Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Iemand Hier?
Iemand Hier? [boodskap #57443] |
Do., 14 Februarie 2002 07:09  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat die bespreking vanoggend voor 6 gehoor het van een of ander
munisipaliteit wat nie meer die fondse het om hul verkeersvloot te onder hou
nie?
Die verkeerslui moet nou glo van die munisipale busvervoer gebruik maak om
hul taak te verrig.
The mind boggles :)))
Iemand wat saam met my in besigheid wil gaan om V8 enjins in busse te
installeer?:))
Annette
|
|
|
Re: Iemand Hier? [boodskap #57465 is 'n antwoord op boodskap #57443] |
Do., 14 Februarie 2002 14:44   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
GROOT "BLANK"
Ek het 'n snaakse verskynsel op my
nuusgroep-leser op die oomblik. As
ek op sommige items kliek, dan is daar
niks. As ek op "reply" kliek, dan wys
dit nog as niks, soos byvoorbeeld wat
ek hierbo gedoen het met Annette se
plasing. Ek kry lyk my glad niks van
Annette nie, maar dit sluit ook Hantam-
kind in, en ek kon nie Patricia se
plasing lees nie, maar kon dit sien
toe Max dit aanhaal. Is daar ander mense
wat dieselfde ondervind, of is die fout
net by my nuusleser? (Ons bediener is
besig om hulself totaal los te maak van
die fasiliteite van die Amerikaanse
maatskappy Excite @ home, en dit mag
die oorsaak wees, maar ek kan nie verstaan
hoe ek baie persone se plasings kan lees
en net sommiges mis nie.)
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Iemand Hier? [boodskap #57490 is 'n antwoord op boodskap #57465] |
Do., 14 Februarie 2002 19:51   |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nie 'n probleem hier nie.
skryf in boodskap news:3C6BCE2F.8080906@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
> GROOT "BLANK"
>
>
> Ek het 'n snaakse verskynsel op my
> nuusgroep-leser op die oomblik. As
> ek op sommige items kliek, dan is daar
> niks. As ek op "reply" kliek, dan wys
> dit nog as niks, soos byvoorbeeld wat
> ek hierbo gedoen het met Annette se
> plasing. Ek kry lyk my glad niks van
> Annette nie, maar dit sluit ook Hantam-
> kind in, en ek kon nie Patricia se
> plasing lees nie, maar kon dit sien
> toe Max dit aanhaal. Is daar ander mense
> wat dieselfde ondervind, of is die fout
> net by my nuusleser? (Ons bediener is
> besig om hulself totaal los te maak van
> die fasiliteite van die Amerikaanse
> maatskappy Excite @ home, en dit mag
> die oorsaak wees, maar ek kan nie verstaan
> hoe ek baie persone se plasings kan lees
> en net sommiges mis nie.)
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Iemand Hier? [boodskap #57499 is 'n antwoord op boodskap #57476] |
Do., 14 Februarie 2002 20:40   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Davie Davis wrote:
>> maar ek kan nie verstaan
>> hoe ek baie persone se plasings kan lees
>> en net sommiges mis nie.)
>> Gloudina
>
> Ek die rede waarom jy nou eers kla
> is omdat jy my plasings almal kry.
Jy is nie vreeslik groot hulp nie.
Die vraag is: kry jy ook sulke
onreëlmatighede? Van die vier
plasings van Patricia kry ek niks
behalwe haar naam boaan. Meeste
van Annette se plasings het net
uittreksels van die briewe waarop
sy antwoord, al vir 'n hele
paar dae lank. Maar sover ek kan
agterkom, kon ek almal wat jy vandag
geplaas het, lees ( 'n hele klomp.)
Ek kon een Grahame lees, en een was
totaal blank. Ek vra weer, kry enigiemand
soortgelyke snaaksighede? Anders moet
die ding nou by my lê. En ek kan nie
verstaan hoekom dit Davie Davis se snert
deurlaat en Annette se pêrels nie vir
my laat deurkom nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Iemand Hier? [boodskap #57509 is 'n antwoord op boodskap #57504] |
Vr., 15 Februarie 2002 01:50   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Danielle wrote:
> Nee, ek kry geen snaaksighede hier by my nie. Miskien het dit iets
> met Netscape te doen? Probeer om Outlook Express te gebruik om nuus
> te lees, en sien of jy dieselfde probleme het as wanneer jy Netscape
> gebruik.
Ja, ek het toe na Outlook Express gegaan,
maar dieselfde gebeur daar. Dis miskien
maar hier by ons Rogers-konneksie wat die
moeilikheid begin. Ek hoop dit hou nie te
lank aan nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Iemand Hier? [boodskap #57539 is 'n antwoord op boodskap #57529] |
Vr., 15 Februarie 2002 12:12   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Hantamkind wrote:
> HK
>
> skryf in boodskap news:3C6C21C6.8050803@rogers.com...
>
>> Davie Davis wrote:
>>>> maar ek kan nie verstaan
>>>> hoe ek baie persone se plasings kan lees
>>>> en net sommiges mis nie.)
Sien, op die oomblik is dit al wat
ek van Hantamkind se plasing kon lees,
die HK. Maar ek dink dat ek van die
heel boonste gedeelte van die plasing
afgesny word, seker omdat iets verkeerd
gestel is in ons masjien. Want toe ek die
laaste gedig plaas, toe is die boonste twee
reëls wat ek geskryf het, ook afgesny. Tot
tyd en wyl ek dit kan laat regstel, kan
mense my help deur nie hoog op die screen hulle
boodskappe te plaas nie, maar dit bietjie
af te skuif (dis nou die wat boaan die
uittreksels pos, soos Annette gewoonlik
doen.)
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Iemand Hier? [boodskap #57853 is 'n antwoord op boodskap #57843] |
Ma., 25 Februarie 2002 18:54  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie net ons praat van die herstelskuld nie - toooooeentertyd het ek
al agtergekom as 'n garage-eienaar wil agteruitboer moet hy/sy vir die
polisie petrol op skuld verskaf.
Ek wonder nou net - sal die agtervolgende polisiemanne aandring op die
voorste sitplekke?:))
Annette
news:1e507c17.0202250510.394447d@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Wat die bespreking vanoggend voor 6 gehoor het van een of ander
>> munisipaliteit wat nie meer die fondse het om hul verkeersvloot te onder hou
>> nie?
>> Die verkeerslui moet nou glo van die munisipale busvervoer gebruik maak om
>> hul taak te verrig.
>>
> Annette
> Ek het dit daai oggend gehoor maar het vergeet waar dit gebeur, dus
> kon ek nie antwoord nie. Volgens vandag se uitgawe van Roekeloos is
> dit in Pretoria. Die spietkops moet munisipale busse gebruik om by
> ongelukstonele uit te kom. Die motorhawens wil, as gevolg van slegte
> skuld, nie hulle motors na (voor?)herstelwerk teruggee nie.
> Drom
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 22:31:38 UTC 2025
|