Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Xhosa Nostra se sportwetgewing ...
Xhosa Nostra se sportwetgewing ... [boodskap #57356] Wo, 13 Februarie 2002 08:40 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sports Minister Ngconde Balfour says he is seriously considering
legislation to speed up transformation in sport as this can no longer be
left to the goodwill of individuals." berig IOL vanoggend.

Die wetgewing is klaarblyklik veral gemik op rugby en krieket.
Re: Xhosa Nostra se sportwetgewing ... [boodskap #57361 is 'n antwoord op boodskap #57356] Wo, 13 Februarie 2002 09:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - ek is bitter teleurgesteld in ons Minister van Sport dat hy nie
aangedring het dat ons enigste verteenwoordiger by die Winter Olimpiade nie
verteenwoordigend moes wees nie - hulle kon mos aangedring het dat hy ten
minste sy gesig met politoer moes swart smeer:)))
En vir wat spreek hy nie die swemspan aan nie?

Ons minister is definitief nie konstant in sy tirades nie.
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a4d8pm$9fq$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> "Sports Minister Ngconde Balfour says he is seriously considering
> legislation to speed up transformation in sport as this can no longer be
> left to the goodwill of individuals." berig IOL vanoggend.
>
> Die wetgewing is klaarblyklik veral gemik op rugby en krieket.
>
Re: Xhosa Nostra se sportwetgewing ... [boodskap #57369 is 'n antwoord op boodskap #57356] Wo, 13 Februarie 2002 11:53 Na vorige boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hey my idee van geforseerde demografies gebaseerde kwotas in sport maak
al hoe meer sin bv rugby 11 swart 2 wit 1 kleurling en een indier. Kom
ons foeter rugby en krieket nou vir een maal goed op - andersins sal die
*&^^%$* se getjommel vir ewig aanhou! En dan het ons tog 'n goeie
verskoning as ons verloor.

Jonas wrote:
>
> "Sports Minister Ngconde Balfour says he is seriously considering
> legislation to speed up transformation in sport as this can no longer be
> left to the goodwill of individuals." berig IOL vanoggend.
>
> Die wetgewing is klaarblyklik veral gemik op rugby en krieket.
Vorige onderwerp: Nuusberigte
Volgende onderwerp: Op soek na oue vriende in Suid-Afrika!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 07:12:55 MGT 2024