| Nederland vir Engels [boodskap #57466] |
Do., 14 Februarie 2002 15:43  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
In Nederland het ons nou ook 'n stigting die teen die gebruik van Engelse
woorde in Nederlands is.
Hulle kan maar beter gaan saamwerk met die Afrikaanse stigting.
Nou is daar 'n vra vir 'n paar woorde die in Nederlands mooet worden
vertaal.
Kan enig iemand my help door die Afrikaanse woorde te gee vir die volgende
Engelse woorde:
Aftershave
Boomerang
Fleece
Hattrick
Highfive
jerrycan
jetset
jukebox
legging
longdrink
mainstream
musical
no-nonsense.
Daar is al 'n paar woorde die vertaal is, hulle het al naar Afrikaans gekyk
dink ek,
barbecue = braadrooster
airconditioning = klimaatregeling
laptop = schootcomputer ( computer moet ook nog weg)
skateboarden = plankschaatsen
Asseblief help my :-))))
Gr.Rico
|
|
|
|
| Re: Nederland vir Engels [boodskap #57467 is 'n antwoord op boodskap #57466] |
Do., 14 Februarie 2002 16:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hier is 'n paar solank Rico - ek gaan nou-nou uit vir my Vaaltynsafspraak -
sal verder help wanneer ek later terugkom:
>
> Nou is daar 'n vra vir 'n paar woorde die in Nederlands mooet worden
> vertaal.
> Kan enig iemand my help door die Afrikaanse woorde te gee vir die volgende
> Engelse woorde:
>
> Aftershave
Naskeerroom
> Hattrick Driekuns
> barbecue = braadrooster
braaivleis
> laptop = schootcomputer ( computer moet ook nog weg)
skootrekenaar
> skateboarden = plankschaatsen
skaatsplank
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nederland vir Engels [boodskap #57502 is 'n antwoord op boodskap #57482] |
Do., 14 Februarie 2002 21:29   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
>> Asseblief help my :-))))
>
> Ik niet. Als er een goed, algemeen geaccepteerd, bestaand Nederlands woord
> is zal ik daar altijd verre de voorkeur aan geven, maar als dat er niet is
> neem ik genoegen met het Engelse woord.
>
> Groeten,
> Arthur
Dankje voor je hulp Arthur :-))
Maar meedenken is toch leuk??
Trouwens ik begrijp dat een legging 'n kleefbroek wordt genoemd in het
Afrikaans??
Weet je wat wel het probleem is, die nederlandse woorden, of bedachte
woorden, dekken vaak de lading niet.
Maar goed wie weet vervang je er een paar, nou ja denken kan geen kwaad.
Climatcontrol is toch ook Engels???
En van die boomerang, tja nu je het zegt.
Ik dacht al aan terugkomschijf :-))
Nou ja je hoort nog van mij
Gr.Rico
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nederland vir Engels [boodskap #57516 is 'n antwoord op boodskap #57466] |
Vr., 15 Februarie 2002 05:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
OK Rico - laat ek weer probeer - die kop is 'n bietjie deurmekaar na
gisteraand - maar wat.
( Ek sien Davie het my paar pogings reggemaak - maar niks anders bygevoeg
nie - wonder wat sy ou probleempie nou weer is)
>
> Aftershave
Naskeermiddel. ( Davie was reg hoe sal ek nou weet - ek skeer mos nie)
> Boomerang
werphout, boemerang
> Fleece
n. vlies, vag.
v. skeer
> Hattrick
Driekuns
> Highfive
gelukwens
> jerrycan
petrolkan, waterkan
> jetset
stralejakkers
> jukebox
speelkas, blêrkas
> legging
beenskut, kamas
> longdrink
groot glas
> mainstream
hoofstroom
> musical
musieklik:)))
blyspel
> no-nonsense. nugter, saaklik
>
> Daar is al 'n paar woorde die vertaal is, hulle het al naar Afrikaans gekyk
> dink ek,
> barbecue = braadrooster
vleisbraai ( dankie Davie - my vleislus was te groot:)))
> airconditioning = klimaatregeling
lugversorging
> laptop = schootcomputer ( computer moet ook nog weg)
skootrekenaar
> skateboarden = plankschaatsen skaatsplank
>
> Asseblief help my :-))))
Annette
>
> Gr.Rico
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nederland vir Engels [boodskap #57537 is 'n antwoord op boodskap #57516] |
Vr., 15 Februarie 2002 11:33  |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:a4i61b$9p4b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> OK Rico - laat ek weer probeer - die kop is 'n bietjie deurmekaar na
> gisteraand - maar wat.
> ( Ek sien Davie het my paar pogings reggemaak - maar niks anders bygevoeg
> nie - wonder wat sy ou probleempie nou weer is)
>
>
Lekker lag ek hier in my mou. Kry vir jou Davie
|
|
|
|