Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina en die res van die gang
Gloudina en die res van die gang [boodskap #57147] Vr, 08 Februarie 2002 14:34 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 07 Feb 2002 01:13:42 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Davie Davis wrote:
>
>
>> Ek verwag darem meer intelligenter redenasies deur jou as om
>> dit wat die bybel sê aan my toe te dig.
> Die Tannie scheme toe:
> Intussen 'n ou grammatika-lessie.
> Mens sê "intelligenter" of "meer intelligent"
> maar mens sê nie "meer intelligenter" nie.
>
Jou taalkennis is totaal verouderd Gloudina.
Die term 'Meer Intelligenter'val onder die kategorie
'dubbel beklemtoning'
Verw. Die Afrikaanse Taal en Nuwe Lote'
Herdruk Sept. 2001
Dave Du Plessis

> ` Nee, ou Davie, jy "dig" dinge toe aan
> die Christelike Bybel wat glad nie
> daarin staan nie. Gaan praat maar met
> Christen-teoloë oor jou opinies, wat
> baie klink na 'n soort van ketterse
> godsdienstige "apartheid."

> Tant Hessie Van Helsdingen

Maar Tannie is mos nou besig om openlik vir ons te lieg...!

Davie Davis

Ns.
Gloudina, waarom stig jy en Swart Siemon nie 'n nuusgroep van julle
eie nie. Julle pas perfek bymekaar met die (bevraagtekende natuurlik)
kompliment dat jy ge na-aap word. Die oorspronklik ambisie om nou
regtig die skuim van die groep te wees was jou eie. Daarna het 'n ou
met die naam Ferdi soos 'n skoothondjie in jou spore begin draf. Hy
het die nie gemaak nie :-))). Sy opvolger was toe Swart Siemon wat,
as die dikvelligheid vergelykbaar is, miskien bietjie langer sal hou
as klein Ferdi.

Haai!!! Besef julle mense dat Swart Siemon en Ferdinand een is!!!
Danielle, hoe kon jy dit nog nie agtergekom het nie...!?!
Re: Gloudina en die res van die gang [boodskap #57158 is 'n antwoord op boodskap #57147] Vr, 08 Februarie 2002 17:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 08 Feb 2002 16:34:02 +0200, Davie Davis wrote:

> Haai!!! Besef julle mense dat Swart Siemon en Ferdinand een is!!!
> Danielle, hoe kon jy dit nog nie agtergekom het nie...!?!

Neeeeeeeeeeee!!! Please say it aint so! :-(((((
Dit kan nie waar wees nie. Dis ONMOOONTLIK!
Nee, ek glo dit nie vir een oomblik nie.
Re: Gloudina en die res van die gang [boodskap #57164 is 'n antwoord op boodskap #57147] Vr, 08 Februarie 2002 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

> Gloudina, waarom stig jy en Swart Siemon nie 'n nuusgroep van julle
> eie nie. Julle pas perfek bymekaar met die (bevraagtekende natuurlik)
> kompliment dat jy ge na-aap word. Die oorspronklik ambisie om nou
> regtig die skuim van die groep te wees was jou eie. Daarna het 'n ou
> met die naam Ferdi soos 'n skoothondjie in jou spore begin draf. Hy
> het die nie gemaak nie :-))). Sy opvolger was toe Swart Siemon wat,
> as die dikvelligheid vergelykbaar is, miskien bietjie langer sal hou
> as klein Ferdi.
>
> Haai!!! Besef julle mense dat Swart Siemon en Ferdinand een is!!!
> Danielle, hoe kon jy dit nog nie agtergekom het nie...!?!

Swart Simon sal hierdie soort aandag-skoor-
soek-snert met stilte ignoreer. Maar ek,
wat die grootste pluimpie kry omdat ek met
Simon geassosieer word, kan nie stilbly nie.
Du Plessis, daar is aanvalle en aanvalle op
mense. Jy dink ek is open game, en ek lok
dit seker met opset uit (deels sodat hierdie
nuusgroep aktief en interessant kan bly en
nie 'n kuberdood sterf nie), maar jy kan darem
jou inhou wanneer dit by mense kom wat net
nou en dan hier pos. Sulke snert soos jy
verkoop, jaag net mense weg.
Kan ek ook uitwys dat Swart Simon my
al heftig gekritiseer het, waar dit die
seerste maak. Hy beskuldig my van kopiereg-
breek wanneer ek Afrikaanse gedigte op die
nuusgroep plaas sonder verlof van die digters
of hulle boedels. (Ek het verduidelik dat ek
weet dat ek die wet breek, dat ek bereid is om
tronk toe te gaan vir die reg om Afrikaanse
gedigte te versprei op 'n site waar mense dit
sal lees op verskillende vastelande, en waar
mense dit sal lees wat nooit normaalweg 'n
digbundel oopmaak nie.)
En nee, Swart Simon en Ferdi is nie
dieselfde nie. (Ferdi, dié is nou 'n voël
van ander vere.) Ek dink Simon is in die wet
geskool, en soos baie mense wat 'n wetopleiding
het, is hy baie sensitief vir skendings van dinge
soos kopiereg. Maar ek mag natuurlik verkeerd
wees.

Gloudina
Re: Gloudina en die res van die gang [boodskap #57165 is 'n antwoord op boodskap #57164] Vr, 08 Februarie 2002 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie Tottie is bereid om tronk toe te gaan vir "die reg om Afrikaanse
gedigte op hierdie nuusgroep te plaas", ens.

Soek ons 'n "cause", of soek ons 'n "cause" ... Wat het van die Swartserpens
geword?

Om die nuusgroep van 'n kuberdood re red ... ! ?

skryf in boodskap news:3C64164B.1090402@rogers.com...
>
> Davie Davis wrote:
>
>
>> Gloudina, waarom stig jy en Swart Siemon nie 'n nuusgroep van julle
>> eie nie. Julle pas perfek bymekaar met die (bevraagtekende natuurlik)
>> kompliment dat jy ge na-aap word. Die oorspronklik ambisie om nou
>> regtig die skuim van die groep te wees was jou eie. Daarna het 'n ou
>> met die naam Ferdi soos 'n skoothondjie in jou spore begin draf. Hy
>> het die nie gemaak nie :-))). Sy opvolger was toe Swart Siemon wat,
>> as die dikvelligheid vergelykbaar is, miskien bietjie langer sal hou
>> as klein Ferdi.
>>
>> Haai!!! Besef julle mense dat Swart Siemon en Ferdinand een is!!!
>> Danielle, hoe kon jy dit nog nie agtergekom het nie...!?!
>
>
>
> Swart Simon sal hierdie soort aandag-skoor-
> soek-snert met stilte ignoreer. Maar ek,
> wat die grootste pluimpie kry omdat ek met
> Simon geassosieer word, kan nie stilbly nie.
> Du Plessis, daar is aanvalle en aanvalle op
> mense. Jy dink ek is open game, en ek lok
> dit seker met opset uit (deels sodat hierdie
> nuusgroep aktief en interessant kan bly en
> nie 'n kuberdood sterf nie), maar jy kan darem
> jou inhou wanneer dit by mense kom wat net
> nou en dan hier pos. Sulke snert soos jy
> verkoop, jaag net mense weg.
> Kan ek ook uitwys dat Swart Simon my
> al heftig gekritiseer het, waar dit die
> seerste maak. Hy beskuldig my van kopiereg-
> breek wanneer ek Afrikaanse gedigte op die
> nuusgroep plaas sonder verlof van die digters
> of hulle boedels. (Ek het verduidelik dat ek
> weet dat ek die wet breek, dat ek bereid is om
> tronk toe te gaan vir die reg om Afrikaanse
> gedigte te versprei op 'n site waar mense dit
> sal lees op verskillende vastelande, en waar
> mense dit sal lees wat nooit normaalweg 'n
> digbundel oopmaak nie.)
> En nee, Swart Simon en Ferdi is nie
> dieselfde nie. (Ferdi, dié is nou 'n voël
> van ander vere.) Ek dink Simon is in die wet
> geskool, en soos baie mense wat 'n wetopleiding
> het, is hy baie sensitief vir skendings van dinge
> soos kopiereg. Maar ek mag natuurlik verkeerd
> wees.
>
> Gloudina
>
Re: Gloudina en die res van die gang [boodskap #57166 is 'n antwoord op boodskap #57164] Vr, 08 Februarie 2002 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 08 Feb 2002 18:14:06 GMT, "@rogers.com" wrote:

>

> Jy dink ek is open game, en ek lok
> dit seker met opset uit (deels sodat hierdie
> nuusgroep aktief en interessant kan bly en
> nie 'n kuberdood sterf nie), maar jy kan darem
> jou inhou . Maar ek mag natuurlik verkeerd
> wees.
>
> Gloudina
>
>

ohho, jy hoef jou nie in te hou nie want dit dien 'n doel
maar ek mag nie my deel bring om die groep van 'n
kuberdood te red nie. Om dit aktief te hou nie.
Jy'y gun slegs jouself daardie voorreg. Mmm...
Re: Gloudina en die res van die gang [boodskap #57169 is 'n antwoord op boodskap #57164] Vr, 08 Februarie 2002 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 08 Feb 2002 18:14:06 GMT, "@rogers.com" wrote:

> en ek lok
> dit seker met opset uit
> Gloudina
>

Jy neem nie gewoonlik so lank om jou jou volgende aanval
te loots nie Tannie

DD
Re: Gloudina en die res van die gang [boodskap #57174 is 'n antwoord op boodskap #57147] Vr, 08 Februarie 2002 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 08 Feb 2002 21:24:26 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Davie Davis wrote:

>
>
> Wel, dis waar ens.

Wel dis wel waar dat die mense SOMTYDS nie van my hou nie.
Dikwels sluit 'die mense' my ook in.
Ons hou ALTYD nie van jou nie
Re: Gloudina en die res van die gang [boodskap #57175 is 'n antwoord op boodskap #57174] Vr, 08 Februarie 2002 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 08 Feb 2002 23:20:01 +0200, Davie Davis wrote:

> Ons hou ALTYD nie van jou nie

En ek het tydelik nou geneog van jou irretasies gehad.
Ignoreer my nou tot ek jou weer opdrag gee om te reageer.
Re: Gloudina en die res van die gang [boodskap #57176 is 'n antwoord op boodskap #57166] Vr, 08 Februarie 2002 21:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

> ohho, jy hoef jou nie in te hou nie want dit dien 'n doel
> maar ek mag nie my deel bring om die groep van 'n
> kuberdood te red nie. Om dit aktief te hou nie.
> Jy'y gun slegs jouself daardie voorreg. Mmm...

Wel, dis waar dat jy wel die kubernar
op hierdie nuusgroep wil speel. Maar
soms gaan jy oorboord. Onthou jy die
keer toe jy voorgegee het om Wouter
Plaasvark te gewees het, en Wouter so
woedend was dat hy tydelik vir die
nuusgroep totsiens gesê het.

Tant Hessie van die voorste van Helsdingens.
Re: Gloudina en die res van die gang [boodskap #57177 is 'n antwoord op boodskap #57175] Vr, 08 Februarie 2002 21:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 08 Feb 2002 23:22:18 +0200, Davie Davis wrote:

> En ek het tydelik nou geneog van jou irretasies gehad.
> Ignoreer my nou tot ek jou weer opdrag gee om te reageer.
>

Moet nie eers jou irriterende spellesse opdis nie
Re: Gloudina en die res van die gang [boodskap #57179 is 'n antwoord op boodskap #57177] Vr, 08 Februarie 2002 23:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

> Moet nie eers jou irriterende spellesse opdis nie

OK.
Ek het ook nou geneog gahed.
Dis tyd dat jy gaan slaap.

G.
Re: Gloudina en die res van die gang [boodskap #57180 is 'n antwoord op boodskap #57179] Sa, 09 Februarie 2002 02:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En dit is die konfrontasie wat die ng aan die lewe hou?
Annette

skryf in boodskap news:3C646764.4050902@rogers.com...
>
> Davie Davis wrote:
>
>
>> Moet nie eers jou irriterende spellesse opdis nie
>
>
> OK.
> Ek het ook nou geneog gahed.
> Dis tyd dat jy gaan slaap.
>
> G.
>
Re: Gloudina en die res van die gang [boodskap #57194 is 'n antwoord op boodskap #57179] Sa, 09 Februarie 2002 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Geen teks in die boodskap nie.
Re: Gloudina en die res van die gang [boodskap #57264 is 'n antwoord op boodskap #57164] Ma, 11 Februarie 2002 12:23 Na vorige boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote:
>
>
> Swart Simon sal hierdie soort aandag-skoor-
> soek-snert met stilte ignoreer.

EK weet ek raak nou wragtag vervelig maar ek wil dit nog een keer sê -
ARROGANT!!!
Vorige onderwerp: Slegte nuus.
Volgende onderwerp: jy weet jy bly in suid afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 04 19:08:52 MGT 2024