Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Night curfew
Night curfew [boodskap #574] |
Thu, 05 June 2003 21:06  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Loop die ander nuusgroep ten einde,
> of werk my nuusleser alweer nie lekker
> nie?
> Davie Kawa Conzales
Dit gaan deesdae so in die aand. Daar is pos gedurende die dag maar
dit word stil saans. Is daar dalk rugby aan in SA of iets?
Lorinda
|
|
|
|
|
Re: Night curfew [boodskap #600 is 'n antwoord op boodskap #576] |
Fri, 06 June 2003 03:21  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dave wrote:
> Soort soek soort. Ek self, weet so min van rugby af, ek weet nie eens
> hoe hoog word die net gespan nie
Ek wwet nie eers of daar 'n net is is nie..
--
Andries J. Kriel
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:09 UTC 2025
|