Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaapstad - voorgestelde nuwe naam!
Kaapstad - voorgestelde nuwe naam! [boodskap #57693] Wo, 20 Februarie 2002 17:26 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Laat ons die voorstelle hoor... Slaapstad is reeds ene ...

Waarom herdoop ons nie elke plek nie?
Re: Kaapstad - voorgestelde nuwe naam! [boodskap #57698 is 'n antwoord op boodskap #57693] Wo, 20 Februarie 2002 19:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ooooo, dis nie mooi om jaloesie so uitgestal te sien nie:))))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a50m9a$1dq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Laat ons die voorstelle hoor... Slaapstad is reeds ene ...
>
> Waarom herdoop ons nie elke plek nie?
>
Re: Kaapstad - voorgestelde nuwe naam! [boodskap #57703 is 'n antwoord op boodskap #57693] Wo, 20 Februarie 2002 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 20 Feb 2002 19:26:54 +0200, "Jonas" wrote:

> Laat ons die voorstelle hoor... Slaapstad is reeds ene ...
>
> Waarom herdoop ons nie elke plek nie?
>
>>>> >------ane, Limpopo.
>>>> >>Dan elke dorp sy eie paar letters voor inskryf.;)

>>>> >>>Annette

Kom ons gebruik Annette se voorstel om minder ink te gebruik.
Plaas net 'n 'S' voor kaapstad
Re: Kaapstad - voorgestelde nuwe naam! [boodskap #57711 is 'n antwoord op boodskap #57703] Do, 21 Februarie 2002 00:37 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Verander die p na 'n l:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:ai387u8sqtl21j5hj5faddnsd9sk2263h7@4ax.com...
> On Wed, 20 Feb 2002 19:26:54 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Laat ons die voorstelle hoor... Slaapstad is reeds ene ...
>>
>> Waarom herdoop ons nie elke plek nie?
>>
>>>> >>------ane, Limpopo.
>>>> >>>Dan elke dorp sy eie paar letters voor inskryf.;)
>
>>>> >>>>Annette
>
> Kom ons gebruik Annette se voorstel om minder ink te gebruik.
> Plaas net 'n 'S' voor kaapstad
>
Vorige onderwerp: Padwoede
Volgende onderwerp: Tilla Diedericks (geb. 1946) Huisvrou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 04:14:32 MGT 2024