| Sinnelose Pryse [boodskap #57134] |
Vr., 08 Februarie 2002 08:15  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis mos nou lekker vrugtetyd hier - en ons vrugte hier ruik en smaak
doodreg - niks afgewaterde smaaklose goetertjies nie.
Lyk my dis nie meer die aanvraag en beskikbaarheid wat die prys bepaal nie,
maar wel die hoeveelheid vleis/vesel per mg.:))
Gister by die mark, kos die troksvye R 14 vir 'n dosie van 20 (R 1.42 per
eenheid!! ) en die mangoes ( groooooootes) kon ek koop vir 3 vir R 5 ( R
1.66 per eenheid)
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Sinnelose Pryse [boodskap #57154 is 'n antwoord op boodskap #57150] |
Vr., 08 Februarie 2002 16:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wiet, ou Dingetjie;)))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:ctq76ugril7pmh4po1jnrcpot61qnu665i@4ax.com...
> On Fri, 8 Feb 2002 10:15:16 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Gister by die mark, kos die troksvye geld
>> Annette
>>
>
> Troksvye! Jy praat soos 'n Kapenaar Poppie!
|
|
|
|
|
|
| Re: Sinnelose Pryse [boodskap #57163 is 'n antwoord op boodskap #57159] |
Vr., 08 Februarie 2002 18:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, dis die vye wat die trok gehaal het;))))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:s5386ucm4eppu0kdds8jeo881sehbsr0ec@4ax.com...
> On Fri, 8 Feb 2002 10:15:16 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Gister by die mark, kos die troksvye R 14 vir 'n dosie van 20 (R 1.42 per
>
> Dis nou vye wat van die trok afgeval het, Annette?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Sinnelose Pryse [boodskap #57349 is 'n antwoord op boodskap #57183] |
Wo., 13 Februarie 2002 04:56  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee wat Ernest - ek betaal met plesier R5 vir 3 - Net eergiister het 'n
tannie by die ouetehuis R6 vir 'n kleintjie betaal.
Sy was baie lus vir een.
Blykbaar het hulle nou by die markie hul fout agtergekom toe niemand die
turksvye kkop nie - van gister af kos dieselfde boksie met 20 turksvye R
6.95 - - halfprys - en hulle is nou net reg vir lekker eet:))
Annette
Ernest skryf in boodskap news:a48v22$867$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Iemand rook jou. Mangoes tyd is nou verby maar daar is nog genoeg in die
> mark. Dit verkoop nou hier vir R30 'n plukkrat. Vir die grotes is dit seker
> so 10c elk.
> Ernest
>
> "Annette" wrote in message
> news:a401dn$1at70n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> eenheid!! ) en die mangoes ( groooooootes) kon ek koop vir 3 vir R 5 ( R
>> 1.66 per eenheid)
>> Annette
>
|
|
|
|