Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nederland vir Engels
Nederland vir Engels [boodskap #57466] |
Thu, 14 February 2002 15:43  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In Nederland het ons nou ook 'n stigting die teen die gebruik van Engelse
woorde in Nederlands is.
Hulle kan maar beter gaan saamwerk met die Afrikaanse stigting.
Nou is daar 'n vra vir 'n paar woorde die in Nederlands mooet worden
vertaal.
Kan enig iemand my help door die Afrikaanse woorde te gee vir die volgende
Engelse woorde:
Aftershave
Boomerang
Fleece
Hattrick
Highfive
jerrycan
jetset
jukebox
legging
longdrink
mainstream
musical
no-nonsense.
Daar is al 'n paar woorde die vertaal is, hulle het al naar Afrikaans gekyk
dink ek,
barbecue = braadrooster
airconditioning = klimaatregeling
laptop = schootcomputer ( computer moet ook nog weg)
skateboarden = plankschaatsen
Asseblief help my :-))))
Gr.Rico
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nederland vir Engels [boodskap #57502 is 'n antwoord op boodskap #57482] |
Thu, 14 February 2002 21:29   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>> Asseblief help my :-))))
>
> Ik niet. Als er een goed, algemeen geaccepteerd, bestaand Nederlands woord
> is zal ik daar altijd verre de voorkeur aan geven, maar als dat er niet is
> neem ik genoegen met het Engelse woord.
>
> Groeten,
> Arthur
Dankje voor je hulp Arthur :-))
Maar meedenken is toch leuk??
Trouwens ik begrijp dat een legging 'n kleefbroek wordt genoemd in het
Afrikaans??
Weet je wat wel het probleem is, die nederlandse woorden, of bedachte
woorden, dekken vaak de lading niet.
Maar goed wie weet vervang je er een paar, nou ja denken kan geen kwaad.
Climatcontrol is toch ook Engels???
En van die boomerang, tja nu je het zegt.
Ik dacht al aan terugkomschijf :-))
Nou ja je hoort nog van mij
Gr.Rico
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nederland vir Engels [boodskap #57537 is 'n antwoord op boodskap #57516] |
Fri, 15 February 2002 11:33  |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:a4i61b$9p4b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> OK Rico - laat ek weer probeer - die kop is 'n bietjie deurmekaar na
> gisteraand - maar wat.
> ( Ek sien Davie het my paar pogings reggemaak - maar niks anders bygevoeg
> nie - wonder wat sy ou probleempie nou weer is)
>
>
Lekker lag ek hier in my mou. Kry vir jou Davie
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:08 UTC 2025
|