> Ek is nie blond nie - my kop is nog nie so grys nie.
>>>>
>>>> Wouter
>>>> Ja, ek weet. En jy is ook nie 'n miskruier nie :-)
>>>>
>>>
>>
>
Re: Oorlog in Zim...? [boodskap #58098 is 'n antwoord op boodskap #57758] So, 03 Maart 2002 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hein[1]  is tans af-lyn  hein[1]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Wat praat julle,
SA het Rhodesie gedrop tydens die oorlok met ZAPU en ZANU wat te hel kan
hulle nou help met watse weermag.

"cybit friendly" skryf in boodskap news:3c77a57b.0@news1.mweb.co.za...
> Hallo mense
>
> Ek wil nou nie stemming steur met hierdie sombere onderwerp nie, maar ons
> het nou onlangs by die werk hieroor gesels (ons praat oor sulke dinge by die
> werk omdat ons 'n verdedigingsmag-subkontrakteur is en ons daagliks met
> oorlogsake te doen kry).
>
> Hoe voel julle? (Die veronderstelling hier is dat pres. Mugabe die
> verkeising wen en daar is tekens van bedrog, ens.) Is daar 'n moontlikheid
> op 'n lae-intensiteit burger-oorlog in Zimbabwe, of dalk 'n hoë-intesiteit
> militêre oorlog? Wat sou die implikasies vir SA wees (behalwe natuurlik dat
> die Rand sy alie gaan sien)? Wat is die verantwoordelikghede van die SA
> regeering mbt die voorkoming van 'n oorlog, of indien een uitbreek, mbt die
> vredesbehoud? Sou dit in SA se voordeel wees om militêr betrokke te raak om
> 'n (onkeerbare) oorlog meer spoediglik tot konklusie te bring? Moet ons ons
> grense oop maak vir vlugtelinge? Wat sou SA se stand wees indien die oorlog
> in Zim uitkring en ander (simpatieke) Afrika-regerings betrek? Indien ZANU
> aan bewind bly, die "grondherformingsbeleid" ruk hand uit en die (wit)
> bevolking van Zim roep om hulp, wat staan die SA regering te doen?
>
> Sou graag hoor wat julle te sê het!
>
> Hennie
>
Re: Oorlog in Zim...? [boodskap #58101 is 'n antwoord op boodskap #58098] So, 03 Maart 2002 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 3 Mar 2002 05:57:00 -0600, "hein"
wrote:

> Wat praat julle,
> SA het Rhodesie gedrop tydens die oorlok met ZAPU en ZANU wat te hel kan
> hulle nou help met watse weermag.
>

SA drop op die oomblik die res van die wêreld met die oorlok teen
Rhodesië Hein. So ons is nie mense wat wipplank ry nie - Europa
en die Amerika's het SA toeka se jare gedrop. Nou kry hulle dit terug.
Re: Oorlog in Zim...? [boodskap #58125 is 'n antwoord op boodskap #58098] Ma, 04 Maart 2002 02:09 Na vorige boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou wat het ek dan in 'n kamoefleur uniform gedoen in 'n militere kamp in
1981 net duskant Beitbrug in Rhodesie? Was dit net 'n uitgerekte nagmerrie?
Ek glo nie. Die koeels trek nie so naby mens se kop verby in 'n droom nie.
Tensy die dem regering toe weer vir ons gelieg het. Was toe al die tyd 'n
teepartytjie ....

HK

"hein"
> Wat praat julle,
> SA het Rhodesie gedrop tydens die oorlok met ZAPU en ZANU
Vorige onderwerp: Slangetjies
Volgende onderwerp: Re: witness statement concerning white supremisist ritualistic child abuse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 10:18:30 MGT 2024