Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » MIV Nuusies
MIV Nuusies [boodskap #57668] Wo, 20 Februarie 2002 06:38 na volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Weens die groot Vigs probleem in SA is regseise aan die toeneem. Ek
lees in die "Medical Protection Society" se maandelikse tydskrif dat
in vrou die Mpumalanga se owerhede dagvaar vir agterlosigheid. Sy
voer aan dat geen medikasie vir haar gegee is om te verhoed dat die
MIV virus na haar baba oorgedra word nie. As sy dié saak wen word die
deur wyd oopgemaak vir soortgelyke gevalle.In die Oos Kaap word die
plaaslike bloeddienste en n dokter gedagvaar omdat Vigsbesmette bloed
aan 'n baba gegee is.
Re: MIV Nuusies [boodskap #57669 is 'n antwoord op boodskap #57668] Wo, 20 Februarie 2002 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Goeie nuus Kinky - net jammer dat die eisers heelwaarskynlik al dood sal
wees teen die tyd dat daar 'n uitspraak is.
Annette

Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0202192238.3c4fb1db@posting.google.com...
> Weens die groot Vigs probleem in SA is regseise aan die toeneem. Ek
> lees in die "Medical Protection Society" se maandelikse tydskrif dat
> in vrou die Mpumalanga se owerhede dagvaar vir agterlosigheid. Sy
> voer aan dat geen medikasie vir haar gegee is om te verhoed dat die
> MIV virus na haar baba oorgedra word nie. As sy dié saak wen word die
> deur wyd oopgemaak vir soortgelyke gevalle.In die Oos Kaap word die
> plaaslike bloeddienste en n dokter gedagvaar omdat Vigsbesmette bloed
> aan 'n baba gegee is.
Re: MIV Nuusies [boodskap #57682 is 'n antwoord op boodskap #57669] Wo, 20 Februarie 2002 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
As ek die baba van die vrou was sou ek 'n eis teen haar instel - raai hoekom
en wen 'n prys.

"Annette" skryf in boodskap news:a4vh9r$3enkc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Goeie nuus Kinky - net jammer dat die eisers heelwaarskynlik al dood sal
> wees teen die tyd dat daar 'n uitspraak is.
> Annette
>
>
>
> Kinky wrote in message
> news:4bb80b32.0202192238.3c4fb1db@posting.google.com...
>> Weens die groot Vigs probleem in SA is regseise aan die toeneem. Ek
>> lees in die "Medical Protection Society" se maandelikse tydskrif dat
>> in vrou die Mpumalanga se owerhede dagvaar vir agterlosigheid. Sy
>> voer aan dat geen medikasie vir haar gegee is om te verhoed dat die
>> MIV virus na haar baba oorgedra word nie. As sy dié saak wen word die
>> deur wyd oopgemaak vir soortgelyke gevalle.In die Oos Kaap word die
>> plaaslike bloeddienste en n dokter gedagvaar omdat Vigsbesmette bloed
>> aan 'n baba gegee is.
>
Re: MIV Nuusies [boodskap #57685 is 'n antwoord op boodskap #57682] Wo, 20 Februarie 2002 12:01 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O jou wrede kind - om 'n eis teen jou eie moeder in te stel!!
:)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a4vvnh$30t$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> As ek die baba van die vrou was sou ek 'n eis teen haar instel - raai hoekom
> en wen 'n prys.
> "Annette" wrote in message
> news:a4vh9r$3enkc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Goeie nuus Kinky - net jammer dat die eisers heelwaarskynlik al dood sal
>> wees teen die tyd dat daar 'n uitspraak is.
>> Annette
>>
>>
>>
>> Kinky wrote in message
>> news:4bb80b32.0202192238.3c4fb1db@posting.google.com...
>>> Weens die groot Vigs probleem in SA is regseise aan die toeneem. Ek
>>> lees in die "Medical Protection Society" se maandelikse tydskrif dat
>>> in vrou die Mpumalanga se owerhede dagvaar vir agterlosigheid. Sy
>>> voer aan dat geen medikasie vir haar gegee is om te verhoed dat die
>>> MIV virus na haar baba oorgedra word nie. As sy dié saak wen word die
>>> deur wyd oopgemaak vir soortgelyke gevalle.In die Oos Kaap word die
>>> plaaslike bloeddienste en n dokter gedagvaar omdat Vigsbesmette bloed
>>> aan 'n baba gegee is.
>>
>
Vorige onderwerp: Evacuatie
Volgende onderwerp: REGTERBANE-GAUTENGSIEKTE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:22:11 MGT 2024