Tuis » Lekker » Kos & resepte » stampmielies
| stampmielies [boodskap #57084] |
Do., 07 Februarie 2002 15:38  |
Fanie
Boodskappe: 7 Geregistreer: April 2000
|
Junior Lid |
|
|
is daar iemand wat vir my een resept kan stuur van mielies en bone baie
dankie
|
|
|
|
|
|
| Re: stampmielies [boodskap #57102 is 'n antwoord op boodskap #57084] |
Do., 07 Februarie 2002 21:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kaboemielies met bone?
OK - wag net tot Saterdag asseblief.
Dis vreeslik lekker.
Annette
fanie skryf in boodskap news:hcx88.40903$Nf.977926@Flipper...
>
> is daar iemand wat vir my een resept kan stuur van mielies en bone baie
> dankie
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: stampmielies [boodskap #57119 is 'n antwoord op boodskap #57116] |
Vr., 08 Februarie 2002 06:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Drom, dan eet ek nog outyds :))
Ons eet nog gereeld kaboemielies met bone.
Gewoonlik die rooi boontjie, sodat die gereg 'n bietjie kleur in het - nie
botterbone of witboontjies nie.
Dit maak by my nie saak of kaboemielies bone by het of nie - ek eet dit nog
steeds met botter, melk en suiker.
Annette
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0202072231.1cc3a1fc@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Kaboemielies met bone?
>
> Annette
>
> Kaboemielies is heel mielies. In die ou dae is heel mielies met bone
> gekook. Wat hulle gedoen het was om mielies te plant en as dit, die
> mielies, al so 'n ent weg was, 'n rankboon langs elke mielie te plant
> sodat die twee so saam-saam reg kom. Ek weet nie of dit nog gedoen
> word nie. Deesdae is dit maar meestal stampmielies, of samp soos dit
> algemeen genoem word, wat van die winkels af kom.
>
> Drom
|
|
|
|
|
|
| Re: stampmielies [boodskap #57138 is 'n antwoord op boodskap #57137] |
Vr., 08 Februarie 2002 10:22   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons gebruik die wit mielies.
Annette
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0202080203.1ddea3e@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Drom, dan eet ek nog outyds :))
>> Ons eet nog gereeld kaboemielies met bone.
>> Gewoonlik die rooi boontjie, sodat die gereg 'n bietjie kleur in het - nie
>> botterbone of witboontjies nie.
>> Dit maak by my nie saak of kaboemielies bone by het of nie - ek eet dit nog
>> steeds met botter, melk en suiker.
>
> Annette, gebruik jy wit of geel mielies? Hoekom ek dit vra is dat ek
> nie hier by ons rond heel wit mielies kan kry nie, net geles, en
> alhoewel ek van geel mieliemeel hou (vir krummelpap natuurlik!) het ek
> nog nooit heel geel mielies probeer nie. Stem saam oor die boontjies.
>
> Groete, Drom
>
> NS Ek hou van julle CD.
|
|
|
|
|
|
| Re: stampmielies [boodskap #57160 is 'n antwoord op boodskap #57084] |
Vr., 08 Februarie 2002 17:53   |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
"fanie" skryf in boodskap news:...
> is daar iemand wat vir my een resept kan stuur van mielies en bone baie
> dankie
Hier's dit:
4 koppies stampmielies
2 koppies bone (rooies soos Annette hierbo sê, defnitief nie
botterbone nie)
¼ koppie olie (of na smaak)
Sout na smaak
Meng die mielies en bone en spoel af met water
Plaas in 'n groot genoeg kastrol en bedek met water tot so 1 cm bokant
die mengsel
Deksel op, laat die water kook en skakel dan jou stoofplaat (gas?)
baie laag
Gooi gedurig klein hoeveelhede water by (hou dit goed dop, dit brand
maklik aan)
Kook dit vir so 4 ure lank, seker afhangende van die hitte
As dit reg is, is dit sag sonder om papsag te wees en met so sousie
Net voor jy dit afhaal, gooi die olie en sout by, roer goed en verhit
nog so paar minute
(Met vriendelike groete van Monica Payi :)))
Hierdie is die basiese resep. Mens kan alleghande (nou tik ek soos
Annette!) goed bysit, soos kerrie, borrie, uie, maalvleis, aartappels,
noem dit. Eendag het ons huishulp gevra dat ek vir hulle bene moet
koop ( mens kry kaalgesnyde beesbene in stukkies hier by die slaghuise
te koop teen R2 per Kg, kom van die boerewors- en maalvleismakery af).
Ek was nogal verras (hulle kry vleis) en ook embarrassed (ek het nog
nooit vir 'n mens kaal bene gegee om te eet nie), toe sê sy dit maak
die mngqusho baie lekker. Nog nie probeer nie.
Waarmee saam eet mens dit? As jy 'n Xhosa is eet jy 'n onbegrypbare
hoop hiervan, met 'n ewegroot onbegrypbare hoop kool en 'n stuk vleis,
as jy dit kan bekostig, of as iemand dit vir jou gee. Die meeste mense
hier rond is baie arm.
Dis 'n baie tradisionele Oos-Kaap dis. By die plek waar ek werk kry
die studente dit elke middag- en aandete, tot die ontsteltenis van die
studente wat van elders af kom.
Groete, Drom
|
|
|
|
| Re: stampmielies [boodskap #57189 is 'n antwoord op boodskap #57160] |
Sa., 09 Februarie 2002 18:23   |
Pijotr
Boodskappe: 17 Geregistreer: Februarie 2002
|
Junior Lid |
|
|
Drom,
Ek het tot my sewende jaar in Molteno groot geword, en ek het altyd saam met
ons huishulp onkruid uit die tuin gehaal en hulle het die wonderlikste dis
daarmee bymekaar geslaan. Die onkruid was redelike plat plantjes (as ek reg
kan onthou en dit is jare gelede, was die blar die mees duidelikste deel van
die plant en het op die grond gegroei....
Weet jy miskien waarvan ek praat en kan jy 'n naam hierby sit.
Ek wil dit so graag ten minste nog een keer eet, maar sonder naam sal dit
maar moeilik gaan.
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0202080953.eb87aff@posting.google.com...
> "fanie" wrote in message
news:...
>> is daar iemand wat vir my een resept kan stuur van mielies en bone baie
>> dankie
>
> Hier's dit:
>
> 4 koppies stampmielies
> 2 koppies bone (rooies soos Annette hierbo sê, defnitief nie
> botterbone nie)
> ¼ koppie olie (of na smaak)
> Sout na smaak
>
> Meng die mielies en bone en spoel af met water
> Plaas in 'n groot genoeg kastrol en bedek met water tot so 1 cm bokant
> die mengsel
> Deksel op, laat die water kook en skakel dan jou stoofplaat (gas?)
> baie laag
> Gooi gedurig klein hoeveelhede water by (hou dit goed dop, dit brand
> maklik aan)
> Kook dit vir so 4 ure lank, seker afhangende van die hitte
> As dit reg is, is dit sag sonder om papsag te wees en met so sousie
> Net voor jy dit afhaal, gooi die olie en sout by, roer goed en verhit
> nog so paar minute
>
> (Met vriendelike groete van Monica Payi :)))
>
> Hierdie is die basiese resep. Mens kan alleghande (nou tik ek soos
> Annette!) goed bysit, soos kerrie, borrie, uie, maalvleis, aartappels,
> noem dit. Eendag het ons huishulp gevra dat ek vir hulle bene moet
> koop ( mens kry kaalgesnyde beesbene in stukkies hier by die slaghuise
> te koop teen R2 per Kg, kom van die boerewors- en maalvleismakery af).
> Ek was nogal verras (hulle kry vleis) en ook embarrassed (ek het nog
> nooit vir 'n mens kaal bene gegee om te eet nie), toe sê sy dit maak
> die mngqusho baie lekker. Nog nie probeer nie.
>
> Waarmee saam eet mens dit? As jy 'n Xhosa is eet jy 'n onbegrypbare
> hoop hiervan, met 'n ewegroot onbegrypbare hoop kool en 'n stuk vleis,
> as jy dit kan bekostig, of as iemand dit vir jou gee. Die meeste mense
> hier rond is baie arm.
>
> Dis 'n baie tradisionele Oos-Kaap dis. By die plek waar ek werk kry
> die studente dit elke middag- en aandete, tot die ontsteltenis van die
> studente wat van elders af kom.
>
> Groete, Drom
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: stampmielies [boodskap #57203 is 'n antwoord op boodskap #57189] |
So., 10 Februarie 2002 02:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink jy praat van marog.
Annette
Pijotr skryf in boodskap news:u6aq97oc6klg2d@corp.supernews.com...
> Drom,
>
> Ek het tot my sewende jaar in Molteno groot geword, en ek het altyd saam met
> ons huishulp onkruid uit die tuin gehaal en hulle het die wonderlikste dis
> daarmee bymekaar geslaan. Die onkruid was redelike plat plantjes (as ek reg
> kan onthou en dit is jare gelede, was die blar die mees duidelikste deel van
> die plant en het op die grond gegroei....
>
> Weet jy miskien waarvan ek praat en kan jy 'n naam hierby sit.
>
> Ek wil dit so graag ten minste nog een keer eet, maar sonder naam sal dit
> maar moeilik gaan.
>
>
>
>
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0202080953.eb87aff@posting.google.com...
>> "fanie" wrote in message
> news:...
>>> is daar iemand wat vir my een resept kan stuur van mielies en bone baie
>>> dankie
>>
>> Hier's dit:
>>
>> 4 koppies stampmielies
>> 2 koppies bone (rooies soos Annette hierbo sê, defnitief nie
>> botterbone nie)
>> ¼ koppie olie (of na smaak)
>> Sout na smaak
>>
>> Meng die mielies en bone en spoel af met water
>> Plaas in 'n groot genoeg kastrol en bedek met water tot so 1 cm bokant
>> die mengsel
>> Deksel op, laat die water kook en skakel dan jou stoofplaat (gas?)
>> baie laag
>> Gooi gedurig klein hoeveelhede water by (hou dit goed dop, dit brand
>> maklik aan)
>> Kook dit vir so 4 ure lank, seker afhangende van die hitte
>> As dit reg is, is dit sag sonder om papsag te wees en met so sousie
>> Net voor jy dit afhaal, gooi die olie en sout by, roer goed en verhit
>> nog so paar minute
>>
>> (Met vriendelike groete van Monica Payi :)))
>>
>> Hierdie is die basiese resep. Mens kan alleghande (nou tik ek soos
>> Annette!) goed bysit, soos kerrie, borrie, uie, maalvleis, aartappels,
>> noem dit. Eendag het ons huishulp gevra dat ek vir hulle bene moet
>> koop ( mens kry kaalgesnyde beesbene in stukkies hier by die slaghuise
>> te koop teen R2 per Kg, kom van die boerewors- en maalvleismakery af).
>> Ek was nogal verras (hulle kry vleis) en ook embarrassed (ek het nog
>> nooit vir 'n mens kaal bene gegee om te eet nie), toe sê sy dit maak
>> die mngqusho baie lekker. Nog nie probeer nie.
>>
>> Waarmee saam eet mens dit? As jy 'n Xhosa is eet jy 'n onbegrypbare
>> hoop hiervan, met 'n ewegroot onbegrypbare hoop kool en 'n stuk vleis,
>> as jy dit kan bekostig, of as iemand dit vir jou gee. Die meeste mense
>> hier rond is baie arm.
>>
>> Dis 'n baie tradisionele Oos-Kaap dis. By die plek waar ek werk kry
>> die studente dit elke middag- en aandete, tot die ontsteltenis van die
>> studente wat van elders af kom.
>>
>> Groete, Drom
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: stampmielies [boodskap #57211 is 'n antwoord op boodskap #57205] |
So., 10 Februarie 2002 12:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nie so merkwaardig as wat jy sou dink nie Davie.
Ek het ingeskakel en die oorspronklike vraag afgelaai.
Nadat ek afgelui het, het eers bietjie gebrei, boek gelees en 'n uiltjie
geknip, en toe die vragie beantwoord ( marog) - en toe, met die
myaflaai/hulaflaai, sien ek dat daar ander mense was wat ook geantwoord het.
Myns insiens 'n goeie teken dat mense wil help - en ook 'n vir die
vraesteller dat hy uit meer as een oord dieselfde antwoord kry - dus
behoort dit reg te wees.
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:57jc6usmqt6um9dfv4ajvm40av3j39r5gt@4ax.com...
>
>
> Merkwaardig dat diverse mensen hier hetzelfde antwoord geven zonder
> eerst te kijken of een vraag al beantwoord is.......
>
|
|
|
|
|
|
| Re: stampmielies [boodskap #57213 is 'n antwoord op boodskap #57212] |
So., 10 Februarie 2002 13:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou trek dan die kardoesbroek op dat die valletjie nie uithang nie;)))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:pmrc6u8n3g6hnjesl0m8uorju6oslpbcmd@4ax.com...
> On Sun, 10 Feb 2002 14:55:11 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Nie so merkwaardig as wat jy sou dink nie Davie.
>
> So bietjie in 'n tanniebui Annette.
> Skuuuuuuus
|
|
|
|
|
|
| Re: stampmielies [boodskap #57222 is 'n antwoord op boodskap #57203] |
So., 10 Februarie 2002 16:18   |
Pijotr
Boodskappe: 17 Geregistreer: Februarie 2002
|
Junior Lid |
|
|
Dankie Annette!
"Annette" skryf in boodskap news:a44lkr$1cj30l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink jy praat van marog.
> Annette
>
>
> Pijotr wrote in message
> news:u6aq97oc6klg2d@corp.supernews.com...
>> Drom,
>>
>> Ek het tot my sewende jaar in Molteno groot geword, en ek het altyd saam met
>> ons huishulp onkruid uit die tuin gehaal en hulle het die wonderlikste dis
>> daarmee bymekaar geslaan. Die onkruid was redelike plat plantjes (as ek reg
>> kan onthou en dit is jare gelede, was die blar die mees duidelikste deel van
>> die plant en het op die grond gegroei....
>>
>> Weet jy miskien waarvan ek praat en kan jy 'n naam hierby sit.
>>
>> Ek wil dit so graag ten minste nog een keer eet, maar sonder naam sal dit
>> maar moeilik gaan.
>>
>>
>>
>>
>> "Drom" wrote in message
>> news:1e507c17.0202080953.eb87aff@posting.google.com...
>>> "fanie" wrote in message news:...
>>>> is daar iemand wat vir my een resept kan stuur van mielies en bone baie
>>>> dankie
>>>
>>> Hier's dit:
>>>
>>> 4 koppies stampmielies
>>> 2 koppies bone (rooies soos Annette hierbo sê, defnitief nie
>>> botterbone nie)
>>> ¼ koppie olie (of na smaak)
>>> Sout na smaak
>>>
>>> Meng die mielies en bone en spoel af met water
>>> Plaas in 'n groot genoeg kastrol en bedek met water tot so 1 cm bokant
>>> die mengsel
>>> Deksel op, laat die water kook en skakel dan jou stoofplaat (gas?)
>>> baie laag
>>> Gooi gedurig klein hoeveelhede water by (hou dit goed dop, dit brand
>>> maklik aan)
>>> Kook dit vir so 4 ure lank, seker afhangende van die hitte
>>> As dit reg is, is dit sag sonder om papsag te wees en met so sousie
>>> Net voor jy dit afhaal, gooi die olie en sout by, roer goed en verhit
>>> nog so paar minute
>>>
>>> (Met vriendelike groete van Monica Payi :)))
>>>
>>> Hierdie is die basiese resep. Mens kan alleghande (nou tik ek soos
>>> Annette!) goed bysit, soos kerrie, borrie, uie, maalvleis, aartappels,
>>> noem dit. Eendag het ons huishulp gevra dat ek vir hulle bene moet
>>> koop ( mens kry kaalgesnyde beesbene in stukkies hier by die slaghuise
>>> te koop teen R2 per Kg, kom van die boerewors- en maalvleismakery af).
>>> Ek was nogal verras (hulle kry vleis) en ook embarrassed (ek het nog
>>> nooit vir 'n mens kaal bene gegee om te eet nie), toe sê sy dit maak
>>> die mngqusho baie lekker. Nog nie probeer nie.
>>>
>>> Waarmee saam eet mens dit? As jy 'n Xhosa is eet jy 'n onbegrypbare
>>> hoop hiervan, met 'n ewegroot onbegrypbare hoop kool en 'n stuk vleis,
>>> as jy dit kan bekostig, of as iemand dit vir jou gee. Die meeste mense
>>> hier rond is baie arm.
>>>
>>> Dis 'n baie tradisionele Oos-Kaap dis. By die plek waar ek werk kry
>>> die studente dit elke middag- en aandete, tot die ontsteltenis van die
>>> studente wat van elders af kom.
>>>
>>> Groete, Drom
>>
>
|
|
|
|
| Re: stampmielies [boodskap #57227 is 'n antwoord op boodskap #57222] |
So., 10 Februarie 2002 17:43   |
Fanie
Boodskappe: 7 Geregistreer: April 2000
|
Junior Lid |
|
|
"Pijotr" skryf in boodskap news:u6d7bg7t08999e@corp.supernews.com...
> Dankie Annette!
>
> "Annette" wrote in message
> news:a44lkr$1cj30l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek dink jy praat van marog.
>> Annette
>>
>>
>> Pijotr wrote in message
>> news:u6aq97oc6klg2d@corp.supernews.com...
>>> Drom,
>>>
>>> Ek het tot my sewende jaar in Molteno groot geword, en ek het altyd saam met
>>> ons huishulp onkruid uit die tuin gehaal en hulle het die wonderlikste dis
>>> daarmee bymekaar geslaan. Die onkruid was redelike plat plantjes (as ek reg
>>> kan onthou en dit is jare gelede, was die blar die mees duidelikste deel van
>>> die plant en het op die grond gegroei....
>>>
>>> Weet jy miskien waarvan ek praat en kan jy 'n naam hierby sit.
>>>
>>> Ek wil dit so graag ten minste nog een keer eet, maar sonder naam sal dit
>>> maar moeilik gaan.
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> "Drom" wrote in message
>>> news:1e507c17.0202080953.eb87aff@posting.google.com...
>>>> "fanie" wrote in message
>>> news:...
>>>> > is daar iemand wat vir my een resept kan stuur van mielies en bone baie
>>>> > dankie
>>>>
>>>> Hier's dit:
>>>>
>>>> 4 koppies stampmielies
>>>> 2 koppies bone (rooies soos Annette hierbo sê, defnitief nie
>>>> botterbone nie)
>>>> ¼ koppie olie (of na smaak)
>>>> Sout na smaak
>>>>
>>>> Meng die mielies en bone en spoel af met water
>>>> Plaas in 'n groot genoeg kastrol en bedek met water tot so 1 cm bokant
>>>> die mengsel
>>>> Deksel op, laat die water kook en skakel dan jou stoofplaat (gas?)
>>>> baie laag
>>>> Gooi gedurig klein hoeveelhede water by (hou dit goed dop, dit brand
>>>> maklik aan)
>>>> Kook dit vir so 4 ure lank, seker afhangende van die hitte
>>>> As dit reg is, is dit sag sonder om papsag te wees en met so sousie
>>>> Net voor jy dit afhaal, gooi die olie en sout by, roer goed en verhit
>>>> nog so paar minute
>>>>
>>>> (Met vriendelike groete van Monica Payi :)))
>>>>
>>>> Hierdie is die basiese resep. Mens kan alleghande (nou tik ek soos
>>>> Annette!) goed bysit, soos kerrie, borrie, uie, maalvleis, aartappels,
>>>> noem dit. Eendag het ons huishulp gevra dat ek vir hulle bene moet
>>>> koop ( mens kry kaalgesnyde beesbene in stukkies hier by die slaghuise
>>>> te koop teen R2 per Kg, kom van die boerewors- en maalvleismakery af).
>>>> Ek was nogal verras (hulle kry vleis) en ook embarrassed (ek het nog
>>>> nooit vir 'n mens kaal bene gegee om te eet nie), toe sê sy dit maak
>>>> die mngqusho baie lekker. Nog nie probeer nie.
>>>>
>>>> Waarmee saam eet mens dit? As jy 'n Xhosa is eet jy 'n onbegrypbare
>>>> hoop hiervan, met 'n ewegroot onbegrypbare hoop kool en 'n stuk vleis,
>>>> as jy dit kan bekostig, of as iemand dit vir jou gee. Die meeste mense
>>>> hier rond is baie arm.
>>>>
>>>> Dis 'n baie tradisionele Oos-Kaap dis. By die plek waar ek werk kry
>>>> die studente dit elke middag- en aandete, tot die ontsteltenis van die
>>>> studente wat van elders af kom.
>>>>
>>>> Groete, Drom
>>>
>>> baie dankie julle vir die resept ek gaan dit in die week kook ek het
een groot pot so ek nooi julle wat my gehelp het om hier in die kou holland
te kom eet :-)
groete fanie
afa...@yahoo.com
>>
>
|
|
|
|
| Re: stampmielies [boodskap #57231 is 'n antwoord op boodskap #57221] |
So., 10 Februarie 2002 19:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy maak dit net so gaar soos spinasie.
Annette
Pijotr skryf in boodskap news:u6d7b469tkgh98@corp.supernews.com...
> Baie dankie, het iemand vir my 'n resep waar mens marog in gebruik - ek neem
> aan dat die plantjie se naam is morogo/marog en nie die dis nie.
>
>
> "Tobie" wrote in message
> news:a45k6c$n50$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> sallie wietie, ek kom uit die noord boland'
>> --
>> "Hantamkind"
>> : Marog het 'n minder vleiende betekenis. Die woord is morôgo.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Marog [boodskap #57246 is 'n antwoord op boodskap #57240] |
Ma., 11 Februarie 2002 02:14   |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
>> Nee, Pijotr - ek glo nie dis 'n plant se naam nie - eerder die naam
>> van die groente-gereg. Dit is sover as wat ek weet die sagte, boonste
>> blaartjies van sekere onkruidsoorte en ook veral pampoenblare?
Davie
> Marog (uitgespreek marôg) ís wel die plant se naam Danielle.
> Wanneer dit gaargemaak word met klein genyde ertappels
> en tamamies neig dit effe na groen bone te smaak.
> Te koop menige afdeling winkels (lokaal natuurlik)
> Pick & Pay ingesluit.
Danielle
Nee, ek glo jou nie. :-) Gee vir my marog se botaniese naam, dan sal
ek jou dalk glo. Ek glo dis sagte blaartjies van groen goeters -
verskillende groen goeters, en nie 'n spesifieke plant nie. (En ek
gaan hardkoppig daarby staan tot iemand my oortuig van my verkeerde
denke) :-))
Wouter
Davie is reg, hoor. Of die naam marog meer as een plant insluit weet
ek nie, maar dis 'n plant. In die ou Transvaal kon jy hom op die markte
en groentewinkels koop, ek vermoed dis nog steeds so.
Kyk bv. wat sê 'n verklarende woordeboek
marog´.
1. Veldplant wat, wanneer dit klein is, 'n eetbare groente,
baie soos spinasie, lewer; hanekam.
2. Gereg v.d. plant berei.
|
|
|
|
| Re: Marog [boodskap #57251 is 'n antwoord op boodskap #57246] |
Ma., 11 Februarie 2002 06:33   |
Kinky[1]
Boodskappe: 193 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
"> Danielle
> Nee, ek glo jou nie. :-) Gee vir my marog se botaniese naam, dan sal
> ek jou dalk glo. Ek glo dis sagte blaartjies van groen goeters -
> verskillende groen goeters, en nie 'n spesifieke plant nie. (En ek
> gaan hardkoppig daarby staan tot iemand my oortuig van my verkeerde
> denke) :-))
>
> Wouter
> Davie is reg, hoor. Of die naam marog meer as een plant insluit weet
> ek nie, maar dis 'n plant. In die ou Transvaal kon jy hom op die markte
> en groentewinkels koop, ek vermoed dis nog steeds so.
>
> Kyk bv. wat sê 'n verklarende woordeboek
> marog´.
> 1. Veldplant wat, wanneer dit klein is, 'n eetbare groente,
> baie soos spinasie, lewer; hanekam.
> 2. Gereg v.d. plant berei.
KinkY: Ek beaam, Wouter se stelling, Danielle. Marog word nog steeds
in groentewinkels verkoop. Ook soms in Pick & Pay se groente
afdeling. En die meeste mense weet presies waarna jy verwys as jy van
marog praat. Waar ek grootgeword het, het die swart mense marog in
die veld gepluk en saam met pap geeët.
(hoeveel getuienisse wil die hardkoppige Danielle nog hê?) ;-))
|
|
|
|
| Re: Marog [boodskap #57252 is 'n antwoord op boodskap #57251] |
Ma., 11 Februarie 2002 07:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Danielle soek net 'n plant wat na haar vernoem kan word:)))
Daniellus Maroggus.:)))
Annette
Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0202102233.6bf55441@posting.google.com...
> "> Danielle
>> Nee, ek glo jou nie. :-) Gee vir my marog se botaniese naam, dan sal
>> ek jou dalk glo. Ek glo dis sagte blaartjies van groen goeters -
>> verskillende groen goeters, en nie 'n spesifieke plant nie. (En ek
>> gaan hardkoppig daarby staan tot iemand my oortuig van my verkeerde
>> denke) :-))
>>
>> Wouter
>> Davie is reg, hoor. Of die naam marog meer as een plant insluit weet
>> ek nie, maar dis 'n plant. In die ou Transvaal kon jy hom op die markte
>> en groentewinkels koop, ek vermoed dis nog steeds so.
>>
>> Kyk bv. wat sê 'n verklarende woordeboek
>> marog´.
>> 1. Veldplant wat, wanneer dit klein is, 'n eetbare groente,
>> baie soos spinasie, lewer; hanekam.
>> 2. Gereg v.d. plant berei.
>
>
> KinkY: Ek beaam, Wouter se stelling, Danielle. Marog word nog steeds
> in groentewinkels verkoop. Ook soms in Pick & Pay se groente
> afdeling. En die meeste mense weet presies waarna jy verwys as jy van
> marog praat. Waar ek grootgeword het, het die swart mense marog in
> die veld gepluk en saam met pap geeët.
>
> (hoeveel getuienisse wil die hardkoppige Danielle nog hê?) ;-))
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Marog [boodskap #57405 is 'n antwoord op boodskap #57300] |
Wo., 13 Februarie 2002 18:48  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 12 Feb 2002 06:41:18 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:
>> Wouter
>> Kyk bv. wat sê 'n verklarende woordeboek oor marog:
>> 1. Veldplant wat, wanneer dit klein is, 'n eetbare groente,
>> baie soos spinasie, lewer; hanekam.
>
> Danielle
> Hierdie woordeboek - ai tog...ek verstaan dat spinasie 'n plant is.
> Maar lewer en hanekam? Eeeeughy! :-)))
>
> Wouter
> Nee, lees dit weer. Dié keer mooi stáádig :-)
Okay...ek het nou uiteindelik klaar gelees. Mooi stáádig nes die vark
vir my geseg het om te doen. :-)))
> Wat die woordeboek probeer sê is:
> Marog is 'n veldplant wat, wanneer dit klein is, 'n eetbare groente
> lewer (Eng: produce) wat baie soos spinasie is. Die plant staan
> ook bekend as hanekam.
Oooooooooooooo
:-)
> Wouter
> :-)))) Eeeeughy! :-)))
Eksaktemento!
:-))
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 02:12:01 UTC 2026
|