Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » " Ek hou van blou" deur A.D. KEET
" Ek hou van blou" deur A.D. KEET [boodskap #57436] Wo, 13 Februarie 2002 23:54
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

EK HOU VAN BLOU
A. D. Keet

O vra my nie my liefde,
Ek het dit weggegee
Aan 'n kleine koringblommetjie
En aan die grote see.

Ek hou van bloue blomme,
'k Aanbid die hemelblou,
En jou oë vermy dit kon ek nie -
Ek min hul meer dan jou.
Vorige onderwerp: My druppeltjie...
Volgende onderwerp: Weer marogo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 10:03:12 MGT 2024