Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Op soek na oue vriende in Suid-Afrika!
Op soek na oue vriende in Suid-Afrika! [boodskap #57396] Wo, 13 Februarie 2002 17:49
matthieu malan[1]  is tans af-lyn  matthieu malan[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hallo!

Verskoning maar ek praat nie die Afrikaans nie! 'n Rukkie gelede het
ek in Suid-Afrika verblyf en ek is op soek na 'n paar vriende waarmee
ek sindsdien nie meer kontak gehad het nie. Een van hierdie mense
is Lizaan Boonzaier uit Pretoria. Is daar een van julle wat haar
miskien ken?
Sal dit seer waardeer as julle my kan help en nog 'n goeie dag vir
elkeen.

Matthieu Malan
Vorige onderwerp: Xhosa Nostra se sportwetgewing ...
Volgende onderwerp: happy new year
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 04:39:02 MGT 2024