NP se Nuwe Naam [boodskap #57379] |
Wo., 13 Februarie 2002 13:13  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Noordelike Provinsie het toe op 'n nuwe naam besluit:
Limpopo.
Ek wonder of sommige dorpsname nou gaan verander word na Seekoei, Grassaad
en Kafferboomblom:))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: NP se Nuwe Naam [boodskap #57452 is 'n antwoord op boodskap #57448] |
Do., 14 Februarie 2002 13:49  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wag maar vir die koerant om vir julle met die regte spelling Pietersburg
se nuwe naam te gee.
Annette
Hantamkind skryf in boodskap news:L1Pa8.1990$wG3.16815@newsfeeds.bigpond.com...
> Ek moet se Limpopo is vir 'n baie beter naam as Noordelike Provinsie
> (yaaiks). Ek sou vir Limpopo gestem het!
>
> HK
>
> "Annette" wrote in message
> news:a4dom8$1efa7g$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Noordelike Provinsie het toe op 'n nuwe naam besluit:
>> Limpopo.
>>
>> Ek wonder of sommige dorpsname nou gaan verander word na Seekoei, Grassaad
>> en Kafferboomblom:))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|