Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » happy new year
happy new year [boodskap #57308] Di, 12 Februarie 2002 09:45 na volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
dis nou vir al die afrikaans sprekende sjinese. die res het julle
(meeste in elke geval) het dit klaar op gebruik

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: happy new year [boodskap #57407 is 'n antwoord op boodskap #57308] Wo, 13 Februarie 2002 19:08 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 12 Feb 2002 11:45:36 +0200, Threeships 'did you see that?? '
Mcduck wrote:

> dis nou vir al die afrikaans sprekende sjinese. die res het julle
> (meeste in elke geval) het dit klaar op gebruik

Al is ek een van die wat myne al opgebruik het, wil ek darem net
graag vir jou en jou gesin 'n baie voorspoedige nuwejaar toewens!
(En ek sal my weerhou om corny proverbs vir jou te skryf!) :-))
But may good fortune and prosperity blossom for you and yours in the
New Year.
Vorige onderwerp: Op soek na oue vriende in Suid-Afrika!
Volgende onderwerp: My druppeltjie...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 10:13:01 MGT 2024